Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by wynis »

swc-tr wrote:
wynis wrote: Mon Aug 03, 2020 1:47 pm Now I have found something quite concerning in terms of my rifle.
On the receiver it gives a maximum pressure rating of what I believe to be 18.5 tons per square inch. The conversion of this rating to PSI takes it to 37000 PSI.
Nee, dit is nie korrek nie, daar bestaan nie direk omskakeling van CUP na PSI toe nie. Dit verskil van kaliber tot kaliber.

Die 18.5 ton verwys na CUP (Copper Units of Pressure) en nie die modern PSI transducer lesing nie.
Daardie tye is die druk gemeet op die basis van die dop, hoeveel dit 'n copper crusher vervorm het, die lesing is op 'n tabel afgelees wat dan die "druk" in CUP gegee het.

Moderne Piezo-Quartz transducers word of deur die dop geneem, of voor die kamer. Vervorming van die Quartz gee elektriese sein, wat omskakel word in PSI (of MPa) lesing.

Aangesien jou geweer gebou is op moderne M98 tipe aksie, kan jy werk teen die huidige CIP/SAAMI druk spesifikasies.
Baie dankie vir die verduideliking! Daar is min lees stop op die Internet, maar dit wat ek op die herlaai forums (veral in America) opgetel het, bevestig wel die feit dat die gewere met die 98 aksies met moderne ladings gelaai kan word. Ek sal wel versigtig voort gaan met lading ontwikkeling.
Ek neem ook in ag dat die vorige eienaar ‘n bekwame herlaaier was en dat hy goeie prestasie uit die spesifieke geweer gekry het.
Ongelukkig het hy die herlaai data met sy trek na Australia verloor.

Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by Lategan1 »

Dankie SWC, goeie leestof.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by tripodmvr »

wynis wrote: Tue Aug 04, 2020 12:37 pm Baie dankie vir die verduideliking! Daar is min lees stop op die Internet, maar dit wat ek op die herlaai forums (veral in America) opgetel het, bevestig wel die feit dat die gewere met die 98 aksies met moderne ladings gelaai kan word. Ek sal wel versigtig voort gaan met lading ontwikkeling.
Ek neem ook in ag dat die vorige eienaar ‘n bekwame herlaaier was en dat hy goeie prestasie uit die spesifieke geweer gekry het.
Ongelukkig het hy die herlaai data met sy trek na Australia verloor.

Sent from my iPad using Tapatalk
Wat SWC-TR sê is dat 60K psi gebruik kan word as veilige maksimum druk. 'n Goeie druksone is 50-55K psi wat ontbranding aanhelp en akkuraatheid verseker. Jy sal let dat my aanbeveling vir die 140BT in die orde van 50K psi is.

Praat en ons kry jou roer behoorlik aan die skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by wynis »

tripodmvr wrote:

Baie dankie manne, ek sal graag met julle deel soos wat die projek voortgaan.
Ek wil graag die pad loop met die IMR 4350 en 162gn Hornady punte. Baie van die oplees het dit as ‘n goeie kombinasie genoem.
Indien ek nie die resultate kry wat ek verlang in terme van akuraatheid nie, sou ek steeds baie geleer het uit die proses.
Julle aanbevelings vir alternatiewe kruite en punte word nie geignoreer nie, hulle word net uitgestel tot later toe.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by wynis »

Gawie(13mm) wrote:Wynis, as ek jou data in QL kalibreer dan wil dit voorkom asof Norma URP of 204, jou nader aan 2630 vps gaan bring.

Met die IMR 4350 moet jy die dop tot 107 % volmaak om naby te kom.

Hoogste veilige node met IMR 4350 is met 45.1 grein @ 2 538 vps. Dopvulling is dan 102.7%
Vandag gelaai op 45.1gn en TPL van 3.065” wat max van SAAMI TPL is. Sien uit na toets! Verseker ‘n “compressed load”.

Sent from my iPhone using Tapatalk
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

Ek het presies dieselfde 7x57.
Ek het my max tpl gemeet en kry 81.30mm. Ek sien dat dit 78mm moet wees. Wat kan die rede wees vir die tpl wat ek kry?

Eks besig met lading ontwikkeling maar sukkel.

Enige raad asb.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Juan le Roux
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by Capt. Yoda »

Max TPL van jou kamer of van jou magasyn?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by tripodmvr »

Europese gewere wat vir jag ontwikkel is, het gewoonlike redelike groot vryboor. Daarom dat die maksimum gegewe 78mm vir kommersiele ammunisie deur jou kamer oorskry word.

Gee die volgende inligting en dan kan mens beter raad gee.

1. Gemete lengte van loop vanaf tromp na punt van slot wat gespan is. Gebruik skoonmaakstok.
2. Dopvolume gemeet met water in 'n pas geskiete dop
3. TPL soos geskiet
4. Lading en spoed verkry daarmee. Met gewone chrony plaas dit op 5m vanaf die loop se punt.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 30, 2022 2:31 pm Max TPL van jou kamer of van jou magasyn?
Max tpl van kamer 81.40mm
Max tpl van magasyn 80.40mm
Juan le Roux
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

tripodmvr wrote: Sat Apr 30, 2022 2:57 pm Europese gewere wat vir jag ontwikkel is, het gewoonlike redelike groot vryboor. Daarom dat die maksimum gegewe 78mm vir kommersiele ammunisie deur jou kamer oorskry word.

Gee die volgende inligting en dan kan mens beter raad gee.

1. Gemete lengte van loop vanaf tromp na punt van slot wat gespan is. Gebruik skoonmaakstok.
2. Dopvolume gemeet met water in 'n pas geskiete dop
3. TPL soos geskiet
4. Lading en spoed verkry daarmee. Met gewone chrony plaas dit op 5m vanaf die loop se punt.

Ek het die volgende data
Dop volume 57.8g (Norma doppe, fired)
Loop lengte 611mm
Federal 210 primers
Die aksie is gepak, die kroon is gesny en ek het ñ picatinni op

Ek het 162g ELDX punte
Vihtvuori N160
S365
IMR4451

Ek het ongelukkig nie ñ chrony nie
Juan le Roux
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by tripodmvr »

Begin met die ladings soos hieronder en hopelik sal die groepe toemaak by die teikenspoed. Jy sal moet spoed kry sodat ons jou kan help.

Begin Teikenspoed
S365 43gr 2645vps
N160 47gr 2540vps
IMR4451 42gr 2540vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

tripodmvr wrote: Sat Apr 30, 2022 5:37 pm Begin met die ladings soos hieronder en hopelik sal die groepe toemaak by die teikenspoed. Jy sal moet spoed kry sodat ons jou kan help.

Begin Teikenspoed
S365 43gr 2645vps
N160 47gr 2540vps Ek sien my laagste spoed was 2587, kan ek laer lae om by teiken spoed te kom?
IMR4451 42gr 2540vps Moet ek nog met spoed speel en kyk wat maak hy op teiken spoed?
Ek het 'n magneto speed V3 gekry en toe 2 ladders gaan skiet( Virgin doppe) . Met die N160 en die IMR4451.
Ek het toe met die N160 47.4g gegaan. Op 100m het ek 'n great groepering gekry. Maar op 200m maak hy baie oop. Sien asb al die fotos. Ek kort dringend raad, ek gaan donderdag jag.
Ek het 140g accubond punte en N150 kruit ook gekry.
Ek het my loop se twist gemeet dit is 1/10, wat sal die beste groepering gee volgens die twist op 200m?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Juan le Roux
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

JuanMfk wrote: Tue May 10, 2022 12:42 pm

JuanMfk wrote: Tue May 10, 2022 12:45 pm

Dit wil voorkom asof jy 'n ogiefmeting lys. Wat is die TPL vanaf die basis na die punt van die koeël?

Was die doppe baie vol met die N160?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

tripodmvr wrote: Tue May 10, 2022 3:27 pm Dit wil voorkom asof jy 'n ogiefmeting lys. Wat is die TPL vanaf die basis na die punt van die koeël?

Was die doppe baie vol met die N160?
Dis korrek. Die tpl is 80.4mm. Doppe was redelik vol ja.

Ek het toe op 200m gaan skiet. Met ñ warm loop.
47.6g
N160
Tpl 80.4mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Juan le Roux
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

JuanMfk wrote: Tue May 10, 2022 5:33 pm

Ek het toe weer dieselfde gaan laai om te confirm. Die slag was die loop koud. Toe maak die spread weer oop. Wat kan die rede wees.

Ek het al met dieselfde lading op 100m ñ mooi grouping gekry

JuanMfk wrote: Tue May 10, 2022 5:51 pm
JuanMfk wrote: Tue May 10, 2022 5:33 pm
tripodmvr wrote: Tue May 10, 2022 3:27 pm Dit wil voorkom asof jy 'n ogiefmeting lys. Wat is die TPL vanaf die basis na die punt van die koeël?

Was die doppe baie vol met die N160?
Dis korrek. Die tpl is 80.4mm. Doppe was redelik vol ja.

Ek het toe op 200m gaan skiet. Met ñ warm loop.
47.6g
N160
Tpl 80.4mm
Ek het toe weer dieselfde gaan laai om te confirm. Die slag was die loop koud. Toe maak die spread weer oop. Wat kan die rede wees.

Ek het al met dieselfde lading op 100m ñ mooi grouping gekry
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Juan le Roux
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by tripodmvr »

QL bereken die nodespoed by 2647vps en die lading as 47,9gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by tripodmvr »

IMR4451 - brand baie stadiger as wat die verstekwaardes bereken.

44,1gr vir 2532vps
46,2gr vir 2650vps

By beide die dryfmiddels is die druk op sy hoogste by 57K psi. Met die N160 was jy reeds by 60K psi met 49gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

Dankie. Ek het gereken ek moet nog so bietjie oogaan en toe 48g gelaai. Gaan more oggend gou skiet. Hopelik is hy dan reg.
Juan le Roux
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Ek gaan nou 'n klip in die bos gooi en sê dat die probleem nie by jou lading lê nie, maar by jou teleskoop se fokus.
Die korrekte opstel van die di-opter volgens die skut se oog en die parralaks verstelling word in die meeste gevalle geïgnoreer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by ruaanb »

Man seker al klaar gejag maar in plaas van papier sit n gong op 200m en kyk hoe krimp daai groep. Dit al baie gesien.
JuanMfk
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Sat Apr 30, 2022 12:42 pm

Re: Help asseblief met 7x57 lading ontwikkeling

Post by JuanMfk »

Ek het toe met die 140g accubond en N150 die volgende resultate gekry op 200m.
Het toe ñ bok op 200m geskiet en die skoot was waar hy afgegaan het.
Sal kyk na die scope se parraluks, ek wil graag weer kyk na die 162g punte.
Sal julle op hoogte bring as ek gaan toets het.

Post Reply