Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Weereens uitstekende werk my maat. Jy al gedink om rondte houers te maak soos die wat daai Els & Co manne maak vir die groot kalibers? Daai sal mos right up your ally wees.
Groetnis
Wout
Hi Wout, dankie mater .....ja, ek het, en het al die jig gebou om die "wet moulding" te doen. Het hom in n 5 rondte en 7 rondte ontwerp - ek weet net nie hoe sterk die aanvraag sal wees nie (het eintlik gedink elke 2de Piet en sy tuinjong maak al die goed in een of ander verwese form).....so as daar manne is wat sou belang stel in so iets moet julle asb skree in die rigting.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan

Môre JD,
Het jy dalk 'n paar foto's van die wat jy al gemaak het?

Ek sal ook belangstel in een of 2.
Groete
Ockert
Dink klink goed ...dan spring ek aan die werk met hulle
Gee asb vir my die kaliber grotes....ek het natuurlik doppe vir 375/338 ens. & 30-06/270 ens. , so wel as 308 parent case
....as dit n kaliber is waar ek nie die parent case het nie hoop ek Wout kan dalk help
Ek dink ek wil die loops binne, wat die rondte was hou, eerder van leer maak want die rek verweer met tyd ....wat is julle voorkeur ? (as ek goeie kwaliteid rek kan kry sal dit hom goedkoper maak)
@Ockert - gooi my jou nommer dan stuur ek vir jou fotos want ek wil nie graag die forum spam met dit nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Mon Feb 22, 2021 11:57 am, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Die sak is ontwerp om 50 x haelgeweer rondtes te vat, ook dat jy hom aan n belt of draband kan gebruik. Die was die 2de een van die konsep, en moes ook 'n inskripsie binne kry vir n pa se 65ste verjaarsdag, van sy seuns af. Ek gloo hulle gaan eendag baklei oor wie hom gan oor neem.
Die sak was n bulletjie om te wen , veral dat hy nie voor uitsak/boeppens nie.
Ek's nogal mal vir die ontwerp en sal iewers vir myself ook een moet bou......het E&C se idee gebruik om die flap vas te hou in die "oop" posisie want dink dit werk die beste.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Gooi gou jou nommer vir my deur dat ons kan klets. My PM's wil nie deurgaan na jou toe nie en jou nommer is verlore met die oorgaan na my nuwe foon. 08drie378 41vier7
Ek het verskeie snaakse en groter kaliber doppe wat hier rondlê van die dae toe ek nog gedink het ek wil die goed versamel. As ek dit kan opspoor en jy stel belang JD kan jy hulle met graagte kry?
Toxxyc wrote:Ek het verskeie snaakse en groter kaliber doppe wat hier rondlê van die dae toe ek nog gedink het ek wil die goed versamel. As ek dit kan opspoor en jy stel belang JD kan jy hulle met graagte kry?
Dankie mater, ek gan graag van die aanbod gebruik maak sodra ek weet wat se rigting ek gaan.
Ek het lekker stewige en goeie kwaliteid rekband gaan gekry, so gan loer of ek dit kan kry om goed te werk. Die rekband help natuurlik om dit minder kaliber gebonde te maak
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Gooi gou jou nommer vir my deur dat ons kan klets. My PM's wil nie deurgaan na jou toe nie en jou nommer is verlore met die oorgaan na my nuwe foon. 08drie378 41vier7
Groetnis
Wout
Ek praat met jou op whatsapp Wout
My nommer is
0sewe4 13sewe 987agt
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Verseker. Ek het nou so 1 of 2 van hulle. En hulle vertel weer vir vriende, en die bestel op hul beurt weer. Dit verstom my hoe groot die aanvraag vir leer produkte is.
Die x 10 is nou darem klaar.... die een het klaar nuwe huis gekry as n verjaarsdag gedkenk.
Net so terloops, daardie trappie af aan die onderkant het n doel
Gooi asb komentaar, veral as julle iets sou wou anders maak op hom.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan