Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gaafsters. Jy praat afrikaans. maar skiet in Ingels. Jou rowwe black-sam . Lekker skoot.
"It are for all du soepskrybers on my se Youtube jhannel!"
...as een f@##%& asiër my weer @$@-byt op my Youtube kanaal, gaan ek 'n vliegtuigkaartjie koop en hom loop @$%%&@.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Pierre1 wrote: Mon Mar 29, 2021 1:42 pm
Middag almal,
Waar is die triggercam's te koop en wat prys hulle?
Beste,
Dagsê.
Praat met Geno. Die eerste generasie moddelle is uitverkoop sover ek weet. Die MK 2 is eersdaags beskikbaar en gaan in die omgewing van R8 500.00 kos, as jy hom nie vooraf bestel het nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ekt verlede jaar navraag gedoen by Geno na hy iewers genoem hetcdat die nuwe weergawe vroeg in 2021 sal uitkom. Ekt toe op hul webtuiste ingegaan en daar my naam op hul vooraf bestel lys geplaas.
Hulle het my so 2 weke terug laat weet dat my kamera binnekort gereed sal wees vir verskeping en hulle het my geprys in US$. Met die R/$ omskakeling het ek op so neet oor die R7500 uitgekom. (Dis slegs vir voorafbestelde kameras).
Na ek in US$ betaal het het ek op 'n WA groep gevra of did manne ook hul pryse gekry het vir hul Trigger cams en wat hulle betaal het, waarop 1 outjie toe geantwoord het dat die prys in SA R7200 is vir voorafbestelde kameras.
Die ou het gedink hy ek is net nog 'n wandelaar met 'n lang kierie oor my skouer. Die skoot was maar 162m, en ek het vir 'n oomblik gedink ek het hom gemis, maar die "dup" het dadelik teruggekom. Nogal snaaks hoe die ou gat omswaai en briek net om te besef hy is gewond.
Netjies, maar moet sê die glimlaggies is amper dieselfde, een se battery was bietjie papper as die ander. Ek sal gladnie meer agter bob aanklim nie
Dankie v foto.