Taai buffel
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Taai buffel
Lekker gelag vir die storie oor die pille vir vrouens 
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Taai buffel
Ja nee, julle ouens is weer skerp soos Minora Lemmetjies so vroeg in die oggend. Vir die jong latte wat nie weet wat Minora Lemmetjies is nie PM my 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Taai buffel
Ek dink die opsomming van die draad is maar net dat buffels taai is of jy hulle van cruiser skiet of stap as jy hulle nie raak skiet op die regte plek met 'n ordentilike koeel nie gaan dit dalk in 'n sirkus verander.
O, terloops en die ou bulle het nie blou pilletjie nodig om taaier te word nie.
O, terloops en die ou bulle het nie blou pilletjie nodig om taaier te word nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Taai buffel
Goeie video, goeie jag en professionele jagters.
https://youtu.be/8KpaVqX-9g4
https://youtu.be/8KpaVqX-9g4
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Taai buffel
Hier is 'n goeie een.
Hier rondom 2:28 raak die PH effe bekommerd. Ek sou nie voorgestel het om 'n 2de een te skiet terwyl die 1ste skoot twyfelagtig was nie.
https://youtu.be/90qcBT_wOpM
https://youtu.be/90qcBT_wOpM
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Taai buffel
Nou wa is die eerste bul heen?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
Dink hy was gekwes en het toe agtergebly toe die trop padgee. Selfde buffel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Taai buffel
My VrekCarl wrote: Tue Jul 21, 2020 2:32 pm Hier is 'n goeie een.Hier rondom 2:28 raak die PH effe bekommerd. Ek sou nie voorgestel het om 'n 2de een te skiet terwyl die 1ste skoot twyfelagtig was nie.
https://youtu.be/90qcBT_wOpM
"here comes more big bulls, lets shoot another one"
Die eerste skoot was ook nie vir my aan nie. Kop laag quartering away. Jy skiet maklik tussen blaaie deur sonder om groot been te tref en dalk net brisket skade. Nie dat ek al op 'n Buffel geskiet het nie.
Last edited by tau on Wed Jul 22, 2020 11:05 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Taai buffel
Ek het al baie gesukkel om die bloedspoor te kry in sulke lang gras waar daar n groot trop deur is. Sal moet mooi dink of ek klient n tweede een sal lat skiet.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Taai buffel
Thunderhead wrote:Ek het al baie gesukkel om die bloedspoor te kry in sulke lang gras waar daar n groot trop deur is. Sal moet mooi dink of ek klient n tweede een sal lat skiet.

Ek het al pad gebou in Nkasa Rupara ( Mamili) in die Caprivi na reën seisoen. Ek wil nie daar binne bloed of Buffel(s) soek nie!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
Ek weet min "bloed" honde word op grootwild jagte gebruik weens slang, leeu en luiperd se teenwoordigheid. Hulle sal van groot hulp wees in sulke digte riet, maar sigbaarheid om te skiet, bly maar 'n kwessie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Taai buffel
Tsetse vlieg is ook n groot rede
tripodmvr wrote: Wed Jul 22, 2020 11:28 am Ek weet min "bloed" honde word op grootwild jagte gebruik weens slang, leeu en luiperd se teenwoordigheid. Hulle sal van groot hulp wees in sulke digte riet, maar sigbaarheid om te skiet, bly maar 'n kwessie.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Taai buffel
Dis enigste lekker om agter trop te loop is hul trap die grass/riet plat maar o hel om terug op die spor te loop is nie grapies nie
tau wrote: Wed Jul 22, 2020 11:11 amThunderhead wrote:Ek het al baie gesukkel om die bloedspoor te kry in sulke lang gras waar daar n groot trop deur is. Sal moet mooi dink of ek klient n tweede een sal lat skiet.
Ek het al pad gebou in Nkasa Rupara ( Mamili) in die Caprivi na reën seisoen. Ek wil nie daar binne bloed of Buffel(s) soek nie!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
Vra my oor riet. Moes riete afkap om oor 'n rivier te kan meetwerk doen. Later in die dag besef 'n boom is ook in die pad. Klim toe in die boom en saag takke af. Een help my toe grond toe. Val toe tussen die afgesnyde riete wat so 1,5m hoog is. Om nie af te te sak nie het ek my bene probeer styfhou. Gelukkig het niks in my lyf ingesteek nie, maar baie skraapmerke en 'n geswikte enkel oorgehou. Wonde verbind met 'n stuk kaasdoek. Vroulief haar natuurlik asvaal geskrik vir die bebloede man.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Taai buffel
Ek is al so in die riete en seekoei tonnels van die Klaserie rivier in agter gesonde en 'n gekwesde buffel aan.... laat mens 'n paar goed in jou lewe heroorweeg 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
