Leer/Leather Werk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Leer/Leather Werk
Is daar dalk manne hier wat ook leer/leather werk doen ?
Ek hoop hulle kom deel hul projekte en tips sodat ons by julle kan leer
As julle dalk weet van plekke wat mens betroubaar aan-lyn kan goeterkies bestel, deel ook asb. met ons
Hierdie is my 2de probeer ........ek't dit goed gedink om vir 'n pel 'n Kers geskenkie te maak

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Leer/Leather Werk
Baie netjies!
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Supacow wrote: Mon Dec 02, 2019 8:43 am Baie netjies!
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie netjies! 
Baie netjiese sak. Wel gedaan.
Eintlik is die regte benaming CDO..... OCD is nie alfabeties korrek niejdpretorius wrote: Mon Dec 02, 2019 8:55 amSupacow wrote: Mon Dec 02, 2019 8:43 am Baie netjies!
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.ja hulle noem dit blykbaar ocd
![]()
Baie netjiese sak. Wel gedaan.
Gooi lood!!!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Askari wrote: Mon Dec 02, 2019 9:03 am
Eintlik is die regte benaming CDO..... OCD is nie alfabeties korrek nie
Baie netjiese sak. Wel gedaan.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Netjiese probeerslag...jy kan maar aanhou!
As jy gereedskap soek kan jy plaaslik by Woodhead in Kaapstad kyk of aanlyn het ek al by banggood 'n item of 2 bestel. Dis maar "made in china" maar die kwaliteit is nie sleg nie.
Bly weg van die knyptang punches....hulle hou nie lank nie!
Lekker werk!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Viking, en ek sal verseker na banggood kykViking wrote: Tue Dec 03, 2019 6:36 am Netjiese probeerslag...jy kan maar aanhou!
As jy gereedskap soek kan jy plaaslik by Woodhead in Kaapstad kyk of aanlyn het ek al by banggood 'n item of 2 bestel. Dis maar "made in china" maar die kwaliteit is nie sleg nie.
Bly weg van die knyptang punches....hulle hou nie lank nie!
Lekker werk!
julle mag/moet maar kretiek lewer ...dit is mos maar hoe mens leer wat goed of minder goed is
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Leer/Leather Werk
Sien vanoggend oppad werk toe op die hoek v Struben Straat & Kgosi Mampuru Straat (by die petrol stasie) is n leer winkel
Sal môre vir die naam kyk
Sal môre vir die naam kyk
Skiet bly maar lekker
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Jou doring, baie dankieKlein Chris wrote: Tue Dec 03, 2019 7:53 am Sien vanoggend oppad werk toe op die hoek v Struben Straat & Kgosi Mampuru Straat (by die petrol stasie) is n leer winkel
Sal môre vir die naam kyk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Groot dankie Klein Chris, ek gan verseker daar loer
Lyk my ek's die enigse malletjie wat leer werk probeer ?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Leer/Leather Werk
[/quote]
Lyk my ek's die enigse malletjie wat leer werk probeer ?
[/quote]
Dink die ander ouens se skelmpies of vrouens hou hulle eerlik jammer bedoel besig
Jy moet bietjie gaan Google. Daar behoort plekke nader aan jou te wees. Jare terug was daar n plek in Silverton
Lyk my ek's die enigse malletjie wat leer werk probeer ?
[/quote]
Jy moet bietjie gaan Google. Daar behoort plekke nader aan jou te wees. Jare terug was daar n plek in Silverton
Skiet bly maar lekker
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Ja, die Silverton plek is nogsteeds daar .... "Leather Right", ongelukkig maak hulle 13 Desember toe en eers weer 13 Jan oop. Om 'n plek in PTA te kry wat "Veg" leer verkoop is nogals skaarsKlein Chris wrote: Fri Dec 06, 2019 8:11 am Jy moet bietjie gaan Google. Daar behoort plekke nader aan jou te wees. Jare terug was daar n plek in Silverton
Die triek is om so nou en dan vir vroulief of daai skelmpies ietsie te maak ......Hmmmmm, dink nou dit kan nogal kinky raak
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Leer/Leather Werk
Hier is 'n man in Durbanville wat 'n besigheid van hy huis af bedryf. Ek het hierdie produk by hom gekoop:
https://www.pvpoutdoors.com/tools/speedy-stitcher-120
Werk lekker om stikwerk te doen, as jy tyd het.
Kyk bietjie op Youtube hoe werk hy
https://www.pvpoutdoors.com/tools/speedy-stitcher-120
Werk lekker om stikwerk te doen, as jy tyd het.
Kyk bietjie op Youtube hoe werk hy
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Groot dankie Thomas.THOMAST wrote: Fri Dec 06, 2019 11:50 am Hier is 'n man in Durbanville wat 'n besigheid van hy huis af bedryf. Ek het hierdie produk by hom gekoop:
https://www.pvpoutdoors.com/tools/speedy-stitcher-120
Werk lekker om stikwerk te doen, as jy tyd het.
Kyk bietjie op Youtube hoe werk hy
Ja, om met die hand te werk eet nogals 'n man se hanne
Maar wys ons dam bietjie van jou werk ?
Die sakkie hier onder (dink dit is die ou in die Kaap se ontwerp) kan seker ook lekker werk vir die shotty.....wil hom dalk volgede probeer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Eerste probeer met stamps
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Daar was darem tyd vir nog ietsie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Leer/Leather Werk
Netjies !!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie materFrederik wrote:Netjies !!!
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Kort julle opinie asseblief
ek het 'n paar conchos in die hande kon kry maar is nie 'n bling mens nie en is bang die lyk effe poefterig.
Wat is julle gevoel...los ek dit so of was die koper Chicago skrowe wat meer verdoesel was beter Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
ek het 'n paar conchos in die hande kon kry maar is nie 'n bling mens nie en is bang die lyk effe poefterig.
Wat is julle gevoel...los ek dit so of was die koper Chicago skrowe wat meer verdoesel was beter Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Leer/Leather Werk
Dit is vir my baie mooi oom.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Ben, ek wardeer opreg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Leer/Leather Werk
Vir n man wat net begin is jou hande werk baie netjies. Ek hou van die sheriff's star daar.
2 daughters. Plenty guns.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Leer/Leather Werk
Ons sal bietjie moet gesels oor so leer skede of 2 vir my messe....
Ek betaal ook in messe.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek betaal ook in messe.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher