Domkrag

Post Reply
akading
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm

Domkrag

Post by akading »

Dagse almal,

Ek weet hierdie is nou nie jag betrokke nie, maar ek hoop iemand kan my help.

In die ou dae was daar n macjien met die naam van n domkrag. Iets soortgelyk aan n “High Lift JAck” maar net anders.

Ja ek weet ek verklap my ouderdom, maar ek is op soek na so iets, en ek wil ook graag weet wat mens die ding in engels noem.

In hollands is dit n dommekracht, en n mens kan die goed nog koop in holland.


Sent from my iPad using Tapatalk
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Domkrag

Post by J le Roux »

Ek dink mems noem dit n mechanical jack.
Screenshot_20210603-170350_Chrome.jpg


R2495
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Domkrag

Post by Viking »

As jy die stoeikampioen in die koshuis was, was jou bynaam Jack (dit was die afkorting vir Domkrag)!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
akading
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm

Re: Domkrag

Post by akading »

J le Roux wrote:Ek dink mems noem dit n mechanical jack.
Screenshot_20210603-170350_Chrome.jpg


R2495
Dit is die regte een ja


Sent from my iPhone using Tapatalk
akading
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm

Re: Domkrag

Post by akading »

Viking wrote:As jy die stoeikampioen in die koshuis was, was jou bynaam Jack (dit was die afkorting vir Domkrag)!
Hahahahaha


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply