Live Webcam

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Met my liefde vir n blou bees droom ek van die ou grote.

Blok

Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Kyk ons so saam saam na daai boys.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Ja, lekker duk bulle daardie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Magtag

Geno mooi man ek try al lank een sien veral n kalahari een maar die manne is skaars. Dit lyk of hy aan die honger kant is, met die weermag wat nou die park se grense patroleer is die Makwerekwere kos seker min. ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Blok,
Ongelukkig het ek hom nie gesien op die live cam nie, maar op die highlights :(
Ek het beter dinge om te doen kwart voor twee in die oggend, soos bv. om saam met Beretta se dogter te kuier ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Ek sien hy moet wikkel met die ammo stuur, voor ek sonder ammo my kolf stukkend slaan en hy die ook nog moet anstuur. ;)

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Live Webcam

Post by Jaco Swart »

Geno wrote: Ek het beter dinge om te doen kwart voor twee in die oggend, soos bv. om saam met Beretta se dogter te kuier ;)
Geno.

Is jy nie meer Gay nie?
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Jaco S wrote: Geno.

Is jy nie meer Gay nie?
Jaco,
Nee mater, ek het so gegril nou die oggend toe jy my sonder klere aan probeer verlei het, dat ek net daar en dan besluit het om uit die kas te klim!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Live Webcam

Post by Jaco Swart »

Geno.

Ek is so bly dat ek jou al darem met iets kon help, al is dit net om nou die 'straight' pad te stap.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Ek sal ewig dankbaar wees my maat! Nou kan ek ook voel hoe voel dit om aan 'n regtige egtige meisie te vat!  ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Live Webcam

Post by Dawid »

Soos my Pa sou gese het....Los die vroumensstories nou en kyk die bokke. :laugh: :laugh:

Interessant om die bloubees op sy kniee te sien drink, min wat dit gebeur en die buffels lyk nogals aan die issigrimmige kant.

Mooi foto`s
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Geno

Klink my ons moes amper almal staal onder broeke gaan koop het ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Mooi springbok by Nossob
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Kyk bietjie die ram wat hier duskant staan!
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Live Webcam

Post by Dawid »

Dis daai tipe ramme wat ek likes, regtig n mooie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Image
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply