wynis wrote: Mon Aug 03, 2020 1:47 pm
Now I have found something quite concerning in terms of my rifle.
On the receiver it gives a maximum pressure rating of what I believe to be 18.5 tons per square inch. The conversion of this rating to PSI takes it to 37000 PSI.
Nee, dit is nie korrek nie, daar bestaan nie direk omskakeling van CUP na PSI toe nie. Dit verskil van kaliber tot kaliber.
Die 18.5 ton verwys na CUP (Copper Units of Pressure) en nie die modern PSI transducer lesing nie.
Daardie tye is die druk gemeet op die basis van die dop, hoeveel dit 'n copper crusher vervorm het, die lesing is op 'n tabel afgelees wat dan die "druk" in CUP gegee het.
Moderne Piezo-Quartz transducers word of deur die dop geneem, of voor die kamer. Vervorming van die Quartz gee elektriese sein, wat omskakel word in PSI (of MPa) lesing.
Aangesien jou geweer gebou is op moderne M98 tipe aksie, kan jy werk teen die huidige CIP/SAAMI druk spesifikasies.