Pay it forward
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Pay it forward
ok baie dankie
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Pay it forward
Die .303 "brass butt plate" en voor visier kom van 'n Lee Enfield No 4 mk 1. Dit lê en stof vergader - laat weet as jy dit kan gebruik!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Pakkie aangestuur en afgelewer.Geno wrote: Thu Oct 01, 2020 10:53 amGeen probleem. Stuur my n whatsapp met jou naaste postnet tak se details. 0825354100
Sit gerus jou item wat jy skenk hier op.
Goed, beter, 6millimeter!
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: Pay it forward
Hornady tricker vir iemand wat belangstel.
Bishop3006 het vir my ñ .22lr magesyn gegee.
Ek is in Malmesbury Wes Kaap naweke en in Caledon in die week.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Bishop3006 het vir my ñ .22lr magesyn gegee.
Ek is in Malmesbury Wes Kaap naweke en in Caledon in die week.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Die trickler, groot asb! Ek "trickle" op die stadium met 'n teelepel...
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: Pay it forward
Toxxyc
Dans hy joun
Pm my met jou details asb.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Dans hy joun
Pm my met jou details asb.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Jy het 'n PM met my selnommer. Sien uit na jou comms!
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Dankie Geno, het hom ontvang ja.
Ek het nog 'n silwer .22 Short (dink ek) magasyn wat daar rondlê - sal weer moet kyk wat op hom staan.
En daar is ook 'n FN magasyn as iemand nut het vir hom.
Dit, saam met die .22 magasyn wat Thys gevat het, iewers in 'n deal gekry.
Sal vanaand probeer fotos opsit.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Ek het hierdie ontvang, baie dankie Thys! Ek sit in ruil daarvoor 'n stel 25mm/1" scope ringe op, weaver-style. Lyk soos aluminium ringe. Nie die beste nie, en hulle is camo gespray, maar hulle werk nog lekker. Ek sal netnou gou fotos kry.thys308 wrote: Mon Nov 02, 2020 10:48 am Hornady tricker vir iemand wat belangstel.
Bishop3006 het vir my ñ .22lr magesyn gegee.
Ek is in Malmesbury Wes Kaap naweke en in Caledon in die week.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Pay it forward
Ek het net so trickler. Hy werk heel gaaf maar is bietjie lig so mens is geneig om hom nogal rond te laat loop. Om dit op te los het ek 'n paar stukkies staal in die onderkant ingegooi en toe vol silicon gepomp. Werk nou heel lekker!Toxxyc wrote: Mon Nov 16, 2020 12:18 pm
Ek het hierdie ontvang, baie dankie Thys! Ek sit in ruil daarvoor 'n stel 25mm/1" scope ringe op, weaver-style. Lyk soos aluminium ringe. Nie die beste nie, en hulle is camo gespray, maar hulle werk nog lekker. Ek sal netnou gou fotos kry.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Ek het gesien hy's maar lig, maar dis nie 'n probleem vir my nie. Ek sal hom aan 'n stukkie hout vasdraai (ek sien vorige eienaar het dit so gedoen) en die houtjie clamp aan die blad vas soos ek met die kruitgooier maak.
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Goeie plan daai - sal biejtie kyk! Ek druk hom maar net vas ek ek trickle.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Praat ons nog van herlaai hierso?
Elkgeval, die ringe wat ek opsit lyk so. ek sien die voorste ring (of agter, jy kan seker kies) het nog stukkies rail op so jy kan iets soos 'n lig of 'n ding daarop vasmaak as jy wil.

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
:Nee o hel, het jy daai ringe gebruik om mossels te meet? 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Ek dink nie ek vang die grappie nie, maar hulle was op 'n paar semi-auto .223s met klein scopes op en werk lekker. Dis nou nie LRP ringe nie, maar hulle werk.joe rocket wrote: Wed Nov 18, 2020 11:00 am :Nee o hel, het jy daai ringe gebruik om mossels te meet?![]()
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
See, soutwater # roes 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Verf?
Om verder te verduidelik, hulle is gerattlecan-camo as ek reg onthou. Binne die ringe is daar so sagte dun lagie wat die scopes beskerm sal ek aanneem. Hulle maak nog mooi vas. Was laas nog op 'n VZ 58.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
O nee dan is dit prima ringe
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
RAM scope 3-9 x 40 Duplex kruishaar.
RAM scope 3-9 x 40 Duplex kruishaar.
Voor jy nou onnodig geld mors vandag kry die freebie.
Pos of courrier jou kostes, scope werk maar het al gewerk en sy een cap is MIA kom van my .22 af.
Hy het oorspronklik saam met die .22 gekom so het hom nie self opgesit nie.


Voor jy nou onnodig geld mors vandag kry die freebie.
Pos of courrier jou kostes, scope werk maar het al gewerk en sy een cap is MIA kom van my .22 af.
Hy het oorspronklik saam met die .22 gekom so het hom nie self opgesit nie.


- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
Viking hy is joune praat op privaat kanaal vir reelings.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Gillie, is daai skouer holster nog beskikbaar?gillie wrote: Sun Aug 09, 2020 5:34 pm Gratis na nuwe huis, anders gaan hy asblik toe
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.48 PM.jpegWhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.51 PM (1).jpeg
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Pay it forward
Hi Wildeboer, nee ongelukkig het iemand anders hom reeds gevat, kort nadat die advertensie geplaas was.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Toxxyc wrote: Wed Nov 18, 2020 9:23 amPraat ons nog van herlaai hierso?
Elkgeval, die ringe wat ek opsit lyk so. ek sien die voorste ring (of agter, jy kan seker kies) het nog stukkies rail op so jy kan iets soos 'n lig of 'n ding daarop vasmaak as jy wil.
![]()
Manne die ringe is nogsteeds beskikbaar.