AR15 Keuse in SA.

Post Reply
TBauermeister
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sat Oct 10, 2020 2:06 pm

AR15 Keuse in SA.

Post by TBauermeister »

Goeie more

I'm in the market to get me a Ar15. I've done some initial research but found that their is not a lot of reviews. Can someone please assist in giving some guidance regarding their experience. My spending range is +- R20 000. I want to use the weapon on the farm - skiet vlakvarke, jakkals in die hardloop.

Jul hulp sal waardeer word.

Tommy
(Kathu, Noord Kaap)
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Toxxyc »

Whatever you choose, think carefully of your options from the USA with Biden now in charge. He's pretty anti-gun and it would suck to buy a US-made weapon now only to find you can't parts or mags.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by alecjohnson »

Musgrave AR maybe?
Toxxyc, I was under the impression that a AR clone is made in such a way that all are interchangeable, thus spare parts are universal. I have never handled a AR so I am "clueless". I myself really want to buy a R1 or mini 30 one day.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Capt. Yoda »

Toxxyc wrote: Fri Nov 13, 2020 9:15 am Whatever you choose, think carefully of your options from the USA with Biden now in charge. He's pretty anti-gun and it would suck to buy a US-made weapon now only to find you can't parts or mags.
Biden is nog lank nie in charge van niks nie, al wa oor hy in charge gaan wees is sy nappie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1871
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Rudi Fischer »

alecjohnson wrote:Musgrave AR maybe?
Toxxyc, I was under the impression that a AR clone is made in such a way that all are interchangeable, thus spare parts are universal. I have never handled a AR so I am "clueless". I myself really want to buy a R1 or mini 30 one day.
Almost all furniture and mags are compatible on AR’s
That’s probably why most entry level AR’s come with such shitty stocks and pistol grips.
Everyone configures their gun to their own liking.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Toxxyc »

Capt. Oblivious wrote: Fri Nov 13, 2020 10:31 am
Toxxyc wrote: Fri Nov 13, 2020 9:15 am Whatever you choose, think carefully of your options from the USA with Biden now in charge. He's pretty anti-gun and it would suck to buy a US-made weapon now only to find you can't parts or mags.
Biden is nog lank nie in charge van niks nie, al wa oor hy in charge gaan wees is sy nappie
Ek hoop van harte jy is korrek.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by pwdejager »

Hi Tommy

In jou prys klas kan jy gerus kyk na die S&W M&P15 (rondom R14k), Ruger (rondom R18k) en miskien DPMS (rondom R14k).

Alle AR's (of kom ons se 90%) gebruik interchangeable parte, so dis nooit 'n probleem nie.

Jou AR gaan jou wel baie meer kos as R20k op die ou end kos (optics, mags en "cool" furniture en upgrades), maar gelukkig kan mens dit alles oor tyd aanskaf.

Groete Perry de Jager (Tas Tas Veritas)
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
TBauermeister
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sat Oct 10, 2020 2:06 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by TBauermeister »

Yes Perry. (tas tas)

Ek wil die beste intree vlak koop, om met die minste ekstras weg te kom. Gekyk na die nuwe DM4 Billit van Dave Sheer - lyk heel goed en in SA vir na verkope diens.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Arnold »

Kyk vir 'n S&W M&P15 Sport 2 ... vir die prys is dit vir my op die stadium die beste waarde vir geld. Gebruik die ekstra geld vir 'n magesyn of twee sights/optics. 'n Free float rail en adjustable gas block is ook nice om te hê. Snellers op meeste ARs is nie baie nice nie ... so daar is baie wat mens kan verander :)

Versigtig vir die plaaslik vervaardigde ARs soos voorgestel. Sommige mense ondervind probleme maar jy moet maar jou eie navorsing hieroor doen.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by pwdejager »

Stem met Arnold, die S&W M&P 15 II moet die beste waarde vir geld wees.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Hein M. »

Arnold wrote: Fri Nov 13, 2020 12:11 pm Kyk vir 'n S&W M&P15 Sport 2 ... vir die prys is dit vir my op die stadium die beste waarde vir geld. Gebruik die ekstra geld vir 'n magesyn of twee sights/optics. 'n Free float rail en adjustable gas block is ook nice om te hê. Snellers op meeste ARs is nie baie nice nie ... so daar is baie wat mens kan verander :)

Versigtig vir die plaaslik vervaardigde ARs soos voorgestel. Sommige mense ondervind probleme maar jy moet maar jou eie navorsing hieroor doen.
Beslis ;)
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by JJV »

Ek het Ruger556 gekoop, geen probleem tot nou, hy het Nato kamer, en sy twist 1:8 is vir ligter tot swaar punte. Ek het net reddot opgesit.


Sent from my iPhone using Tapatalk
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by marthinus100 »

My mening en baie gaan daarmee verskil. Italiaans vir haalgewere, amerikaans vir AR's. Ek sal nie plaaslike AR's koop nie. Ek was glad nie beindruk met hulle nie. Vir budget is daai M&P15 sport 2 n baie goeie koop. Die ruger is ook nie sleg nie. As jy kan erens n Colt6920 OEM (bare bones upper, lower, loop, gas tube etc. Jy kies self stock en rails) kry is dit eerste prys en jy kan bysit wat jou smaak/begroting pas. Dit sal wel jou prysklas oorskei. Om eerlik te wees na geweer, scope mount, optics en magasyne is R20k nie veel nie, maar jy hoef nie als gelyk te doen nie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
TBauermeister
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sat Oct 10, 2020 2:06 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by TBauermeister »

Die 20k is net vir geweer soos vanaf rak. Wat van die AK-47 opsie? Hoor is net nie akkuraat nie.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by JJV »

Ek het voor my AR aankoop ‘n nuwe Norinco AK47 in my hande gehad, dis net blik en slegte hout. Ek glo hy gaan skiet as jy die sneller trek, maar dis al. Jy kry beter opsies as die Norinco maar ek dink as jy wil customise met reddot etc moet jy vir AR gaan.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by snakker »

TBauermeister wrote:Die 20k is net vir geweer soos vanaf rak. Wat van die AK-47 opsie? Hoor is net nie akkuraat nie.
Moenie ak opsie gaan nie (ek het en toe oor na AR). Onakkuraat en doppe/punte heelwat duurder as 5.56mm Soos voorgestel: S&W of Ruger is beste in tree opsies

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk

Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Dewitt »

Wat van die Galil wat Humansdorp adverteer, hy sal ook mos die job doen?
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by pwdejager »

Met enige AK, Galil etc sukkel mens om maklik goed soos flitslig, forward grip etc te monteer omrede hulle nie standaard met M-Lock of Key Lock of Picatinny rails uitkom nie. Mens moet ook vir specifieke mounts soek om scopes en reddots te mount.

Ek love the Galil en AK, maar as mens oorweeg om accessories op die wapen te sit, dan bly AR jou beste opsie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Toxxyc »

Die VZ 58 reeks (veral die tactical model) werk met picatinny alles. Net soos AR. En dis 'n lekker geweer daardie. Diens in SA is ook nie sleg nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: AR15 Keuse in SA.

Post by Arnold »

Ek sien Dave Sheer het 'n special op hulle Trigger Tech snellers vir die AR ... dalk iets om solank aan te skaf :)
Post Reply