Krico 222
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Krico 222
Ek het n Sako L461 in 222.
Enkele gedagtes om jou te motiveer:
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
2. 222 is n maklike, en akkurate kaliber.
3. As die geweer in n goeie toestand is, kan jy hom toe-oë koop.

- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Krico 222
Krico is n afkorting van Kriegeskorte & CO. Krieghoff is heeltemaal n ander vervaardiger op sy eie.
Stoot lood!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krico 222
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Krico 222
Ek het so n roertjie. Ek het jou gepm
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Krico 222
Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem
vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Krico 222
Alec watse groefdraai is jou geweer loop? Ek probeer n vriend help met sy sako wat n nuwe loop op het maar hy het weer n 14 twist opgesit. Ons kry nie 50gr vmaxe om te groepeer en dink dit is die stadige groefdraai. Wat sal die regte koel wees vir die geweer? Loop is 23duim lankalecjohnson wrote:Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem
vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krico 222
Luan, gaan kyk na die Berger twist rate calculator. Daarvolgens is die faktor vir die 50gr Vmax slegs .74. Dit verklaar moontlik die swak presisie.
Wie het daardie groefdraai voorgestel? 'n 1 in 10 loop sou baie van die probleme ondervang het.
Gebruik platgat koeëls in die 50gr orde en dit behoort te werk.
Wie het daardie groefdraai voorgestel? 'n 1 in 10 loop sou baie van die probleme ondervang het.
Gebruik platgat koeëls in die 50gr orde en dit behoort te werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Krico 222
Myne is ook 1:14 ek kan nie oor my akuratheid kla nieLUAN wrote: Thu Dec 03, 2020 1:18 pmAlec watse groefdraai is jou geweer loop? Ek probeer n vriend help met sy sako wat n nuwe loop op het maar hy het weer n 14 twist opgesit. Ons kry nie 50gr vmaxe om te groepeer en dink dit is die stadige groefdraai. Wat sal die regte koel wees vir die geweer? Loop is 23duim lankalecjohnson wrote:Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem
vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Krico 222
Krico is vandag uitsluitlik uitvoeragente vir wapens uit Duitsland uit. Hulle het met Krieghoff net mooi NIKS te doen nie.Ds J wrote: Thu Dec 03, 2020 7:39 am Ek het n Sako L461 in 222.
Enkele gedagtes om jou te motiveer:
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
2. 222 is n maklike, en akkurate kaliber.
3. As die geweer in n goeie toestand is, kan jy hom toe-oë koop.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Krico 222
Niemand, behalwe Armand, beantwoord Johan se vraag nie!!
Hy wil weet of iemand inligting oor 'n Krico 222 het.
Hy wil weet of iemand inligting oor 'n Krico 222 het.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krico 222
Hy weet darem waar en wanneer die gewere gemaak is !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Krico 222
Dankie oom ek het gekyk maar hulle lys net Berger koels. Ek het Jbm gebruik(hulle lys die koels en lengtes) en sien dat stability te laag is. Tog se Alec syne skiet mooi.tripodmvr wrote:Luan, gaan kyk na die Berger twist rate calculator. Daarvolgens is die faktor vir die 50gr Vmax slegs .74. Dit verklaar moontlik die swak presisie.
Wie het daardie groefdraai voorgestel? 'n 1 in 10 loop sou baie van die probleme ondervang het.
Gebruik platgat koeëls in die 50gr orde en dit behoort te werk.
Ek sou ook n stywer twist voorstel maar hy wou weer die geweer dieselfde hou as oorspronklik.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krico 222
Luan, kontak my op PM dat ons kyk of ons die geweer op skoot kan kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Krico 222
Ek vra om verskoning vir die fout.Ds J wrote:312 time=1606973955 user_id=11330]
[/size]
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Krico 222
Hoe het 'n Krico 222 draad in 'n QL en stability gesprek vir 'n sako ontaard
? Lyk my die manne is lus vir gesels...
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Krico 222
Is mos die "trend" deesdae, iemand post iets, en dan gaan die gesprek in 'n heel ander rigting..
geen skade nie..
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Krico 222
Nee wat, jy het niemand te na gekom nie. Hier het baie intussen geleer en gelees oor Krico en Krieke weens jou drukfout!Ds J wrote: Thu Dec 03, 2020 5:15 pmEk vra om verskoning vir die fout.Ds J wrote:312 time=1606973955 user_id=11330]
[/size]
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
Nou net meer info oor .222 soos Johan vra.
Ek ht .22 Krico en volgens my kennis is alles Krico kwaliteit.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krico 222
Daarom my versoek aan Luan dat ons die kaping regstel deur privaat te gesels.Malan123 wrote: Thu Dec 03, 2020 5:16 pm Hoe het 'n Krico 222 draad in 'n QL en stability gesprek vir 'n sako ontaard? Lyk my die manne is lus vir gesels...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Krico 222
Ek trek sommer net been en gesels saam... Johan probeer darrem nie iets verkoop nie...
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Krico 222
Ek het n 222 (Remington) met 1:14 groefdraai en hy skiet 50gr Vmaxe baie mooi.
Is daar nie miskien n ander fout nie?
Is daar nie miskien n ander fout nie?