Grafiet ghries
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Grafiet ghries
Meer as n kg grafiet ghries in metaal blikhouer...manne wat die goed ken sal weet waarvoor aangewend kan word.
Gaan vlg vrydag drom toe....
Gaan vlg vrydag drom toe....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Grafiet ghries
Goeiemiddag, Henk van Zyl hier. Wil jy verkoop? Ek stel belang.Viking wrote:Meer as n kg grafiet ghries in metaal blikhouer...manne wat die goed ken sal weet waarvoor aangewend kan word.
Gaan vlg vrydag drom toe....
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Grafiet ghries
Kan ek jou kontak môre?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Grafiet ghries
My nommer is 0832605669henk.spioenkop wrote:Kan ek jou kontak môre?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Grafiet ghries
Vir die interessantheid : waarvoor gebruik n mens dit?
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Grafiet ghries
Used in air compressors, food industry, railway track joints, brass instrument valves, piano actions, open gear, ball bearings, machine-shop works, etc. It is also very common for lubricating locks, since a liquid lubricant allows particles to get stuck in the lock worsening the problem.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Grafiet ghries
Viking, smaak my jy maak skoon!! As daar dalk 'n paar 2de handse R100-note rondle, kan jy dit laat kom!!
Dit sal net plek opneem as jy trek!!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Grafiet ghries
Werk ook baie lekker as smering om doppe te resize.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Grafiet ghries
Jy is 100% reg...ek trek see toe. Dis verbasend wat n mens OPGAAR in 40 jr van getroude lewe.PWV wrote: Mon Nov 23, 2020 9:44 am Viking, smaak my jy maak skoon!! As daar dalk 'n paar 2de handse R100-note rondle, kan jy dit laat kom!!Dit sal net plek opneem as jy trek!!
As daar nou een stukkie raad is vir manne wat opgaar....raak na 45 ontslae van alles wat jy nie die laaste 5 jaar aan gevat het nie!!!
Pieter my vrou het jou voorgespring....die 2e handse note het hul weg checkers toe gevind!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
