Things you have to love

Post Reply
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Things you have to love

Post by Mac »

Almal,

Don't you just love hunting jackal in the middle of winter when you are told " Niemand het jakalse op hierdie plaas vir die laaste 6 jaar gejag nie, dit sal vir jou sommer maklik wees om my bankrot te maak" totdat jy die volgende oggend met n' lee bakkie deur een van die arbeiders vertel word, " Nee meneer, die klienbaas hulle vat die roeper en gaan soek die jakalas amper elke naweek"

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Ambessa

Re: Things you have to love

Post by Ambessa »

Hallo mac21
mac21 wrote:...deur een van die arbeiders vertel word, " Nee meneer, die klienbaas hulle vat die roeper en gaan soek die jakalas amper elke naweek"
...is this where the love part comes in... ::) :o

What is the next step...?

Ambessa
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Things you have to love

Post by Mac »

Ambessa,

My first thought was take this guy off my list, if he had told me from the outset I could have made a plan, but in hindsight, I'll use him in my own time to improve my daylight technique, and in the meantime his kids & their friends can continue to cost him a fortune in stock losses. I also won't set traps for him as he has already lost credibility as far as I am concerned with his lying. he would probably tell me my traps are only catching fairies or something.

What goes around comes around.

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
tafjak

Re: Things you have to love

Post by tafjak »

Graham
" Niemand het jakalse op hierdie plaas vir die laaste 6 jaar gejag nie, dit sal vir jou sommer maklik wees om my bankrot te maak"
As ek daardie woorde hoor noem ek altyd vir die klient dat ek baie graag by hom sou wou jag, maar die program is op die oomblik baie vol bespreek en sal eers oor so 4 tot 5 maande by hom kan kom jag.
Finish en klaar.

Taffie
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Things you have to love

Post by Mac »

Taffie,

Jy is n' wyse man, jy het obously jou skoolgelde betaal, ongelukkig is hierdie skepsel en my pa vriende, ek het nie veel keuse in die bespreking gehad nie.

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Things you have to love

Post by Jaco Bezuidenhout »

Graham

Charge hom R1000 per nag. ;)

Groete

Kieterkat
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Things you have to love

Post by Caller »

Kieterkat

Is jy landuit of kwaad vir my? Praat 'n slag dat ek hoor of jy nog oorleef.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Ja-jagter
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm

Re: Things you have to love

Post by Ja-jagter »

Mac 21

Persoon vra my om te help met jakkie. Die jakkie het al amper 100 lammers gevang. Hulle vermoed dat dit 'n teef is. Hulle het nou 2 reun jakkalse gevang, maar kry nie die teef nie.  Die aand gaan ons uit - ek vra arbeider of julle al die jakkie gejag het?  Hy se toe hulle jag hom omtrent elke aand - het al 2 keer geskiet op hom en party aande skiet hulle net om hom weg te jaag.  Ek wonder toe by myself wat is die kanse dat ek hom sal kry - die gelukgoding was egter mykant - na die derde roep plek gewaar ek toe 'n oog.  Toe die oog die lig vang verdwyn hy - ek se toe vir die drywer hy moet vinnig vorentoe ry - toe ons daar kom is jakkie omtrent al 200 m verder - ek roep toe met die mond en die oomblik toe hy staan toe is dit so - dit voel nogal lekker om so 'n skelm jakkals in te roep.
Ja-jagter
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Things you have to love

Post by Mac »

Ja jak,

Mooi gedoen, wys jou net, jakkals mag geleer wees, maar die wat wil het al die T-shirt, weereens is dit bewys. Hoe oud was sy?

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Ja-jagter
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm

Re: Things you have to love

Post by Ja-jagter »

Graham
Die teef was so ongeveer 4-5 jaar oud. Die boer het hierdie vreeslike groot jakkals verwag wat 10kg moet weeg volgens die skade. Dit was egter so 'n regte ou klein vaal jakkalsie wat die skaal so net oor die 5kg getrek het. Bomme is in klein sakkies.
Ja-jagter
Ambessa

Re: Things you have to love

Post by Ambessa »

Hallo Ja-jagter
Ja-jagter wrote:...Die teef was so ongeveer 4-5 jaar oud. Die boer het hierdie vreeslike groot jakkals verwag wat 10kg moet weeg volgens die skade. Dit was egter so 'n regte ou klein vaal jakkalsie wat die skaal so net oor die 5kg getrek het. Bomme is in klein sakkies.
Wat was haar kondisie? Was sy werklik klein van lyf vir haar ouderdom of sommer net plein 'n maergat?

Soos voorheen gemeld is liggaamsgewig 'n swak maatstaf van grootte. Dit is waarom ek die neem van meer liggaamsmates voorstel.

Ambessa
Ja-jagter
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm

Re: Things you have to love

Post by Ja-jagter »

Ambessa

Ek ondervind dat van die jakkalse wat ek skiet langer op die been is en mooi prominent gekleurd is.  Dan kry ek weer hierdie klein vaal jakkalsies wat baie laer op die been is en nie baie duidelik gekleurd is nie.  Hierdie was nou die 3de een op 3 verskillende plase wat ek geskiet het.  Die jakkals waarna jy verneem het was goed van kondisie en daar was niks fout met sy gesondheid nie.  Ongeveer 2 maande gelede is 3 van my lammers gevang en die aand toe skiet ek so 'n vaal teef jakkals dood.  Hy was liggies beset en baie vet met lammers in sy maag.  Dit is maar hoekom ek se dat dit lyk asof die vaal jakkalsies groter skade aanrig.  Ek sal verder op die forum kyk wat jy bedoel met mates meet en inligting laai. 
Ja-jagter
Ambessa

Re: Things you have to love

Post by Ambessa »

Hallo Ja-jagter

Dankie vir die info.

Hoe meer ons van die diere se biologie en sosiale gedrag weet, hoe beter kan ons planne beraam en met 'n strategie na vore kom om hulle meer effektief te bestuur (impak verminder).

Laat weet as ons verder behulpsaam kan wees.

Ambessa
Post Reply