Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Tue Jun 14, 2011 2:17 pm
Met my liefde vir n blou bees droom ek van die ou grote.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Wed Jul 20, 2011 7:50 am
Goed, beter, 6millimeter!
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Wed Jul 20, 2011 8:56 am
Kyk ons so saam saam na daai boys.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Wed Jul 20, 2011 12:15 pm
Ja, lekker duk bulle daardie!
Goed, beter, 6millimeter!
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Jul 21, 2011 7:34 am
Goed, beter, 6millimeter!
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Jul 21, 2011 8:04 am
Magtag
Geno mooi man ek try al lank een sien veral n kalahari een maar die manne is skaars. Dit lyk of hy aan die honger kant is, met die weermag wat nou die park se grense patroleer is die Makwerekwere kos seker min.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Jul 21, 2011 8:20 am
Blok,
Ongelukkig het ek hom nie gesien op die live cam nie, maar op die highlights
Ek het beter dinge om te doen kwart voor twee in die oggend, soos bv. om saam met Beretta se dogter te kuier
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Jul 21, 2011 8:24 am
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Thu Jul 21, 2011 9:37 am
Geno wrote:
Ek het beter dinge om te doen kwart voor twee in die oggend, soos bv. om saam met Beretta se dogter te kuier
Geno.
Is jy nie meer Gay nie?
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Jul 21, 2011 9:40 am
Jaco S wrote:
Geno.
Is jy nie meer Gay nie?
Jaco,
Nee mater, ek het so gegril nou die oggend toe jy my sonder klere aan probeer verlei het, dat ek net daar en dan besluit het om uit die kas te klim!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Thu Jul 21, 2011 9:43 am
Geno.
Ek is so bly dat ek jou al darem met iets kon help, al is dit net om nou die 'straight' pad te stap.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Jul 21, 2011 9:44 am
Ek sal ewig dankbaar wees my maat! Nou kan ek ook voel hoe voel dit om aan 'n regtige egtige meisie te vat!
Goed, beter, 6millimeter!
Dawid
Hero Member
Posts: 1079 Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Post
by Dawid » Thu Jul 21, 2011 9:54 am
Soos my Pa sou gese het....Los die vroumensstories nou en kyk die bokke.
Interessant om die bloubees op sy kniee te sien drink, min wat dit gebeur en die buffels lyk nogals aan die issigrimmige kant.
Mooi foto`s
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Jul 21, 2011 10:12 am
Geno
Klink my ons moes amper almal staal onder broeke gaan koop het
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Mon Jul 25, 2011 12:51 pm
Mooi springbok by Nossob
Goed, beter, 6millimeter!
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Jul 28, 2011 2:35 pm
Kyk bietjie die ram wat hier duskant staan!
Goed, beter, 6millimeter!
Dawid
Hero Member
Posts: 1079 Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Post
by Dawid » Thu Jul 28, 2011 2:38 pm
Dis daai tipe ramme wat ek likes, regtig n mooie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Geno
Administrator
Posts: 13660 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Jul 29, 2011 1:01 pm
Goed, beter, 6millimeter!