Leer/Leather Werk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Leer/Leather Werk
Baie netjies!
Jys net so handig soos n 270.
Jys net so handig soos n 270.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: Leer/Leather Werk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: Leer/Leather Werk
Het jy so iets gemaak? Soek ene vir my 45-70 Ruger No1
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Jammer Glock17JLS, maar het nog nie lekket vat gekry an daai modelle nie. Elke tipe/brand geweer se kolf is ook nie presies dieselfde nie so n lever-action en n Howa bv. sal n unieke patroon verg...dit maak dit taamlik tydsaam en dus duur.....weet ook nie hoe n Winshester en n Rossi bv. gaan verskil nie.Glock17JLS wrote:Het jy so iets gemaak? Soek ene vir my 45-70 Ruger No1
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan is daar 2 dinge wat my persoonlik pla van die tipe ....1) - hulle het soms n geneigdheid om nond te kly as jy hom nie agter n lus gee by die recoil pad nie, en 2) die kam si hoogte is amper nooi 100% reg nie. Ek gebruik van daai Beartooth Comb Raiser kits op my ketties want jy kan hom vul tot hy 100% pas, maar hy gly ook maar nog vorentoe na n klompie skote
Maar as iemand graag een wil hê is ek nie bang om te probeer nie.
Vir n cartridge houer maak ek die tipe op die foto...moet juis een maak vir die bestelling, wat 10 koeëls vat

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Ek neem aan dit is n goei dingSupacow wrote:Baie netjies!
Jys net so handig soos n 270.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie netjiese werk!
Na ek hierdie gesien het, het ek eers gou in die garage gaan grou om van my holsters uit te krap. Die swartkruit gogga het my op 'n tyd kwaai gebyt, toe het ek met 'n omie bevriend geraak wat ook 'n talent het vir leerwerk. Die holsters was vir 'n Rodgers & Spencer revolver gemaak wat ek tot my spyt verkoop het in my studente jare. Ek vat nie krediet vir die maak van die holsters nie, my rol was meer die van handlanger. Ek het wel die basiese vorms uitgesny en die leer gestain. Die kruitfles en horings was ook een van ons projekte.
Soos ek sê ek vat nie krediet daarvoor nie, ek deel dit maar net met julle wat ook lief is vir leer.

Daai is ook baie mooi Silver ! ....as die leerwerk goed gemaak is en reg behandel word hou dit n leeftyfSilwer wrote:Baie netjiese werk!
Na ek hierdie gesien het, het ek eers gou in die garage gaan grou om van my holsters uit te krap. Die swartkruit gogga het my op 'n tyd kwaai gebyt, toe het ek met 'n omie bevriend geraak wat ook 'n talent het vir leerwerk. Die holsters was vir 'n Rodgers & Spencer revolver gemaak wat ek tot my spyt verkoop het in my studente jare. Ek vat nie krediet vir die maak van die holsters nie, my rol was meer die van handlanger. Ek het wel die basiese vorms uitgesny en die leer gestain. Die kruitfles en horings was ook een van ons projekte.
Soos ek sê ek vat nie krediet daarvoor nie, ek deel dit maar net met julle wat ook lief is vir leer.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Leer/Leather Werk
Ek lank terug (so 1980) vir my n paar leer patroon stempels en een of twee ander stukke gereedskap gekoop en geweer dra bande gemaak.
Jy kan dit gratis kry indien jy dit kan gebruik
Ek woon in Pta Oos Tel 084 2085218
Jy kan dit gratis kry indien jy dit kan gebruik
Ek woon in Pta Oos Tel 084 2085218
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie mooi gebaar Knipmes.
Ek dink nogal BenJacobs sal dit graag wou hê maar sal dit dalk vir hom moet pos as dinge weer aan die hang is ?
As niemand anders dit wil neem nie gebruik ek dit graag en staan dus heel laaste in die ry....skree maar in my rigting as dit nie geneem word nie.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ek dink nogal BenJacobs sal dit graag wou hê maar sal dit dalk vir hom moet pos as dinge weer aan die hang is ?
As niemand anders dit wil neem nie gebruik ek dit graag en staan dus heel laaste in die ry....skree maar in my rigting as dit nie geneem word nie.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Sat Apr 04, 2020 9:56 am, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Leer/Leather Werk
Oom knipmes.
Ek sal dit definitief vat as dit reg is met oom. Dan betaal ek vir oom die postnet sodra die lock down besigheid verby is.
Groete Ben
Ek sal dit definitief vat as dit reg is met oom. Dan betaal ek vir oom die postnet sodra die lock down besigheid verby is.
Groete Ben
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Leer/Leather Werk
Dit saak is reg Ben. Die paar items is joune.
Ons praat verder op PM
Groete en lekker naweek.
Ons praat verder op PM
Groete en lekker naweek.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Kon uiteindelik die skede vir n 44 Mag lever-action klaar kry......dit was hond baie werk maar is darem tevrede met die uitkoms 

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie netjiese werk!
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie Silver !
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Leer/Leather Werk
Van die mooiste wat ek nog gesien het. Ek glo jou dat dit baie werk was. n Man moet baie noukeurig en met konsentrasie werk. jy kan trots wees op die werk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Leer/Leather Werk
Waaragtig uitstekende werk!knipmes wrote: Tue Apr 14, 2020 12:54 pm Van die mooiste wat ek nog gesien het. Ek glo jou dat dit baie werk was. n Man moet baie noukeurig en met konsentrasie werk. jy kan trots wees op die werk
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie manne....groot wardeering vir die mooi woorde
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Viking (of dalk een van die ander kenners) kom in asb......kort bietjie raad as jy kan.
Will weet hoe lank ek die wapen in die "wet-formed" leer moet los sodat die leer nie dalk te veel krimp nie en die wapen te styf in gaan nie.
Die leer is tans nog bietjie klam en het vanmiddag seker so 2 ure im die son kon lê.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Will weet hoe lank ek die wapen in die "wet-formed" leer moet los sodat die leer nie dalk te veel krimp nie en die wapen te styf in gaan nie.
Die leer is tans nog bietjie klam en het vanmiddag seker so 2 ure im die son kon lê.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Hi JD,
Laat le so lank moontlik vir die leer om die wapen se vorm aan te neem as jy nie 'n "press" kon gebruik nie - druk die wapen in gewone plastiek broodsakkie of iets om roes te keer!
Die korrekte metode is om ' "dummy" blou wapen as model te gebruik.
"n Vacuum press werk die beste vir die tipe projek.

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Dankie Viking, ek het hom in "cling wrap" toe gedraai toe ek die vorming gedoen het. Het ook die vakuum verpakking masjien in gespan, wat nogal gehelp het gedurende die vorming. Toe hy begin vorm hou het, het ek die wapen eers uitgehaal en net weer die wapen lekker geolie terwyl die skede in die son droog...so elke no en dan net getoets sodat die leer nie teveel krip nie en vorm bevestigViking wrote:Hi JD,
Laat le so lank moontlik vir die leer om die wapen se vorm aan te neem as jy nie 'n "press" kon gebruik nie - druk die wapen in gewone plastiek broodsakkie of iets om roes te keer!
Die korrekte metode is om ' "dummy" blou wapen as model te gebruik.
"n Vacuum press werk die beste vir die tipe projek.
Een van die manne op 'n leerwerk forum het my toe die raad gegee om die skede in die oond te droog vir 15 min op tussen 50 & 80 °C. Blykbaar help dit met die langdurig greep van die leer t.o.v. die wapen. Ek dink dit het gewerk maar tyd sal leer.
Hy sit lekker in die skede en trek nogsteeds vinnig sonder om "sloppy" te voel. Sal die skede more so bietjie olie smeer om net weer die leer te voed.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Op Viking se aandrang... weer 'n paar kiekies van goed wat ek kon doen terwyl ons toegesluit was/is
Die mes maker is Dave Monroe

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Die mes maker is Dave Monroe

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Leer/Leather Werk
Regtig baie mooi werk! Well done!
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Xplicitly...net jammer die mark is maar klein hier by ons, veral nou. Meeste mense shop maar met hul beursie styf onder die arm en die is seker n luuksheid.Xplicitly wrote:Regtig baie mooi werk! Well done!
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Leer/Leather Werk
Jou handewerk is regtig besonders mooi Johan. Vir interessantheid, wat sou jou prys wees vir so prag geweer band.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Carl, ek wardeer al julle mooi kommentaar baie.Carlc wrote:Jou handewerk is regtig besonders mooi Johan. Vir interessantheid, wat sou jou prys wees vir so prag geweer band.
Ek't vir jou n pm gestuur
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan