Dagse almal,
Ek weet hierdie is nou nie jag betrokke nie, maar ek hoop iemand kan my help.
In die ou dae was daar n macjien met die naam van n domkrag. Iets soortgelyk aan n “High Lift JAck” maar net anders.
Ja ek weet ek verklap my ouderdom, maar ek is op soek na so iets, en ek wil ook graag weet wat mens die ding in engels noem.
In hollands is dit n dommekracht, en n mens kan die goed nog koop in holland.
Sent from my iPad using Tapatalk
Domkrag
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Domkrag
Ek dink mems noem dit n mechanical jack.
R2495
R2495
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Domkrag
As jy die stoeikampioen in die koshuis was, was jou bynaam Jack (dit was die afkorting vir Domkrag)!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
akading
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm
Re: Domkrag
Dit is die regte een jaJ le Roux wrote:Ek dink mems noem dit n mechanical jack.
R2495
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
akading
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Aug 13, 2013 2:46 pm
Re: Domkrag
HahahahahaViking wrote:As jy die stoeikampioen in die koshuis was, was jou bynaam Jack (dit was die afkorting vir Domkrag)!
Sent from my iPhone using Tapatalk