KRG Bravo opinies asseblief.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Kloppers in George het verkoop vir R9600-00
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Dankie manne
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Goeie-more manne.
Ek sukkel om die aksie reg te monteer in die kolf, na die torque settings bly daar beweeging links na regs en anders van die loop in die kolf?
Advies?
Ek sukkel om die aksie reg te monteer in die kolf, na die torque settings bly daar beweeging links na regs en anders van die loop in die kolf?
Advies?
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Ek het dieselfde pyn gehaad. My voorste aksieskroef was 2mm te lank. Hom korter gemaak en toe skiet my geweer n barshou.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Met die bietjie beweging skiet dit nog steeds goeie groepe, die beweging is minimaal
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
@KK, jou probleem toe opgelos?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
More, ek was op die ou end nie gelukkig met die kolf nie en het dit terug geneem, die loop se beweging in die kolf het my aanhou plae, 100m groepe het my gewys daar is beweging.
Ek was bitter teleurgesteld, ek sal graag weer n Bravo wil probeer, op daai spesifieke kolf het dit net nie gewerk nie.
Wat my wel plae oor die Bravo is die hoeveelheid onderdele en dat die voorste aksie skroef vas draai in n metaal plaatjie wat nie vas is in die kolf nie, maar slegs in n groef le.
Soos gese sal ek weer een wil probeer - maar teen daai prys moet n kolf 100% werk.
Ek was bitter teleurgesteld, ek sal graag weer n Bravo wil probeer, op daai spesifieke kolf het dit net nie gewerk nie.
Wat my wel plae oor die Bravo is die hoeveelheid onderdele en dat die voorste aksie skroef vas draai in n metaal plaatjie wat nie vas is in die kolf nie, maar slegs in n groef le.
Soos gese sal ek weer een wil probeer - maar teen daai prys moet n kolf 100% werk.
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
KRG Bravo opinies asseblief.
Ai man, dis nou n jammerte!
Dan moet jy maar vir ons n mdt xrs koop en uit toets
haha!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan moet jy maar vir ons n mdt xrs koop en uit toets

haha!!Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Ek het dit nogal oorweeg, maar vir eers is dit terug in die standaard Howa plastiek kolf wat gepak is, wapen skiet baie mooi, vir eers is ek gelukkig met dit.Quicker wrote: Tue Jul 07, 2020 8:52 am Ai man, dis nou n jammerte!
Dan moet jy maar vir ons n mdt xrs koop en uit toetshaha!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Ek het self bietjie beweging gevoel Saterdag toe ek die geweer wegpak, hy voel vas maak skuif bietjie links regs. Vandag maak ek gewere skoon en besluit om toe te kyk wat gaan aan.
Vir die wat nou al 'n bravo aanmekaar gesit het sal dit seker makliker wees om te verstaan.
Soos in die eerste foto steek die recoil lug uit onder die chassis en dan het daai los aluminium plaat wat inskuif 'n recess om bo-oor hom te brug.
Die recess is nie diep genoeg nie maw die recoil lug trek terselfdertyd die plaat vas teen die chassis en druk teen die plaat vas wat voorkom dat jy die aksie stywer teen die chassis kan vastrek al torque jy die skroef so styf soos jy wil.
Ek gaan daai plaatjie laat oor machine uit stainless en die recess dieper maak. Laat die recoil lug nooit aan daai plaat kan raak nie en sodoende kan jy die voorkant van die aksie korrek vastrek.
Hoop dit maak sin.
Dit het nog steeds nie gekeer dat die geweer 'n Makou Saterdag laat val het van anderkant 500m nie
70gr RDF teen 2995fps met die silencer loop mooi.
Hierdie sal hopeluk verduidelik hoekom ek nie die groepe konstant kleiner as 20mm kan kry op 100m nie.

Kort termyn oplossing en hy is nou stokstyf, magasyn feed nou net nie elke keer reg nie oor hy nou 1mm verder van die aksie is.

Dankie vir die goeie beskrywing, dit was weens bogenoemde dat ek die kolf terug gevat het, my gevoel is as n kolf R9500.00 kos dan moet hy 100% werk - dit moenie nodig wees om self enige probleme te probeer oplos nie - dit bygese was ek bitter teleurgesteld omdat die kolf my so perfek pas - moontlik vorentoe sal ek weer een kry as die probleem aangespreek word.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Defnitief, dit los ook 'n slegte smaak in my mond om te moet krap aan ding wat eintlik moet werk van meet af. Soos jy sê dit is so lekker kolf laat ek ma bietjie gaan krap, opsies vir chassis/kolwe is min teen die prys so ek gaan die een maak werk.Klein Karoo wrote:my gevoel is as n kolf R9500.00 kos dan moet hy 100% werk
Ek sal wat gee vir hulle om een te maak vir 'n Sako 85 dan sit ek my 308 ook in een
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13650
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Oom Cyrel het mos nou gese julle moet stadig met die drankDumbluck wrote: Wed Jul 15, 2020 8:40 pmDefnitief, dit los ook 'n slegte smaak in my mond om te moet krap aan ding wat eintlik moet werk van meet af. Soos jy sê dit is so lekker kolf laat ek ma bietjie gaan krap, opsies vir chassis/kolwe is min teen die prys so ek gaan die een maak werk.Klein Karoo wrote:my gevoel is as n kolf R9500.00 kos dan moet hy 100% werk
Ek sal wat gee vir hulle om een te maak vir 'n Sako 85 dan sit ek my 308 ook in een
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Dis is darem nog lekker om 'n hout kolf vas te hou so nou en danCapt. Oblivious wrote:Oom Cyrel het mos nou gese julle moet stadig met die drank
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: KRG Bravo opinies asseblief.
Ek het toe die huidige plaatjie net eers bietjie laat af werk waar hy sou raak teen die recoil lug/aksie.
Weet nou net nie wanneer ek gaan tyd kry om te gaan toets nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Weet nou net nie wanneer ek gaan tyd kry om te gaan toets nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk