KRG Bravo opinies asseblief.

Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Klein Karoo »

Kloppers in George het verkoop vir R9600-00
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by toelie »

Dankie manne
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Klein Karoo »

Goeie-more manne.

Ek sukkel om die aksie reg te monteer in die kolf, na die torque settings bly daar beweeging links na regs en anders van die loop in die kolf?

Advies?
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by geelslang »

Ek het dieselfde pyn gehaad. My voorste aksieskroef was 2mm te lank. Hom korter gemaak en toe skiet my geweer n barshou.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Klein Karoo »

Met die bietjie beweging skiet dit nog steeds goeie groepe, die beweging is minimaal
Quicker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Quicker »

@KK, jou probleem toe opgelos?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Klein Karoo »

More, ek was op die ou end nie gelukkig met die kolf nie en het dit terug geneem, die loop se beweging in die kolf het my aanhou plae, 100m groepe het my gewys daar is beweging.

Ek was bitter teleurgesteld, ek sal graag weer n Bravo wil probeer, op daai spesifieke kolf het dit net nie gewerk nie.
Wat my wel plae oor die Bravo is die hoeveelheid onderdele en dat die voorste aksie skroef vas draai in n metaal plaatjie wat nie vas is in die kolf nie, maar slegs in n groef le.

Soos gese sal ek weer een wil probeer - maar teen daai prys moet n kolf 100% werk.
Quicker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm

KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Quicker »

Ai man, dis nou n jammerte!

Dan moet jy maar vir ons n mdt xrs koop en uit toets haha!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Klein Karoo »

Quicker wrote: Tue Jul 07, 2020 8:52 am Ai man, dis nou n jammerte!

Dan moet jy maar vir ons n mdt xrs koop en uit toets ImageImage haha!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het dit nogal oorweeg, maar vir eers is dit terug in die standaard Howa plastiek kolf wat gepak is, wapen skiet baie mooi, vir eers is ek gelukkig met dit.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 565
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Dumbluck »

Ek het self bietjie beweging gevoel Saterdag toe ek die geweer wegpak, hy voel vas maak skuif bietjie links regs. Vandag maak ek gewere skoon en besluit om toe te kyk wat gaan aan.

Vir die wat nou al 'n bravo aanmekaar gesit het sal dit seker makliker wees om te verstaan.

Soos in die eerste foto steek die recoil lug uit onder die chassis en dan het daai los aluminium plaat wat inskuif 'n recess om bo-oor hom te brug.

Die recess is nie diep genoeg nie maw die recoil lug trek terselfdertyd die plaat vas teen die chassis en druk teen die plaat vas wat voorkom dat jy die aksie stywer teen die chassis kan vastrek al torque jy die skroef so styf soos jy wil.

Ek gaan daai plaatjie laat oor machine uit stainless en die recess dieper maak. Laat die recoil lug nooit aan daai plaat kan raak nie en sodoende kan jy die voorkant van die aksie korrek vastrek.

Hoop dit maak sin.

Dit het nog steeds nie gekeer dat die geweer 'n Makou Saterdag laat val het van anderkant 500m nie :) 70gr RDF teen 2995fps met die silencer loop mooi.

Hierdie sal hopeluk verduidelik hoekom ek nie die groepe konstant kleiner as 20mm kan kry op 100m nie. ImageImageImage

Kort termyn oplossing en hy is nou stokstyf, magasyn feed nou net nie elke keer reg nie oor hy nou 1mm verder van die aksie is.

Image

Image



Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Klein Karoo »

Dankie vir die goeie beskrywing, dit was weens bogenoemde dat ek die kolf terug gevat het, my gevoel is as n kolf R9500.00 kos dan moet hy 100% werk - dit moenie nodig wees om self enige probleme te probeer oplos nie - dit bygese was ek bitter teleurgesteld omdat die kolf my so perfek pas - moontlik vorentoe sal ek weer een kry as die probleem aangespreek word.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 565
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Dumbluck »


Klein Karoo wrote:my gevoel is as n kolf R9500.00 kos dan moet hy 100% werk
Defnitief, dit los ook 'n slegte smaak in my mond om te moet krap aan ding wat eintlik moet werk van meet af. Soos jy sê dit is so lekker kolf laat ek ma bietjie gaan krap, opsies vir chassis/kolwe is min teen die prys so ek gaan die een maak werk.

Ek sal wat gee vir hulle om een te maak vir 'n Sako 85 dan sit ek my 308 ook in een


Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13650
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Capt. Yoda »

Dumbluck wrote: Wed Jul 15, 2020 8:40 pm
Klein Karoo wrote:my gevoel is as n kolf R9500.00 kos dan moet hy 100% werk
Defnitief, dit los ook 'n slegte smaak in my mond om te moet krap aan ding wat eintlik moet werk van meet af. Soos jy sê dit is so lekker kolf laat ek ma bietjie gaan krap, opsies vir chassis/kolwe is min teen die prys so ek gaan die een maak werk.

Ek sal wat gee vir hulle om een te maak vir 'n Sako 85 dan sit ek my 308 ook in een


Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Oom Cyrel het mos nou gese julle moet stadig met die drank
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 565
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Dumbluck »


Capt. Oblivious wrote:Oom Cyrel het mos nou gese julle moet stadig met die drank
Dis is darem nog lekker om 'n hout kolf vas te hou so nou en dan :)


Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 565
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: KRG Bravo opinies asseblief.

Post by Dumbluck »

Ek het toe die huidige plaatjie net eers bietjie laat af werk waar hy sou raak teen die recoil lug/aksie.

Weet nou net nie wanneer ek gaan tyd kry om te gaan toets nie.

Image

Image

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Post Reply