Lockdown gewere
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Lockdown gewere
Terwyl ons in lockdown is en nie almal die voorreg het om n paar skote te kan skiet nie, het ek my gewere opgelyn om maar na hulle te kan kyk.
My gewere het almal kolwe op wat ek gemaak het. Op n stadium het ek n hele smartie boks in die kluis(e) gehad. Ek is nou bietjie terug na meer konserwatiewe kleure, behalwe die een!
Miskien kan ander manne dieselfde doen, dan kan ons darem na mekaar se gewere loer.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Lockdown gewere
Jurie, voorwaar baie mooi!
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lockdown gewere
Mens mag nie begeer nie.....Pragtige versameling!
Last edited by FHM on Wed Apr 08, 2020 12:31 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lockdown gewere
Pragtig! Jurie as jy 2 moet kies?
Daai 7-08 lyk my na n wenner allrounder!
Daai 7-08 lyk my na n wenner allrounder!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lockdown gewere
Vertel my so bietkie meer van daardie Tikka 223 asb.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Lockdown gewere
Pragtig Jurie. Hopelik kan jy in die nuwe jaar vir my ook so een maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Lockdown gewere
In die moeilike tye het ek ook gedink. Watse vuurwapens sal ek naby my wil he as goed heeltemal verkeerd loop. Het hierdie paar gekies vir situasies tussen 0 en 200m. 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lockdown gewere
Schalk jy kan ook se jys bang vir f@kk@l!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lockdown gewere
Pragtige kunswerke, Jurie. Lekker as mens handig is met hierdie dinge.
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Lockdown gewere
Kry jy nog van daardie SA vlag laminates?Jurie Vermaak wrote:Terwyl ons in lockdown is en nie almal die voorreg het om n paar skote te kan skiet nie, het ek my gewere opgelyn om maar na hulle te kan kyk.
My gewere het almal kolwe op wat ek gemaak het. Op n stadium het ek n hele smartie boks in die kluis(e) gehad. Ek is nou bietjie terug na meer konserwatiewe kleure, behalwe die een!
Miskien kan ander manne dieselfde doen, dan kan ons darem na mekaar se gewere loer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Lockdown gewere
As ek 2 moet kies sal dit verseker die 7-08 wees en die Tikka 223. Die 7-08 jag ek baie lekker mee en die 223 is net n lekker akkurate geweerSupacow wrote: Wed Apr 08, 2020 10:28 am Pragtig! Jurie as jy 2 moet kies?
Daai 7-08 lyk my na n wenner allrounder!
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Lockdown gewere
Arnold,Arnold wrote: Wed Apr 08, 2020 10:54 am Vertel my so bietkie meer van daardie Tikka 223 asb.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Die Tikka het ek sy oorspronklike 1:8 loop afgehaal en n 26 duim 1:12 Krieger loop opgesit. Ek skiet 53gr V-max met Vithavouri N133 teen so 3420 ft/s. Geweer is baie akkuraat. Die rede vir die 1:12 is omdat my Sako 223 n 1:8 twist op het en ek regtig sukkel om enige iets mooi te laat gropeer uit daai geweer uit. Van al my gewere sukkel ek die meeste met die Sako. Ons is beter om met Sako the gesels dat daar moontlik fout met die loop is aangesien ek van nog 2 selfde Sako's weet waar die manne net so sukkel.
Die kolf het ook so lig as moontlik probeer kry dat as ek met my knaldemper op skiet ek nogsteeds onder die 6kg gewisbeperking inkom.
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Lockdown gewere
Schalk, ek kan bestel ja. Hulle maak dit vir my op spesiale bestellingSchalk van Wyk wrote: Wed Apr 08, 2020 11:15 amKry jy nog van daardie SA vlag laminates?Jurie Vermaak wrote:Terwyl ons in lockdown is en nie almal die voorreg het om n paar skote te kan skiet nie, het ek my gewere opgelyn om maar na hulle te kan kyk.
My gewere het almal kolwe op wat ek gemaak het. Op n stadium het ek n hele smartie boks in die kluis(e) gehad. Ek is nou bietjie terug na meer konserwatiewe kleure, behalwe die een!
Miskien kan ander manne dieselfde doen, dan kan ons darem na mekaar se gewere loer.
Gewere rev2.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lockdown gewere
Dankie Jurie, baie mooi, ook die rooie.
Wye verskeidenheid teleskope, watter ene is jou gunsteling?
Beste.
Wye verskeidenheid teleskope, watter ene is jou gunsteling?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Lockdown gewere
As jy bedoel watter teleskoop dan sal dit seker die Z5 wees. Ek het altyd die begeerte gehad om n Swarovki teleskoop en Sako geweer te kon he. Ek het nou albei. Ongelukkig is die Sako vir my n hartseer saak. Dis die geweer wat ek die meeste mee sukkel van almal!Lategan1 wrote: Wed Apr 08, 2020 1:22 pm Dankie Jurie, baie mooi, ook die rooie.
Wye verskeidenheid teleskope, watter ene is jou gunsteling?
Beste.
Elke teleskoop het tog sy plek. Vir wat ek met die 223's doen werk beide die SHV en LX3 skope se kruishare perfek met wat ek skiet. Ek geniet ook die Tango 4 se kruishaar baie. Daai kolletjie in die middel trek jou oog na hom toe.
Soos jy seker kan sien is ek nie vreeslik "brand" bewus nie. Ek koop wat ek kan bekostig en wat ek dink vir my gaan werk. Ek is ook nie bang om 2de hands te koop nie - veral nie op Jaracal nie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lockdown gewere
Watter kolf is die Creedmoor in Jurie?
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Lockdown gewere
Ruaan,
Dis ook n gelamineerde kolf. Ek het so bietjie iets anders met die finishing probeer. Dis n stone-chip produk. Ek wil kyk hoe duursaam dit is en of dit dalk n opsie kan raak. Ek het die idee gerkry toeiemand vir my n kolf gebring het met so laag op - dit het amper soos skuurpapier gevoel - wat hy ook nie geweet het wat dit is nie. Hy wou iets soortgelyks op gehad het. Ek het toe begin rondkyk en toe die stone-chip gesien. Soos ek se wil ek dit eers op my kolf toets om te sien of dit werk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lockdown gewere
Dit lyk flippen nice hoor.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lockdown gewere
Dankie! Vraag is reg verstaan.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Lockdown gewere
Baie nice versameling en bevange mooi kolwe
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Lockdown gewere
My spannetjie kry weer aandag vandag.
vbno: .375H&H Ozzie Penzhorn, 30-06 Howa, 7x57 Mauser, .22 Landman
vbno: .375H&H Ozzie Penzhorn, 30-06 Howa, 7x57 Mauser, .22 Landman
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.