Lisensie aansoeke wagtydperk
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie genade, 167 en 229 werksdae. Ek het dan nog lank om te wag. Eks nou eers op 109 en 72 werksdae.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ironies genoeg het ons hierdie tyd laas jaar baie lank gewag vir die druk van kaartjies. Nou is dit amper anderste om. 'n Vriend van my het twee goedkeurings gehad die 13de Oktober. Hy het voor lockdown ingehandig. Hy kon gister sy kaartjies op tel by DFO....
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
106 wersdae by CFR...wag steeds vir goedkeuring.
Ek het solank aansoek gedoen vir hernuwing ook vir dieselfde wapen aangesien dit so tydjie neem.
Met `n vleisie...
Ek het solank aansoek gedoen vir hernuwing ook vir dieselfde wapen aangesien dit so tydjie neem.
Met `n vleisie...
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
30-06 se aansoek vir hernuwing ingehandig 6 Augustus 2020.
SAPS website wys dat dit "complete" is op 6 Oktober.
Kaartjie is blykbaar 27 Oktober gedruk, wag nou net dat DFO my laat weet hys daar.
65 werksdae tot op hede
SAPS website wys dat dit "complete" is op 6 Oktober.
Kaartjie is blykbaar 27 Oktober gedruk, wag nou net dat DFO my laat weet hys daar.
65 werksdae tot op hede
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nee watek wag nogsteeds vir net my kaartjie van julie maand af....
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
S.13 hernuwing: ongeveer ses weke vanaf inhandiging tot ek die kaart in die hand gehad het.
S.16 nuwe aansoek vir Ruger Mini 14: 226 dae / 163 werksdae en gaan nou vir oorweging.
S.16 nuwe aansoek vir Ruger Mini 14: 226 dae / 163 werksdae en gaan nou vir oorweging.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Geduld, O, geduld, wat so baie kan dra!!!! Ek het vanoggend my aansoek vir 'n .308 ingedien. Ds J, met alle respek, skat ek dit sal 'n gebedsaak wees.
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die probleem met die kaartjies lê nie by die staatsdrukkery nie. Hulle druk 40000 kaartjies binne 2 weke klaar. Die probleem is die polisie(CFR) kom haal dit nie en as hulle wel dit kom haal is dit 'n magdom.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ds Steenkamp bied berading ook aan. Ek kontak hom gereeld dan praat hy my bietjie moed in.PWV wrote: Fri Nov 06, 2020 11:38 am Geduld, O, geduld, wat so baie kan dra!!!! Ek het vanoggend my aansoek vir 'n .308 ingedien. Ds J, met alle respek, skat ek dit sal 'n gebedsaak wees.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
APPROVED!!!!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daai was lekker vinnig (in vergelyking met die res van ons).
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nooit!!
Eerste week in Maart ingegee. 10 Junie by CFR.
6 Nov approved.
Liksens sal seker ook nog 100 werksdae vat om te print.
Met n vleisie...
Eerste week in Maart ingegee. 10 Junie by CFR.
6 Nov approved.
Liksens sal seker ook nog 100 werksdae vat om te print.
Met n vleisie...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het hierna gekyk. Jou werksdae berekening is dan vêr af en dit is dan verby 170 werksdae?Mellies wrote:106 wersdae by CFR...wag steeds vir goedkeuring.
Ek het solank aansoek gedoen vir hernuwing ook vir dieselfde wapen aangesien dit so tydjie neem.
Met `n vleisie...
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Amper 200 werksdae in totaal ja.Arnold wrote: Sat Nov 07, 2020 6:38 pmEk het hierna gekyk. Jou werksdae berekening is dan vêr af en dit is dan verby 170 werksdae?Mellies wrote:106 wersdae by CFR...wag steeds vir goedkeuring.
Ek het solank aansoek gedoen vir hernuwing ook vir dieselfde wapen aangesien dit so tydjie neem.
Met `n vleisie...
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nietemin, hopelik kry ek ook iets van myself net voor Xmas.
Met n vleisie...
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My aansoek ingegee en 3 weke later op 5 Oktober sms omtvang wat se receiving attention As ek hom track op stelsel se dit steeds net payment received. Beteken dit hy le nog by my polisie stasie?
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jip, en/of jou DFO het nog nie eers gerigestreer op hulle stelsels nie.Eight wrote:My aansoek ingegee en 3 weke later op 5 Oktober sms omtvang wat se receiving attention As ek hom track op stelsel se dit steeds net payment received. Beteken dit hy le nog by my polisie stasie?
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek was vanoggend by Garsfontein SAPS waar ek ingehandig het en hul se ja die lisensie le nog daar. Hulle het glo n backlog. N vriend van my wat ingegee het 2 weke na m by Brooklyn se lisensie het al 3 stappe gevorder?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daai ou soek 'n pakkie biltong, dan gaan hy jou aansoek laat loop.Eight wrote: Mon Nov 09, 2020 11:28 am Ek was vanoggend by Garsfontein SAPS waar ek ingehandig het en hul se ja die lisensie le nog daar. Hulle het glo n backlog. N vriend van my wat ingegee het 2 weke na m by Brooklyn se lisensie het al 3 stappe gevorder?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nou eers kluisinspeksie vandag, al het ek foto's van die kluis ingesluit en al het hulle 3 jaar gelede 'n kluisinspeksie gedoen.PWV wrote: Fri Nov 06, 2020 11:38 am Geduld, O, geduld, wat so baie kan dra!!!! Ek het vanoggend my aansoek vir 'n .308 ingedien. Ds J, met alle respek, skat ek dit sal 'n gebedsaak wees.
(Wonder of gangsters ook kluise het)
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My lisensie vir 9.3x62 is goedgekeur. Ingehandig 24 Maart 2020. Goedgekeur 9 November 2020. Nou net wag vir die kaartjie.
Groetnis
Bennie Bester
Groetnis
Bennie Bester
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Oom Pieter dit klink of hulle net gou wil kom kyk wat om more aand te kom steelPWV wrote: Tue Nov 10, 2020 8:24 am
Nou eers kluisinspeksie vandag, al het ek foto's van die kluis ingesluit en al het hulle 3 jaar gelede 'n kluisinspeksie gedoen.
(Wonder of gangsters ook kluise het)![]()
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nog iemand wat ek ken se twee aansoeke is vandag goedgekeur. Hy het voir lockdown ingehandig. 206 werksdae....
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het n 9mm aansoek ingedien 3 Junie 2020.
As ek nou sê ek baklei elkedag dan oordryf ek nie.
Ek kon hom baklei tot by oorweging in 112 werksdae.
Eks moeg. Ek voel ek gaan nooitweer n nuwe vuurwapen koop nie.
Maar, dit blyk soos kraam te wees. Die pyn is gou vergete as die nuweling huistoe kom en as jy oë uitvee is nog een oppad.
My groot pyn is dat ek verhuis so effe meer as n 1000km van waar ek nou is. As ek nie daai ticket kry nie is dit terug ry of Ram. Nie lus vir een van die twee nie.
Flippen

As ek nou sê ek baklei elkedag dan oordryf ek nie.
Ek kon hom baklei tot by oorweging in 112 werksdae.
Eks moeg. Ek voel ek gaan nooitweer n nuwe vuurwapen koop nie.
Maar, dit blyk soos kraam te wees. Die pyn is gou vergete as die nuweling huistoe kom en as jy oë uitvee is nog een oppad.
My groot pyn is dat ek verhuis so effe meer as n 1000km van waar ek nou is. As ek nie daai ticket kry nie is dit terug ry of Ram. Nie lus vir een van die twee nie.
Flippen
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My vrou het aansoek gedoen vir hernuwing op die 24ste Oktober 2019. Dis vandag 10 November 2020. Sy het hom nogsteeds nie. Dis 263 werksdae.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek voel n veer vir hernuwings. As my aansoek betyds in is is dit hulle probleem.Toxxyc wrote: Tue Nov 10, 2020 3:09 pm My vrou het aansoek gedoen vir hernuwing op die 24ste Oktober 2019. Dis vandag 10 November 2020. Sy het hom nogsteeds nie. Dis 263 werksdae.
Nietemin sterkte en hou maar moed.
Soms wonder ek of hulle nie ons probeer ontmoedig deur hulle slapgat streke nie?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain

