Lockdown gewere

Post Reply
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Lockdown gewere

Post by Jurie Vermaak »

Terwyl ons in lockdown is en nie almal die voorreg het om n paar skote te kan skiet nie, het ek my gewere opgelyn om maar na hulle te kan kyk.

My gewere het almal kolwe op wat ek gemaak het. Op n stadium het ek n hele smartie boks in die kluis(e) gehad. Ek is nou bietjie terug na meer konserwatiewe kleure, behalwe die een!

Miskien kan ander manne dieselfde doen, dan kan ons darem na mekaar se gewere loer.
Gewere rev2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lockdown gewere

Post by pwdejager »

Jurie, voorwaar baie mooi!
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Lockdown gewere

Post by FHM »

Mens mag nie begeer nie.....Pragtige versameling!
Last edited by FHM on Wed Apr 08, 2020 12:31 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Supacow »

Pragtig! Jurie as jy 2 moet kies?
Daai 7-08 lyk my na n wenner allrounder!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Arnold »

Vertel my so bietkie meer van daardie Tikka 223 asb.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Schalk van Wyk »

Pragtig Jurie. Hopelik kan jy in die nuwe jaar vir my ook so een maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Schalk van Wyk »

In die moeilike tye het ek ook gedink. Watse vuurwapens sal ek naby my wil he as goed heeltemal verkeerd loop. Het hierdie paar gekies vir situasies tussen 0 en 200m. Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Supacow »

Schalk jy kan ook se jys bang vir f@kk@l!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lockdown gewere

Post by PWV »

Pragtige kunswerke, Jurie. Lekker as mens handig is met hierdie dinge.
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Schalk van Wyk »

Jurie Vermaak wrote:Terwyl ons in lockdown is en nie almal die voorreg het om n paar skote te kan skiet nie, het ek my gewere opgelyn om maar na hulle te kan kyk.

My gewere het almal kolwe op wat ek gemaak het. Op n stadium het ek n hele smartie boks in die kluis(e) gehad. Ek is nou bietjie terug na meer konserwatiewe kleure, behalwe die een!

Miskien kan ander manne dieselfde doen, dan kan ons darem na mekaar se gewere loer.
Gewere rev2.jpg
Kry jy nog van daardie SA vlag laminates?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Jurie Vermaak »

Supacow wrote: Wed Apr 08, 2020 10:28 am Pragtig! Jurie as jy 2 moet kies?
Daai 7-08 lyk my na n wenner allrounder!
As ek 2 moet kies sal dit verseker die 7-08 wees en die Tikka 223. Die 7-08 jag ek baie lekker mee en die 223 is net n lekker akkurate geweer
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Jurie Vermaak »

Arnold wrote: Wed Apr 08, 2020 10:54 am Vertel my so bietkie meer van daardie Tikka 223 asb.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Arnold,
Die Tikka het ek sy oorspronklike 1:8 loop afgehaal en n 26 duim 1:12 Krieger loop opgesit. Ek skiet 53gr V-max met Vithavouri N133 teen so 3420 ft/s. Geweer is baie akkuraat. Die rede vir die 1:12 is omdat my Sako 223 n 1:8 twist op het en ek regtig sukkel om enige iets mooi te laat gropeer uit daai geweer uit. Van al my gewere sukkel ek die meeste met die Sako. Ons is beter om met Sako the gesels dat daar moontlik fout met die loop is aangesien ek van nog 2 selfde Sako's weet waar die manne net so sukkel.
Die kolf het ook so lig as moontlik probeer kry dat as ek met my knaldemper op skiet ek nogsteeds onder die 6kg gewisbeperking inkom.
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Jurie Vermaak »

Schalk van Wyk wrote: Wed Apr 08, 2020 11:15 am
Jurie Vermaak wrote:Terwyl ons in lockdown is en nie almal die voorreg het om n paar skote te kan skiet nie, het ek my gewere opgelyn om maar na hulle te kan kyk.

My gewere het almal kolwe op wat ek gemaak het. Op n stadium het ek n hele smartie boks in die kluis(e) gehad. Ek is nou bietjie terug na meer konserwatiewe kleure, behalwe die een!

Miskien kan ander manne dieselfde doen, dan kan ons darem na mekaar se gewere loer.
Gewere rev2.jpg
Kry jy nog van daardie SA vlag laminates?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Schalk, ek kan bestel ja. Hulle maak dit vir my op spesiale bestelling
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lockdown gewere

Post by Lategan1 »

Dankie Jurie, baie mooi, ook die rooie.

Wye verskeidenheid teleskope, watter ene is jou gunsteling?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Jurie Vermaak »

Lategan1 wrote: Wed Apr 08, 2020 1:22 pm Dankie Jurie, baie mooi, ook die rooie.

Wye verskeidenheid teleskope, watter ene is jou gunsteling?

Beste.
As jy bedoel watter teleskoop dan sal dit seker die Z5 wees. Ek het altyd die begeerte gehad om n Swarovki teleskoop en Sako geweer te kon he. Ek het nou albei. Ongelukkig is die Sako vir my n hartseer saak. Dis die geweer wat ek die meeste mee sukkel van almal!

Elke teleskoop het tog sy plek. Vir wat ek met die 223's doen werk beide die SHV en LX3 skope se kruishare perfek met wat ek skiet. Ek geniet ook die Tango 4 se kruishaar baie. Daai kolletjie in die middel trek jou oog na hom toe.

Soos jy seker kan sien is ek nie vreeslik "brand" bewus nie. Ek koop wat ek kan bekostig en wat ek dink vir my gaan werk. Ek is ook nie bang om 2de hands te koop nie - veral nie op Jaracal nie
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lockdown gewere

Post by ruaanb »

Watter kolf is die Creedmoor in Jurie?
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Jurie Vermaak »

ruaanb wrote: Wed Apr 08, 2020 2:16 pm Watter kolf is die Creedmoor in Jurie?
Ruaan,

Dis ook n gelamineerde kolf. Ek het so bietjie iets anders met die finishing probeer. Dis n stone-chip produk. Ek wil kyk hoe duursaam dit is en of dit dalk n opsie kan raak. Ek het die idee gerkry toeiemand vir my n kolf gebring het met so laag op - dit het amper soos skuurpapier gevoel - wat hy ook nie geweet het wat dit is nie. Hy wou iets soortgelyks op gehad het. Ek het toe begin rondkyk en toe die stone-chip gesien. Soos ek se wil ek dit eers op my kolf toets om te sien of dit werk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lockdown gewere

Post by ruaanb »

Dit lyk flippen nice hoor.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lockdown gewere

Post by Lategan1 »

Dankie! Vraag is reg verstaan.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Kaalvoetthysie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: Lockdown gewere

Post by Kaalvoetthysie »

Baie nice versameling en bevange mooi kolwe


Sent from my iPhone using Tapatalk
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Lockdown gewere

Post by J le Roux »

My spannetjie kry weer aandag vandag.

vbno: .375H&H Ozzie Penzhorn, 30-06 Howa, 7x57 Mauser, .22 Landman
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply