Leer/Leather Werk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leer/Leather Werk
Johan
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Leer/Leather Werk
Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
BenJacobs wrote:Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie


.....het gehoop jy kom verduidelik self Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Leer/Leather Werk
Lyk vir my daai rug "strappie" het so 'n handvatseltjie aan. Is dit vir "Beste" om hom mee te "beteuel" na die die groot stap?jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm .....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leer/Leather Werk
.Wouter Roets wrote: Tue Apr 06, 2021 3:34 pm Johan
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Jy sit klaar met 'n kop vol steke....maar dis altyd makliker om vergifnis te vra as om toestemming te kry!BenJacobs wrote: Tue Apr 06, 2021 3:52 pm Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie![]()
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Lyk my jy verstaan al daai somJohan Nel wrote: Tue Apr 06, 2021 4:48 pmLyk vir my daai rug "strappie" het so 'n handvatseltjie aan. Is dit vir "Beste" om hom mee te "beteuel" na die die groot stap?jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm .....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.![]()
![]()
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
....ma 'n man mag dan mos 'n nuwe beter ene kiesCapt. Oblivious wrote: Tue Apr 06, 2021 5:28 pm.Wouter Roets wrote: Tue Apr 06, 2021 3:34 pm Johan
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Leer/Leather Werk
Wat is die fancy kontrepsie?jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Die is leer suspenders mater...orals deesdae hoog mode sien ek.ruaanb wrote:Wat is die fancy kontrepsie?jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Leer/Leather Werk
Hijack aanViking wrote:Jy sit klaar met 'n kop vol steke....maar dis altyd makliker om vergifnis te vra as om toestemming te kry!BenJacobs wrote: Tue Apr 06, 2021 3:52 pm Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie![]()
Ek dog hy was in n ongeluk en sy HOOF is vol steke? Het ek iets gemis?

Hijack af
Sent from my iPhone using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leer/Leather Werk
'n Ander vriend van ons doen ook leer werk. Hy moes ook vir iemand 'n stel leer suspenders maak.jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 6:35 pmDie is leer suspenders mater...orals deesdae hoog mode sien ek.ruaanb wrote:Wat is die fancy kontrepsie?jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Blykbaar het Google interresante voorbeelde opgelewer toe hy soek
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leer/Leather Werk
Ek neem aan daai lussie is sodat mens die ding agterstevoor ook kan aantrek en steeds "haakplek" het
Mooi werk JD!
Mooi werk JD!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie mater.DWB wrote: Wed Apr 07, 2021 6:50 am Ek neem aan daai lussie is sodat mens die ding agterstevoor ook kan aantrek en steeds "haakplek" het![]()
![]()
![]()
Mooi werk JD!
LMGA....nie so mooi gedink nie
.......jis, dink dit gan nogal konsternasie afgee laataand op een van 'daai' bos uitstappies
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Weer ene vir die manne wat hou van speel met die shotty en duiwe skiet.
Wou al 'n rukkie so 'n sak bou en het laas naweek gedink dit is nou tyd.
'n klomp van my ammo le ook los in ammo kassies en nie meer in boksies nie so iets kan lekker werk....het hom eers gister kon klaar maak en was aangenaam verras oor hoe die outjie uit gekom het
Wou al 'n rukkie so 'n sak bou en het laas naweek gedink dit is nou tyd.
'n klomp van my ammo le ook los in ammo kassies en nie meer in boksies nie so iets kan lekker werk....het hom eers gister kon klaar maak en was aangenaam verras oor hoe die outjie uit gekom het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Leer/Leather Werk
Baie mooi Jammer ek skiet nie meer haelgeweer nie.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
BAIE dankie Janknipmes wrote:Baie mooi Jammer ek skiet nie meer haelgeweer nie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Leer/Leather Werk
Mooi man, en toe het jy dit goedgedink om vir hom solank 'n halsbandjie te maak. Sy vrou is seker baie tevrede met jou werk!jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm .....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Leer/Leather Werk
JD
jy het nog nie daaraan gedink om geweer cheekpads van leer te maak nie -- wat om die agterkolf gaan waar wang rus en met veters stewig vasdgetrek word , ens.
jy het nog nie daaraan gedink om geweer cheekpads van leer te maak nie -- wat om die agterkolf gaan waar wang rus en met veters stewig vasdgetrek word , ens.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Lag ek nou lekker mater !......maar hy't mos gevra vir die halsbantjieToxxyc wrote:Mooi man, en toe het jy dit goedgedink om vir hom solank 'n halsbandjie te maak. Sy vrou is seker baie tevrede met jou werk!jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm .....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Hi Projagter ...ja, ek het dit al eerweeg maar nog net nie daarby uitgekom nie. Ek gebruik sel "cheek risers" op my ketties, van doi kous tipe, wat ongelukkig die neiging het om uit posisie te gly na n paar skote.projagter wrote:JD
jy het nog nie daaraan gedink om geweer cheekpads van leer te maak nie -- wat om die agterkolf gaan waar wang rus en met veters stewig vasdgetrek word , ens.
....whatsapp my dalk, ek's nogal n sukker vir n nuwe challenge
My nr is: 074 137 9878, Johan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Leer/Leather Werk
Ek is op soek na 'n stuurwiel-cover. My kar se stuurwiel is besig om te "perish" en ek soek iets om hom mee toe te maak. Ek het gedink 'n bree strook leer wat reg rondom die stuurwiel pas en dan in die binnekant met 'n toutjie vastrek sal lekker werk. Soos die idee, maar hoef nie (asseblief nie) so flashy of vol detail te wees nie:

Hierdie is 'n opsie, maar hulle "slip" net oor en sit nooit lekker nie, so ek soek nie so iets nie. Hy sou gewerk het as hy vasgemaak het: https://www.autostyle.co.za/product/nx- ... CTEALw_wcB

Hierdie is 'n opsie, maar hulle "slip" net oor en sit nooit lekker nie, so ek soek nie so iets nie. Hy sou gewerk het as hy vasgemaak het: https://www.autostyle.co.za/product/nx- ... CTEALw_wcB
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Leer/Leather Werk
Leerdam seatcovers in Potch maak hulle.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Toxxyc....daai van die rak af goed is ook nie almal 100% die selfde grote.....het dit gesien met my vtou se Terrios....die een wat ek vir haar by n china mall plek gekry het was te groot maar het toe een by n Midads gekry wat mooi sit.
Mens sal een kan.maak wat vas ryg, van regte leer en dink mens moet dalk net n naat in sit waar die ryg werk gebeur sodat hy nie daar skeur nie.
Kyk dalk wat vra daai manne wat die goed maak. Ek het voorheen leer op my bakkie sin gehaad maar hy het so snotterig geraak as dit gereen het en daar baie klammigheid in die lug was.....maar moet by se dat die cover toe al 8 jaar oud was
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Mens sal een kan.maak wat vas ryg, van regte leer en dink mens moet dalk net n naat in sit waar die ryg werk gebeur sodat hy nie daar skeur nie.
Kyk dalk wat vra daai manne wat die goed maak. Ek het voorheen leer op my bakkie sin gehaad maar hy het so snotterig geraak as dit gereen het en daar baie klammigheid in die lug was.....maar moet by se dat die cover toe al 8 jaar oud was
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan

