Sien nou eers ek het nog nooit hier aangemeld nie.
Bly nou in die Klein Karoo maar in die Groot Karoo grootgeword
Wag in spanning vir my lisensie, agv van my dinges wat gejeuk het het ek my 6.5x57mm verkoop en 'n 6.5 CR gekoop, nou is ek wragtig sonder geweer in die middel van die jagseisoen!!
Gaan maar die tydjie gebruik om te soek na die "regte" scope en bybehore.
Reeds 'n Warrior silencer en MDT oryx kolf wat lê en wag vir die dag as ek sy bene bietjie kan rek en die vêr gongs kan aanvat!
Lekker aand
Groetnis
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Roofkyker
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Roofkyker
Welkom Japie. Liewers laat as nooit.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Roofkyker
Welkom Japie.
‘n Man wat ‘n Mauser verkoop het, moet ‘n baie goeie rede hê!!
Luister graag jou rede.
Geniet saamgesels.
Beste.
‘n Man wat ‘n Mauser verkoop het, moet ‘n baie goeie rede hê!!
Luister graag jou rede.
Geniet saamgesels.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- JapieB
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Thu Jul 09, 2015 9:43 pm
Re: Roofkyker
Lategan1, en nou vryf jy dt nog in ook :-)Lategan1 wrote:Welkom Japie.
‘n Man wat ‘n Mauser verkoop het, moet ‘n baie goeie rede hê!!![]()
Luister graag jou rede.
Geniet saamgesels.
Beste.
het verkoop om nuwe geweer/projek te finansier, hart is maar taamlik seer maar is opgewonde oor die nuwe outjie, wag net vir lisensie en dan sal ek sien of ek spyt moet wees
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Roofkyker
Japie,
ja-nee. Classics interesseer my, jy het jou rede.
As jy Johanvb se draad oor die ideale vps vir jag volg, is dit opmerklik hoe min snelheid/spoed prakties na WWII verander het vir jag. Die oues kan met die nuwe kwaliteit koeëlpunte dieselfde of selfs beter doen as die nuwes!
Koeëlkonstruksie en self herlaai het nuwe werêld oopgemaak vir jaggewere.