Things you have to love
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Things you have to love
Almal,
Don't you just love hunting jackal in the middle of winter when you are told " Niemand het jakalse op hierdie plaas vir die laaste 6 jaar gejag nie, dit sal vir jou sommer maklik wees om my bankrot te maak" totdat jy die volgende oggend met n' lee bakkie deur een van die arbeiders vertel word, " Nee meneer, die klienbaas hulle vat die roeper en gaan soek die jakalas amper elke naweek"
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

Ambessa
Re: Things you have to love
Hallo mac21

What is the next step...?
Ambessa
...is this where the love part comes in...mac21 wrote:...deur een van die arbeiders vertel word, " Nee meneer, die klienbaas hulle vat die roeper en gaan soek die jakalas amper elke naweek"
What is the next step...?
Ambessa
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Things you have to love
Ambessa,
My first thought was take this guy off my list, if he had told me from the outset I could have made a plan, but in hindsight, I'll use him in my own time to improve my daylight technique, and in the meantime his kids & their friends can continue to cost him a fortune in stock losses. I also won't set traps for him as he has already lost credibility as far as I am concerned with his lying. he would probably tell me my traps are only catching fairies or something.
What goes around comes around.
Graham
My first thought was take this guy off my list, if he had told me from the outset I could have made a plan, but in hindsight, I'll use him in my own time to improve my daylight technique, and in the meantime his kids & their friends can continue to cost him a fortune in stock losses. I also won't set traps for him as he has already lost credibility as far as I am concerned with his lying. he would probably tell me my traps are only catching fairies or something.
What goes around comes around.
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
tafjak
Re: Things you have to love
Graham
Finish en klaar.
Taffie
As ek daardie woorde hoor noem ek altyd vir die klient dat ek baie graag by hom sou wou jag, maar die program is op die oomblik baie vol bespreek en sal eers oor so 4 tot 5 maande by hom kan kom jag." Niemand het jakalse op hierdie plaas vir die laaste 6 jaar gejag nie, dit sal vir jou sommer maklik wees om my bankrot te maak"
Finish en klaar.
Taffie
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Things you have to love
Taffie,
Jy is n' wyse man, jy het obously jou skoolgelde betaal, ongelukkig is hierdie skepsel en my pa vriende, ek het nie veel keuse in die bespreking gehad nie.
Graham
Jy is n' wyse man, jy het obously jou skoolgelde betaal, ongelukkig is hierdie skepsel en my pa vriende, ek het nie veel keuse in die bespreking gehad nie.
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Things you have to love
Graham
Charge hom R1000 per nag.
Groete
Kieterkat
Charge hom R1000 per nag.
Groete
Kieterkat
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Things you have to love
Kieterkat
Is jy landuit of kwaad vir my? Praat 'n slag dat ek hoor of jy nog oorleef.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Ja-jagter
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm
Re: Things you have to love
Mac 21
Persoon vra my om te help met jakkie. Die jakkie het al amper 100 lammers gevang. Hulle vermoed dat dit 'n teef is. Hulle het nou 2 reun jakkalse gevang, maar kry nie die teef nie. Die aand gaan ons uit - ek vra arbeider of julle al die jakkie gejag het? Hy se toe hulle jag hom omtrent elke aand - het al 2 keer geskiet op hom en party aande skiet hulle net om hom weg te jaag. Ek wonder toe by myself wat is die kanse dat ek hom sal kry - die gelukgoding was egter mykant - na die derde roep plek gewaar ek toe 'n oog. Toe die oog die lig vang verdwyn hy - ek se toe vir die drywer hy moet vinnig vorentoe ry - toe ons daar kom is jakkie omtrent al 200 m verder - ek roep toe met die mond en die oomblik toe hy staan toe is dit so - dit voel nogal lekker om so 'n skelm jakkals in te roep.

Ja jak,
Mooi gedoen, wys jou net, jakkals mag geleer wees, maar die wat wil het al die T-shirt, weereens is dit bewys. Hoe oud was sy?
Graham
Mooi gedoen, wys jou net, jakkals mag geleer wees, maar die wat wil het al die T-shirt, weereens is dit bewys. Hoe oud was sy?
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Ja-jagter
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm
Re: Things you have to love
Graham
Die teef was so ongeveer 4-5 jaar oud. Die boer het hierdie vreeslike groot jakkals verwag wat 10kg moet weeg volgens die skade. Dit was egter so 'n regte ou klein vaal jakkalsie wat die skaal so net oor die 5kg getrek het. Bomme is in klein sakkies.

Hallo Ja-jagter
Soos voorheen gemeld is liggaamsgewig 'n swak maatstaf van grootte. Dit is waarom ek die neem van meer liggaamsmates voorstel.
Ambessa
Wat was haar kondisie? Was sy werklik klein van lyf vir haar ouderdom of sommer net plein 'n maergat?Ja-jagter wrote:...Die teef was so ongeveer 4-5 jaar oud. Die boer het hierdie vreeslike groot jakkals verwag wat 10kg moet weeg volgens die skade. Dit was egter so 'n regte ou klein vaal jakkalsie wat die skaal so net oor die 5kg getrek het. Bomme is in klein sakkies.
Soos voorheen gemeld is liggaamsgewig 'n swak maatstaf van grootte. Dit is waarom ek die neem van meer liggaamsmates voorstel.
Ambessa
-
Ja-jagter
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm
Re: Things you have to love
Ambessa
Ek ondervind dat van die jakkalse wat ek skiet langer op die been is en mooi prominent gekleurd is. Dan kry ek weer hierdie klein vaal jakkalsies wat baie laer op die been is en nie baie duidelik gekleurd is nie. Hierdie was nou die 3de een op 3 verskillende plase wat ek geskiet het. Die jakkals waarna jy verneem het was goed van kondisie en daar was niks fout met sy gesondheid nie. Ongeveer 2 maande gelede is 3 van my lammers gevang en die aand toe skiet ek so 'n vaal teef jakkals dood. Hy was liggies beset en baie vet met lammers in sy maag. Dit is maar hoekom ek se dat dit lyk asof die vaal jakkalsies groter skade aanrig. Ek sal verder op die forum kyk wat jy bedoel met mates meet en inligting laai.

Dankie vir die info.
Hoe meer ons van die diere se biologie en sosiale gedrag weet, hoe beter kan ons planne beraam en met 'n strategie na vore kom om hulle meer effektief te bestuur (impak verminder).
Laat weet as ons verder behulpsaam kan wees.