Draad sny vir silencer?
-
Kloukat
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am
Draad sny vir silencer?
Middag manne, ek is nuut in Parys OVS. Sal graag wil hoor watter wapensmit jul aanbeveel in omgewing wat draad sny vir silencer. Baie dankie
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2212
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Advanced GunTech in Potchefstroom.
-
Kloukat
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am
Re: Draad sny vir silencer?
Dankie ek sal hulle kontak.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Bloedgeld om 'n arm en 'n been te betaal om die draad te laat sny.
My man in die Paarl, wat slegs R260.00 gevra het, het ons ongelukkig vooruit gegaan.

My man in die Paarl, wat slegs R260.00 gevra het, het ons ongelukkig vooruit gegaan.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Ek wou aanbeveling maak in Klerksdorp, maar toe ek die R260 sien, toe skrik ek, want ek het R900 betaal vir sny van draad. Ek is meer bekommerd oor kwaliteit van diens, want dis my geweer waaraan hy werk.
My 2c
Sent from my iPad using Tapatalk
My 2c
Sent from my iPad using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Draad sny vir silencer?
Betaal self R200 in springbok vir draadsny.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Draad sny vir silencer?
As daai manne wat R260 en R200 vra ordentlike werk doen dan vra hulle hopeloos te min!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Draad sny vir silencer?
Seker van die beste draad wat ek al laat sny het. Maar dit is maar een van daai gunsies vir n pelArnold wrote: Thu Jun 24, 2021 10:58 am As daai manne wat R260 en R200 vra ordentlike werk doen dan vra hulle hopeloos te min!
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Jy kan Gert le Roesh skakel by 082 drie drie sewe 5119, hy is in Klerksdorp. Jy gaan 4 weke minimum wag. Hy sit standard çover'oor die draad, dalk geval dit jou nie, so maak seker wat is jou vereistes.
Hy doen goeie werk.
Hy doen goeie werk.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Versigtig om 'n prys by te sit as iemand jou 'n guns doen ... volgende keer soek almal gunse en dan kry jy nooit weer een nieArmand Steenkamp wrote: Thu Jun 24, 2021 11:20 amSeker van die beste draad wat ek al laat sny het. Maar dit is maar een van daai gunsies vir n pelArnold wrote: Thu Jun 24, 2021 10:58 am As daai manne wat R260 en R200 vra ordentlike werk doen dan vra hulle hopeloos te min!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Ek wou die anderdag 'n bakkie koop. Die prys, volgens die verkoopsman, was R550 000.00. Toe se ek vir hom dit is hopeloss te min!!Arnold wrote: Thu Jun 24, 2021 10:58 am As daai manne wat R260 en R200 vra ordentlike werk doen dan vra hulle hopeloos te min!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Om die draad te sny vat omtrent 10 - 20 minute.
Om die loop reg "op te klok" in die draaibank, vat enigiets van 15 - 45 min, of tot hy uiteindelik reg is.
Jy moet dus begroot vir 1 uur se arbeid vir die draad sny alleen.
Tel by masjienkoste, draaibanke en snybeitels is nie verniet nie.
Dan moet die geweer nog uitmekaargehaal en aanmekaar gesit en getoets word.
Werk self uit wat al die bostaande vir jou werd is, en besluit maar waar jy kan kostes sny.
Om die loop reg "op te klok" in die draaibank, vat enigiets van 15 - 45 min, of tot hy uiteindelik reg is.
Jy moet dus begroot vir 1 uur se arbeid vir die draad sny alleen.
Tel by masjienkoste, draaibanke en snybeitels is nie verniet nie.
Dan moet die geweer nog uitmekaargehaal en aanmekaar gesit en getoets word.
Werk self uit wat al die bostaande vir jou werd is, en besluit maar waar jy kan kostes sny.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Ek kan be-aam wat jy daar sê.Alwin wrote: Thu Jun 24, 2021 7:15 pm Om die draad te sny vat omtrent 10 - 20 minute.
Om die loop reg "op te klok" in die draaibank, vat enigiets van 15 - 45 min, of tot hy uiteindelik reg is.
Jy moet dus begroot vir 1 uur se arbeid vir die draad sny alleen.
Tel by masjienkoste, draaibanke en snybeitels is nie verniet nie.
Dan moet die geweer nog uitmekaargehaal en aanmekaar gesit en getoets word.
Werk self uit wat al die bostaande vir jou werd is, en besluit maar waar jy kan kostes sny.
Ek kan nie verseker sê nie, maar dink baie van die goedkoper ‘jobs’ word sommer in ‘n 3jaw chuck gedoen en dus is daar nie clock werk nie en dit is waar hulle dan goedkoper is. Die beste 3jaw chuck wat ek al ooit tee gekom het kon nie herhaalbaar binne 0.02mm vir konsentrisiteit behaal nie, en runout was 0.03mm per 100mm.
Met ‘n 4jaw chuck kon ek nog altyd binne 15minute 0.002mm of beter konsentrisiteit kry en 0.01mm runout/100mm.
Al het ek toegang tot ‘n draaibank en die vermoë om my eie draad te sny betaal ek eerder ‘n goeie GS R1000 om dit reg te doen. Hulle doen dit elke dag, inteendeel ek sou skrikerig wees as hulle minder as R500 vra vir die job, behalwe as jy hulle goed ken en dit is ‘n guns natuurlik.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Draad sny vir silencer?
Hier by ons doen oom Corrie omtrent almal se gewere. Hy het my geweer binne n halfuur voor my opgeklok en gesny. Hy vra nou R750
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Draad sny vir silencer?
PWV wrote: Wed Jun 23, 2021 11:42 am Bloedgeld om 'n arm en 'n been te betaal om die draad te laat sny.
My man in die Paarl, wat slegs R260.00 gevra het, het ons ongelukkig vooruit gegaan.![]()
![]()
Maar daai was ook in 1913
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Vergewe tog maar vir my vriend, Joe Rocket! 'n 200 liter geyser het onlangs op sy kop geval.joe rocket wrote: Thu Jun 24, 2021 8:29 pmPWV wrote: Wed Jun 23, 2021 11:42 am Bloedgeld om 'n arm en 'n been te betaal om die draad te laat sny.
My man in die Paarl, wat slegs R260.00 gevra het, het ons ongelukkig vooruit gegaan.![]()
![]()
Maar daai was ook in 1913
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Kaapse manne is mos taai. Hoe gaan dit met die geyser?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Draad sny vir silencer?
As jy R200 vra om draad te sny en 'n doppie te maak dan betaal jy eintlik die ou wat sy geweer inbring.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Kloukat
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am
Re: Draad sny vir silencer?
Waardeer sal hom kontakBasie2 wrote: Thu Jun 24, 2021 11:24 am Jy kan Gert le Roesh skakel by 082 drie drie sewe 5119, hy is in Klerksdorp. Jy gaan 4 weke minimum wag. Hy sit standard çover'oor die draad, dalk geval dit jou nie, so maak seker wat is jou vereistes.
Hy doen goeie werk.
-
Kloukat
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am
Re: Draad sny vir silencer?
Jou oom bietjie ver, dan gaan koerier my doodmaakLUAN wrote: Thu Jun 24, 2021 7:56 pm Hier by ons doen oom Corrie omtrent almal se gewere. Hy het my geweer binne n halfuur voor my opgeklok en gesny. Hy vra nou R750
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Draad sny vir silencer?
In Bloemfontein sny n paar mense groefdraad met n cap vir R750-R1000.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Draad sny vir silencer?
In die Kaap vra die groot winkel se GS net onder R2k...
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Hy maak nog warm
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Draad sny vir silencer?
Parys Sons of Guns. Google en probeer hulle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Kloukat
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Nov 09, 2017 10:39 am
Re: Draad sny vir silencer?
Dankie Tripod