Plaas Trigger Cam Videos hier!

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

joe rocket wrote: Mon Mar 29, 2021 11:21 am
Gawie(13mm) wrote: Mon Mar 29, 2021 10:37 am Saterdag 'n vinnige draai gery.
https://youtu.be/jF7B7CfGjtc


Gaafsters. Jy praat afrikaans. maar skiet in Ingels. Jou rowwe black-sam ;D . Lekker skoot.
"It are for all du soepskrybers on my se Youtube jhannel!" ;D
...as een f@##%& asiër my weer @$@-byt op my Youtube kanaal, gaan ek 'n vliegtuigkaartjie koop en hom loop @$%%&@. :police:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Pierre1 »

Middag almal,

Waar is die triggercam's te koop en wat prys hulle?

Beste,
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Geno »

Pierre1 wrote:Middag almal,

Waar is die triggercam's te koop en wat prys hulle?

Beste,
Ek het BSP in stock en ons verwag eersdaags die Triggercam 2 om te kom.
My persoonlike Triggercam1 is ook in die mark.
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Pierre1 wrote: Mon Mar 29, 2021 1:42 pm Middag almal,

Waar is die triggercam's te koop en wat prys hulle?

Beste,
Dagsê.
Praat met Geno. Die eerste generasie moddelle is uitverkoop sover ek weet. Die MK 2 is eersdaags beskikbaar en gaan in die omgewing van R8 500.00 kos, as jy hom nie vooraf bestel het nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Geno wrote: Mon Mar 29, 2021 1:45 pm
Pierre1 wrote:Middag almal,

Waar is die triggercam's te koop en wat prys hulle?

Beste,
Ek het BSP in stock en ons verwag eersdaags die Triggercam 2 om te kom.
My persoonlike Triggercam1 is ook in die mark.
0825354100
Snap!!!🤣

Ek wil myne ook smous om op te gradeer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Pierre1 »

Dankie manne,
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote: Mon Mar 29, 2021 1:45 pm
Pierre1 wrote:Middag almal,

Waar is die triggercam's te koop en wat prys hulle?

Beste,
Ek het BSP in stock en ons verwag eersdaags die Triggercam 2 om te kom.
My persoonlike Triggercam1 is ook in die mark.
0825354100
R1000?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by 243Songdaug »

Google Triggercam of koop deur Geno.

Ekt laasweek die nuwe 2.1 gekoop en saammet shipping tot in NZ loop hy so R7500. In SA kos hy nou R7200.

Sien iemand adverteer 'n merk 1 vir R7000 hier op die forum.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

243Songdaug wrote: Fri Apr 02, 2021 2:26 am Google Triggercam of koop deur Geno.

Ekt laasweek die nuwe 2.1 gekoop en saammet shipping tot in NZ loop hy so R7500. In SA kos hy nou R7200.

Sien iemand adverteer 'n merk 1 vir R7000 hier op die forum.
Dagsê.
By wie het jy gekoop?
By Opticsonline is dit R7 500.00 saam met verskeping vir 'n voor-af bestelling.

Volgens die manne by Triggercam, gaan die groothandel prys in die omgewing van R 8 500.00 wees.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by 243Songdaug »

Goeie môre Gawie.

Ekt verlede jaar navraag gedoen by Geno na hy iewers genoem hetcdat die nuwe weergawe vroeg in 2021 sal uitkom. Ekt toe op hul webtuiste ingegaan en daar my naam op hul vooraf bestel lys geplaas.

Hulle het my so 2 weke terug laat weet dat my kamera binnekort gereed sal wees vir verskeping en hulle het my geprys in US$. Met die R/$ omskakeling het ek op so neet oor die R7500 uitgekom. (Dis slegs vir voorafbestelde kameras).

Na ek in US$ betaal het het ek op 'n WA groep gevra of did manne ook hul pryse gekry het vir hul Trigger cams en wat hulle betaal het, waarop 1 outjie toe geantwoord het dat die prys in SA R7200 is vir voorafbestelde kameras.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Die ou het gedink hy ek is net nog 'n wandelaar met 'n lang kierie oor my skouer. Die skoot was maar 162m, en ek het vir 'n oomblik gedink ek het hom gemis, maar die "dup" het dadelik teruggekom. Nogal snaaks hoe die ou gat omswaai en briek net om te besef hy is gewond.

https://youtu.be/nb3qCm95sSQ

Kyk hoe mooi glimlag die ou.
Image

Die man se gô was na 5 tree uit.
Image

Die ou was in die fleur van sy lewe.
Image
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by knipmes »

Mooi skoot!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Nico Harris »

Netjies!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by ruaanb »

Gawie die ou smile dan mooier as jy
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Capt. Yoda »

ruaanb wrote: Sun Apr 11, 2021 11:16 am Gawie die ou smile dan mooier as jy
Hahaha ek wou nou net slelfde se maar dis n mooi bob daai. Gawie as jy daai RF verkoop is hy “liggies gebruik”?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

ruaanb wrote: Sun Apr 11, 2021 11:16 am Gawie die ou smile dan mooier as jy
Dit is altyd lekker tot die kruitdampe gaan lê het, dan moet jy klim vir daai foto.🤣
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Capt. Oblivious wrote: Sun Apr 11, 2021 12:00 pm
ruaanb wrote: Sun Apr 11, 2021 11:16 am Gawie die ou smile dan mooier as jy
Hahaha ek wou nou net slelfde se maar dis n mooi bob daai. Gawie as jy daai RF verkoop is hy “liggies gebruik”?
Julle manne het mos almal skildwagte met wit handskoene wat julle gewere ronddra.
Hier in die Boland se berge kom 'n "drag-bag" tot sy reg.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Basie2 »

Netjies, maar moet sê die glimlaggies is amper dieselfde, een se battery was bietjie papper as die ander. Ek sal gladnie meer agter bob aanklim nie
Dankie v foto.


Sent from my iPad using Tapatalk
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 432
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Leon Crous »

Leker Gawie! Ja, die groot mannetjies het nogal 'n manier om bietjie befok rond te kyk net na die skoot.... :laugh:
Post Reply