Dag manne
Ek het die geleentheid om n 6mm rèmington te bekom.
Ek soek so bietjie inligting.
Die loop lyk nog so 50 %.
Hoe goed is die kaliber en indien ek hom neem en sy loop verander los ek hom standaard of moet ek hom laat ackley.
6mm remington
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm remington
Koop hom en laat die loop somer klaar oor sny AI toe as die eerste paar duim van die kamer af nog mooi lyk, as daar genoeg vleis is laat hulle vir jou n duim of so agter af sny en so stukkie voor ook by die kroon dan sit jy met n lekker "vars" loop wat jou nog n rukkie sal hou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 6mm remington
Dankie vir die terugvoer.Wie sal n man met n AI reamer kan help en wie sal julle aanbeveel om so joppie te doen.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 6mm remington
Ek weet nie of Trueworx die regte reamer het nie, maar almal raai aan dat as daar Al werk is wat moet gebeur is hy die man om te gebruik.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm remington
Waar in die land is jy?shanenel wrote: Tue Jan 19, 2021 2:09 pm Dankie vir die terugvoer.Wie sal n man met n AI reamer kan help en wie sal julle aanbeveel om so joppie te doen.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm remington
Hulle het 'n 6RemAI reamerStephan86 wrote: Tue Jan 19, 2021 2:18 pm Ek weet nie of Trueworx die regte reamer het nie, maar almal raai aan dat as daar Al werk is wat moet gebeur is hy die man om te gebruik.
Goed, beter, 6millimeter!
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 6mm remington
Ek is in upington
Dankie manne sal met hulle gesels.
Die ander vraag is gaan n man matryse kry vir die kaliber
Dankie manne sal met hulle gesels.
Die ander vraag is gaan n man matryse kry vir die kaliber
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm remington
Shane, maak net seker watter groefdraai daardie geweer het. Baie het slegs 1 in 12 gehad en kort 90gr koeëls behoort nog te stabiliseer. Weeg jou opsies en kry liefs 'n 1 in 9/8 loop vir swaarder as 100gr koeëls.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 6mm remington
Dankie ek sal na dit kyk.Ek moet net eers kyk of ek 6mm ackley dies kan opspoor.