Grafiet ghries

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Grafiet ghries

Post by Viking »

Meer as n kg grafiet ghries in metaal blikhouer...manne wat die goed ken sal weet waarvoor aangewend kan word.

Gaan vlg vrydag drom toe....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Grafiet ghries

Post by henk.spioenkop »

Viking wrote:Meer as n kg grafiet ghries in metaal blikhouer...manne wat die goed ken sal weet waarvoor aangewend kan word.

Gaan vlg vrydag drom toe....
Goeiemiddag, Henk van Zyl hier. Wil jy verkoop? Ek stel belang.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Grafiet ghries

Post by Viking »

Jy kan dit kry Henk!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Grafiet ghries

Post by henk.spioenkop »

Kan ek jou kontak môre?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Grafiet ghries

Post by henk.spioenkop »

henk.spioenkop wrote:Kan ek jou kontak môre?


Sent from my iPhone using Tapatalk
My nommer is 0832605669


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Grafiet ghries

Post by Ds J »

Vir die interessantheid : waarvoor gebruik n mens dit?
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Grafiet ghries

Post by Viking »

Used in air compressors, food industry, railway track joints, brass instrument valves, piano actions, open gear, ball bearings, machine-shop works, etc. It is also very common for lubricating locks, since a liquid lubricant allows particles to get stuck in the lock worsening the problem.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Grafiet ghries

Post by PWV »

Viking, smaak my jy maak skoon!! As daar dalk 'n paar 2de handse R100-note rondle, kan jy dit laat kom!! ;) Dit sal net plek opneem as jy trek!!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Grafiet ghries

Post by Johan Nel »

Werk ook baie lekker as smering om doppe te resize.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Grafiet ghries

Post by Ds J »

Dankie
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Grafiet ghries

Post by Viking »

PWV wrote: Mon Nov 23, 2020 9:44 am Viking, smaak my jy maak skoon!! As daar dalk 'n paar 2de handse R100-note rondle, kan jy dit laat kom!! ;) Dit sal net plek opneem as jy trek!!
Jy is 100% reg...ek trek see toe. Dis verbasend wat n mens OPGAAR in 40 jr van getroude lewe.

As daar nou een stukkie raad is vir manne wat opgaar....raak na 45 ontslae van alles wat jy nie die laaste 5 jaar aan gevat het nie!!!

Pieter my vrou het jou voorgespring....die 2e handse note het hul weg checkers toe gevind! >:D
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply