Krico 222

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Krico 222

Post by JohanvB »

Wie van julle het so 'n geweer?

Kommentaar, goed sleg..

Dankie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Krico 222

Post by PWV »

Ek het nie een nie. :angel:
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Krico 222

Post by Ds J »

Ek het n Sako L461 in 222.

Enkele gedagtes om jou te motiveer:
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
2. 222 is n maklike, en akkurate kaliber.
3. As die geweer in n goeie toestand is, kan jy hom toe-oë koop.
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Krico 222

Post by Parker »

Krico is n afkorting van Kriegeskorte & CO. Krieghoff is heeltemaal n ander vervaardiger op sy eie.
Stoot lood!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Krico 222

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Krico 222

Post by Armand Steenkamp »

Ek het so n roertjie. Ek het jou gepm
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Krico 222

Post by Parker »

Stoot lood!
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Krico 222

Post by alecjohnson »

Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem

vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Krico 222

Post by LUAN »

alecjohnson wrote:Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem

vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
Alec watse groefdraai is jou geweer loop? Ek probeer n vriend help met sy sako wat n nuwe loop op het maar hy het weer n 14 twist opgesit. Ons kry nie 50gr vmaxe om te groepeer en dink dit is die stadige groefdraai. Wat sal die regte koel wees vir die geweer? Loop is 23duim lank
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Krico 222

Post by tripodmvr »

Luan, gaan kyk na die Berger twist rate calculator. Daarvolgens is die faktor vir die 50gr Vmax slegs .74. Dit verklaar moontlik die swak presisie.

Wie het daardie groefdraai voorgestel? 'n 1 in 10 loop sou baie van die probleme ondervang het.

Gebruik platgat koeëls in die 50gr orde en dit behoort te werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Krico 222

Post by alecjohnson »

LUAN wrote: Thu Dec 03, 2020 1:18 pm
alecjohnson wrote:Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem

vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
Alec watse groefdraai is jou geweer loop? Ek probeer n vriend help met sy sako wat n nuwe loop op het maar hy het weer n 14 twist opgesit. Ons kry nie 50gr vmaxe om te groepeer en dink dit is die stadige groefdraai. Wat sal die regte koel wees vir die geweer? Loop is 23duim lank
Myne is ook 1:14 ek kan nie oor my akuratheid kla nie
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Krico 222

Post by Johan van Wyk »

Ds J wrote: Thu Dec 03, 2020 7:39 am Ek het n Sako L461 in 222.

Enkele gedagtes om jou te motiveer:
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
2. 222 is n maklike, en akkurate kaliber.
3. As die geweer in n goeie toestand is, kan jy hom toe-oë koop.
Krico is vandag uitsluitlik uitvoeragente vir wapens uit Duitsland uit. Hulle het met Krieghoff net mooi NIKS te doen nie.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Krico 222

Post by PWV »

Niemand, behalwe Armand, beantwoord Johan se vraag nie!! :(
Hy wil weet of iemand inligting oor 'n Krico 222 het. ???
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Krico 222

Post by tripodmvr »

Hy weet darem waar en wanneer die gewere gemaak is !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Krico 222

Post by LUAN »

tripodmvr wrote:Luan, gaan kyk na die Berger twist rate calculator. Daarvolgens is die faktor vir die 50gr Vmax slegs .74. Dit verklaar moontlik die swak presisie.

Wie het daardie groefdraai voorgestel? 'n 1 in 10 loop sou baie van die probleme ondervang het.

Gebruik platgat koeëls in die 50gr orde en dit behoort te werk.
Dankie oom ek het gekyk maar hulle lys net Berger koels. Ek het Jbm gebruik(hulle lys die koels en lengtes) en sien dat stability te laag is. Tog se Alec syne skiet mooi.
Ek sou ook n stywer twist voorstel maar hy wou weer die geweer dieselfde hou as oorspronklik.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Krico 222

Post by tripodmvr »

Luan, kontak my op PM dat ons kyk of ons die geweer op skoot kan kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Krico 222

Post by Ds J »

Ds J wrote:312 time=1606973955 user_id=11330]
[/size]
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
Ek vra om verskoning vir die fout.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Krico 222

Post by Malan123 »

Hoe het 'n Krico 222 draad in 'n QL en stability gesprek vir 'n sako ontaard :)? Lyk my die manne is lus vir gesels...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Krico 222

Post by JohanvB »

Is mos die "trend" deesdae, iemand post iets, en dan gaan die gesprek in 'n heel ander rigting.. :laugh: :laugh: :laugh: geen skade nie..
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Krico 222

Post by Lategan1 »

Ds J wrote: Thu Dec 03, 2020 5:15 pm
Ds J wrote:312 time=1606973955 user_id=11330]
[/size]
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
Ek vra om verskoning vir die fout.
Nee wat, jy het niemand te na gekom nie. Hier het baie intussen geleer en gelees oor Krico en Krieke weens jou drukfout!

Nou net meer info oor .222 soos Johan vra.

Ek ht .22 Krico en volgens my kennis is alles Krico kwaliteit.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Krico 222

Post by tripodmvr »

Malan123 wrote: Thu Dec 03, 2020 5:16 pm Hoe het 'n Krico 222 draad in 'n QL en stability gesprek vir 'n sako ontaard :)? Lyk my die manne is lus vir gesels...
Daarom my versoek aan Luan dat ons die kaping regstel deur privaat te gesels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Krico 222

Post by Malan123 »

Ek trek sommer net been en gesels saam... Johan probeer darrem nie iets verkoop nie...
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 671
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Krico 222

Post by Nico de Jager »

Ek het n 222 (Remington) met 1:14 groefdraai en hy skiet 50gr Vmaxe baie mooi.
Is daar nie miskien n ander fout nie?
Post Reply