6mm remington

Post Reply
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

6mm remington

Post by shanenel »

Dag manne
Ek het die geleentheid om n 6mm rèmington te bekom.
Ek soek so bietjie inligting.
Die loop lyk nog so 50 %.
Hoe goed is die kaliber en indien ek hom neem en sy loop verander los ek hom standaard of moet ek hom laat ackley.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm remington

Post by Capt. Yoda »

Koop hom en laat die loop somer klaar oor sny AI toe as die eerste paar duim van die kamer af nog mooi lyk, as daar genoeg vleis is laat hulle vir jou n duim of so agter af sny en so stukkie voor ook by die kroon dan sit jy met n lekker "vars" loop wat jou nog n rukkie sal hou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: 6mm remington

Post by shanenel »

Dankie vir die terugvoer.Wie sal n man met n AI reamer kan help en wie sal julle aanbeveel om so joppie te doen.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: 6mm remington

Post by Stephan86 »

Ek weet nie of Trueworx die regte reamer het nie, maar almal raai aan dat as daar Al werk is wat moet gebeur is hy die man om te gebruik.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm remington

Post by Capt. Yoda »

shanenel wrote: Tue Jan 19, 2021 2:09 pm Dankie vir die terugvoer.Wie sal n man met n AI reamer kan help en wie sal julle aanbeveel om so joppie te doen.
Waar in die land is jy?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 6mm remington

Post by Geno »

Stephan86 wrote: Tue Jan 19, 2021 2:18 pm Ek weet nie of Trueworx die regte reamer het nie, maar almal raai aan dat as daar Al werk is wat moet gebeur is hy die man om te gebruik.
Hulle het 'n 6RemAI reamer
Goed, beter, 6millimeter!
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: 6mm remington

Post by shanenel »

Ek is in upington
Dankie manne sal met hulle gesels.
Die ander vraag is gaan n man matryse kry vir die kaliber
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm remington

Post by tripodmvr »

Shane, maak net seker watter groefdraai daardie geweer het. Baie het slegs 1 in 12 gehad en kort 90gr koeëls behoort nog te stabiliseer. Weeg jou opsies en kry liefs 'n 1 in 9/8 loop vir swaarder as 100gr koeëls.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: 6mm remington

Post by shanenel »

Dankie ek sal na dit kyk.Ek moet net eers kyk of ek 6mm ackley dies kan opspoor.
Post Reply