3kus, ek het 2x 308's waarmee ek FTR skiet. Die 1 is n Savage FTR geweer van die rak af en die ander 1 is n geboude geweer met n REM700 aksie en n copy van AI kolf. Ek het net vir die copy van die AI kolf n bag-rider laat bysit.
Daai copy van die AI kolf skiet vir my baie lekkerder en ek geniet hom baie meer as die Savage kolf.
Accuracy International AT308 opinie
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Accuracy International AT308 opinie
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Accuracy International AT308 opinie
Het jy moontlik n foto van die AI kolf?Witpietskiet wrote: Tue May 12, 2020 4:38 pm 3kus, ek het 2x 308's waarmee ek FTR skiet. Die 1 is n Savage FTR geweer van die rak af en die ander 1 is n geboude geweer met n REM700 aksie en n copy van AI kolf. Ek het net vir die copy van die AI kolf n bag-rider laat bysit.
Daai copy van die AI kolf skiet vir my baie lekkerder en ek geniet hom baie meer as die Savage kolf.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Accuracy International AT308 opinie
Het jy moontlik n foto van die AI tipe kolf?Witpietskiet wrote: Tue May 12, 2020 4:38 pm 3kus, ek het 2x 308's waarmee ek FTR skiet. Die 1 is n Savage FTR geweer van die rak af en die ander 1 is n geboude geweer met n REM700 aksie en n copy van AI kolf. Ek het net vir die copy van die AI kolf n bag-rider laat bysit.
Daai copy van die AI kolf skiet vir my baie lekkerder en ek geniet hom baie meer as die Savage kolf.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Accuracy International AT308 opinie
Swaarder is slegs beter indien dit in dieselfde kaliber is EN 'n beter BC waarde toon. Appels en appels. Die swaarder 308 het geen voordeel in terme van winddefleksie teenoor bv. 'n .224" of 6,5mm wat dieselfde werklike BC waarde en spoed het nie. Die swaarder koeël tref wel die teiken "harder".Arnold wrote: Sun May 10, 2020 9:05 pmSwaarder is beter in wisselvallige wind. Jy gaan moontlik ook effe beter looplewe kry uit die groter kaliber as jy mik vir dieselfde windskuif vermoë en nie beter nie maar hierdie is nie iets wat ek noodwendig sal oorweeg nie.V-Bull wrote:Jan Dankie vir daai, maar die punt wat ek probeer bewys het is dat mens met n .30 cal meer gewig (punt en kruit) nodig het om met ander kalibers te kompeteer en nie regtig daaruit baat nie.
Dis net my opinie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy met n muzzle brake of silencer kan skiet speel recoil ook nie meer so groot rol nie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Die 308 se looplewe is beslis beter as meeste 6,5s.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Accuracy International AT308 opinie
Middag 3Kus...wil maar hoor op wat jy besluit het?
-
3kus
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Accuracy International AT308 opinie
Middag Pinkes, ek het toe n AT308 gekoop, en wag nou angstig vir my lisensie. Dink met die R wat in sy tjops is, gaan die nuwe besendings net nog duurder raak.Pinkes wrote:Middag 3Kus...wil maar hoor op wat jy besluit het?
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm