Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
More manne
Weet een van julle dalk waar ek n' lekker patroon belt kan koop wat 12 boor hael patrone kan vat. My pa het jare gelede n' belt gehad wat mens basis kan aantrek, hy kom om jou nek dan is dit soos n' voorskoot aan jou met die leer patroon belt gedeelte om jou middel. Ek sal daarvan hou om weer so iets te kan kry.
Ek hoor graag van julle
Groete
Chris

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Soek vir Frederik Rieger op fb. Hy maak leer tasse, sakke, belde ensomeer. Miskien kan jy iets op sapremiumbullets ook kry.
Kriek
Kriek
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Baie dankie Kriek, ek gaan hom probeer
Mooi dag vir jou
Mooi dag vir jou
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
'n Belt met patrone in en om jou middel is geneig om jou haelgeweer se kolf erg te krap.
Ek verkies 'n baadjie met groot sakke voor om ammo in een en doppe in die ander te hou. Baie haelgeweer skietbaadjies het dan ook drasakke agter waarin jou prooi gehou kan word. Dit alles verseker dat jou hande los is om die haelgeweer te kan hanteer en ook om nie doppe in die veld te los nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Pel van my maak ook belde professioneel. Kyk op FB by Simphony of Leather (Jacques Tredoux). Hy spesialiseer in die pasmaak van produkte. Jy sal stomgeslaan wees
Groetnis!
Groetnis!
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Oom Tripod, + 1!!!!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Ek het geen newe ervaring met ‘n belt nie, inteendeel prakties - sien wat jy het aan linker en regterkant en haal vinnig af. Eenkant vir tarentaal en ander helfte vir eend.
‘n Belt hou jy altyd gelaai en gereed in jou kluis, gerieflik dat jy vinnig kan gryp.
Tripod, jy gaan maak dat ek nou vir merkies gaan soek!
My 2c.
Beste.
‘n Belt hou jy altyd gelaai en gereed in jou kluis, gerieflik dat jy vinnig kan gryp.
Tripod, jy gaan maak dat ek nou vir merkies gaan soek!
My 2c.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Els&Co se belde is baie nice, net baie duur...
Ek gebruik ‘n ammo belt sonder probleme met krappe op die kolwe van my haelgewere.
Ek gebruik ‘n ammo belt sonder probleme met krappe op die kolwe van my haelgewere.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Het hom ook aanbeveel oor PM, sy werk is tops, en hy gesels lekker!Hein M. wrote: Thu May 14, 2020 10:38 am Pel van my maak ook belde professioneel. Kyk op FB by Simphony of Leather (Jacques Tredoux). Hy spesialiseer in die pasmaak van produkte. Jy sal stomgeslaan wees![]()
Groetnis!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Patroon belt vir 12 boor haelgeweer
Baie dankie vir al julle verwysings
Groete
Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm