3006 kwes kopseeeeeer!!!
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Jagters dok
Ja maar daar is nie 165g accubond nie net partitions. Gaan daar n groot verskil in lading wees tussen Hornady 165g interbond en die Noslers? Ek vra die ou met die kennis!
Groete

-
Gerard
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
3006,
Wanneer mens sukkel met 'n geweer wat nie wil groepeer nie en as mens al so vier of vyf verskillende koeels probeer laai het, sal ek geld daarop sit dat dit nie die koeels is nie. Daar is net een manier om die probleem uit te snuffel en dit is deur van 'n kant af die stelsel op te meet. Daar is baie wat mens self kan doen, of met die hulp van 'n ingenieurs werkswinkel kan doen. Dit help nie om geld (tyd en koeels) in 'n bodemlose put in te gooi nie. Die saak word net al hoe duurder. Laat weet as ek kan help.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Koop net een pak van die Nosler 165gr Balistic tip Hunting 165gr en kyk wat maak hulle. die konstruksie is baie naby amper identies die Accubond.
Die konstruksie tussen die Interbonds en Nosler verskil erg, die Hornady se boatail baie langer en die angle ook skerper na die punt van die koeel.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Dok,
Ek sit met presies dieselle probleem as 3006. Niemand blyk 165 balistic tips te he ook nie.
As iemand weet wie Accubonds en balistic tips in 165/rein het laat weet maar.
Groete
Ek sit met presies dieselle probleem as 3006. Niemand blyk 165 balistic tips te he ook nie.
As iemand weet wie Accubonds en balistic tips in 165/rein het laat weet maar.
Groete
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Ek het dood seker gemaak safari outdoor het 165gr Nosler Balistic tip Hunting R200/50 en daar is 50 pakkies beskikbaar.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Hallo Dok
Wat gaan daai punte met varkies en rooibokke maak? Behalwe dood hoe lyk vleisskade? Enige opinies oor Nosler se combined technologies? Ek verbeel my die bc is effens hoer?
Groete
Cobus
Wat gaan daai punte met varkies en rooibokke maak? Behalwe dood hoe lyk vleisskade? Enige opinies oor Nosler se combined technologies? Ek verbeel my die bc is effens hoer?
Groete
Cobus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Die Accubond is bonded en breek nie so maklik op nie.
Die Balistic tip Hunter se koper jacket agter na die skag toe is baie dikker as die varmint wat 'n baie dun koper jacket het van die punt tot die basis van die koeel. met die 3006 as jy nou nie die ding wil spoed vraat wees nie, sal jy baie goeie resultate kry met die BT hunter, gaan bietjie meet vleis mors as Accubond of ander premium koele, maar hy sal mooi werk
Ek is nie man wat van coated bullets hou nie, veral nie moly nie. Ek weet dis nie Molly nie, maar ja nogsteeds gecoat. Ek dink nioe dit is beter koeel wat doodmaak vermoe betref nie, ek glo ook nie die akuraadheid gaan werklik verskil wees in jag geweer nie. Maar loop skoon maak mag dalk nie so lekker wees nie.
Die Balistic tip Hunter se koper jacket agter na die skag toe is baie dikker as die varmint wat 'n baie dun koper jacket het van die punt tot die basis van die koeel. met die 3006 as jy nou nie die ding wil spoed vraat wees nie, sal jy baie goeie resultate kry met die BT hunter, gaan bietjie meet vleis mors as Accubond of ander premium koele, maar hy sal mooi werk
Ek is nie man wat van coated bullets hou nie, veral nie moly nie. Ek weet dis nie Molly nie, maar ja nogsteeds gecoat. Ek dink nioe dit is beter koeel wat doodmaak vermoe betref nie, ek glo ook nie die akuraadheid gaan werklik verskil wees in jag geweer nie. Maar loop skoon maak mag dalk nie so lekker wees nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Hallo Neels
Dankie vir die info, ek weet ek is verskriklik lastig maar ek wil altyd die hoekom en waaroms weet . Wat volgens jou is verkeerd met die Hornady interlock of selfs die bonded? Prys,konstruksie of akkuraatheid?
Groete
Laspos

- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Joh.. Dis darm maar nie lekker om hierdie topic te lees as jy 'n aansoek vir 'n CZ 30-06 in het nie.. Hoop maar net myne maak nie so nie.. Sterkte 30-06.. Hoop jy sort die ou gou gou uit.. Ek het self 'n sagte plek vir die kaliber..
Groete
Tiny
Groete
Tiny
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Daar is Glad nie fout met Hornady Interbond nie. Die Boatail is bietjie lank en partykeer maaak dit dat die load developement bietjie meer tricky en vol fiemies is, maar dit bly premium koeel.
Die Hornady interlock is baie sag en breek maklik op, volgens my een van die swakker koeels op die mark
Die Hornady interlock is baie sag en breek maklik op, volgens my een van die swakker koeels op die mark
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Tiny my CZ 3006 se aansoek is ook in, maar ek verseker jou hulle skiet raak.Tiny wrote: Joh.. Dis darm maar nie lekker om hierdie topic te lees as jy 'n aansoek vir 'n CZ 30-06 in het nie.. Hoop maar net myne maak nie so nie.. Sterkte 30-06.. Hoop jy sort die ou gou gou uit.. Ek het self 'n sagte plek vir die kaliber..
Groete
Tiny
Hierdie nulkwes kwes nie!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Dok,
Dankie vir die info. Het sopas die mail ook van die nosler uitverkoping van S&O gekry. Jammerte hulle het nie accubonds nie. Maar BT sal werk vir lading uitwerk.
Groete
JP
Dankie vir die info. Het sopas die mail ook van die nosler uitverkoping van S&O gekry. Jammerte hulle het nie accubonds nie. Maar BT sal werk vir lading uitwerk.
Groete
JP
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
DWB..
Ek hoop regtig so.. Dis my 1ste geweer wat ek koop en dit gaan vir 'n hele ruk my enigste 1 wees.. So ek is nie lus vir sukkel nie.. Haha..
Groete
Tiny
Ek hoop regtig so.. Dis my 1ste geweer wat ek koop en dit gaan vir 'n hele ruk my enigste 1 wees.. So ek is nie lus vir sukkel nie.. Haha..
Groete
Tiny
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
More almal
Tiny ek dink dis dalk n kombinasie van die vrot batch 365 lot 061 en die punte gewees. Ek het 2 blikke kruit gehad en amper n hele een uit probeer. Die een oomblik lyk dit of dit werk en die volgende wil jy jou polse met n stomp provita afsny. Gelukkig is daar forums soos die en manne wat ken. Sodra my Baas my weer n naweek uitlos kan ek n paar dinge gaan probeer en ek glo dit gaan goed uitdraai. Onthou n geweer is nie soos n vrou nie, as jy eers daai sweetspot uitgewerk het val als in plek en dan loop dinge so lekker soos n muis met slippers.
Groetnis
Tiny ek dink dis dalk n kombinasie van die vrot batch 365 lot 061 en die punte gewees. Ek het 2 blikke kruit gehad en amper n hele een uit probeer. Die een oomblik lyk dit of dit werk en die volgende wil jy jou polse met n stomp provita afsny. Gelukkig is daar forums soos die en manne wat ken. Sodra my Baas my weer n naweek uitlos kan ek n paar dinge gaan probeer en ek glo dit gaan goed uitdraai. Onthou n geweer is nie soos n vrou nie, as jy eers daai sweetspot uitgewerk het val als in plek en dan loop dinge so lekker soos n muis met slippers.
Groetnis
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Tiny,
Selle aan my kant, ook my eerste geweer.
Maar hy gooi regtig mooi en het darrem al met fabrieks ammo 'n Swartwildebees en Rooibok met 1 skoot elk platgetrek
Selle aan my kant, ook my eerste geweer.
Maar hy gooi regtig mooi en het darrem al met fabrieks ammo 'n Swartwildebees en Rooibok met 1 skoot elk platgetrek
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Julle manne met die CZ moenie bekommerd wees nie,daai gewere is werks gewere en skiet altyd.
3006 het jy al met ander patrone probeer en hoe lyk die pas in daai sintetiese kolf.Ek het al n paar keer gekry dat sinteties probleme maak,is besig om my sinteties almal af te haal en sit lamenate op.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
3006,
Ek het hierdie hele jag seisoen gejag met daai Accubonds. Baie lekker punt en vreeslik akuraat. Ons het een springbok, wat BAIE ver was, op die blad geskiet en ander kant uit en ek moet erken, ek het gedink daai blaaie gaan ons weg gooi, maar dit was glad nie die geval. Vir die groter wild, het ek 'n Blou Wildebees van voor geskiet in die nek in, dis al wat ek werklik kon mooi sien deer die takke, en daai Accubond het defnitief vir my daar baie gehelp. Daai bees het al te mooi net daar geval.
My plan is om die Ballistic Tip volgende jaar te gebruik vir die FS jag op daai springbokke, die Accubonds word bietjie duur om te skiet daar.
Die Accubonds sal ek dan vir die bos gebruik

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
jy kan ook 165 gr hornady sst probeer , redelike sagte punt maar werk vir my goed S 335 @ 47.5 GR 0.5 inch groeperings , met barnes X en die res monolitics met S 365 het ek gesukkel om onder 1.5 duim te kom ,
ps ek gaan nou nie eland agter die blad probeer skiet met die setup nie
ps ek gaan nou nie eland agter die blad probeer skiet met die setup nie
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Hallo Fanie
Ek het nog net PMP probeer maar die spoed was baie laag en groepe sleg, ek het dat my wapensmid na die kolf kyk en hy reken als is ok. Ek moet nou maar net ander punte probeer saam met die nuwe kruit.
Groetnis
Ek het nog net PMP probeer maar die spoed was baie laag en groepe sleg, ek het dat my wapensmid na die kolf kyk en hy reken als is ok. Ek moet nou maar net ander punte probeer saam met die nuwe kruit.
Groetnis
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
SST= Super Shock Tip, breek erg op, maak hel baie vleis skade
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Dit is waar dat Hornady sst op breek,is egter baie akuraat.Jy kan ook kyk na Hornady interlock,is sterker en nog steets akuraat,daar is by VLT.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
More Neels
Ek gaan more my 2 pakkies 165g BT's by S&O haal. Jy se as ek nie n spoedvraat is nie die outjies sal werk vir jag. Ok jy het 2800v/s voorgestel vir die accubonds wat dalk n bietjie hoog is vir die BT's vir jag volgens my beperkte kennis, het jy dalk n voorstel of bly ek by my 2800 v/s totdat ek accubonds kan kry? Sien ek gaan die 13de Aug bietjie jag en die beplanning is vir rooibokke maar jy weet mos hoe dit werk as jy Rooibokke soek kry jy net Blouwildebeeste. Skootplasing agter die blad op Bwb met n BT? Wat dink jy?
Groete
Cobus
Ek gaan more my 2 pakkies 165g BT's by S&O haal. Jy se as ek nie n spoedvraat is nie die outjies sal werk vir jag. Ok jy het 2800v/s voorgestel vir die accubonds wat dalk n bietjie hoog is vir die BT's vir jag volgens my beperkte kennis, het jy dalk n voorstel of bly ek by my 2800 v/s totdat ek accubonds kan kry? Sien ek gaan die 13de Aug bietjie jag en die beplanning is vir rooibokke maar jy weet mos hoe dit werk as jy Rooibokke soek kry jy net Blouwildebeeste. Skootplasing agter die blad op Bwb met n BT? Wat dink jy?
Groete
Cobus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Jy kan maar daai spoed van 2800 hou.
Bloubees op die blad sal nie ver gaan nie, die balistic Tip hunting mushroom baie mooi tot op 2900ft/sec met genoeg penetrasie en nie so erg opbreek nie
Bloubees op die blad sal nie ver gaan nie, die balistic Tip hunting mushroom baie mooi tot op 2900ft/sec met genoeg penetrasie en nie so erg opbreek nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!
Middag Neels
Dankie vir die info, nou kan die sports weer van vooraf begin.
Groetnis.

Hallo Jagtersdok
Ek was Saterdag op die baan,S365 56g en 56.5g gee so 2700v/s met 25mm en 32mm(mooi klawer,sal bietjie met lengte speel) 57g maak weer heeltemal oop. Baie dankie vir almal se bydrae.
Ek het nie groepe probeer skiet nie maar daai claws hardloop teen 2760v/s so my groot probleem was daai Lot 061 kruit gewees.