Groete Biker
Meat-Free Mondays
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Meat-Free Mondays
Ai Ai Waaroor worry julle so .Voor die 80 jre was dit onwettig en nogal sonde om op n Sondag te drink en net n klein klompie mense was gehoorsaam. Nou hoe gaan jy 90% van die mense dan kry om uit vrye-wil nie vleis op Maandag te eet nie

Groete Biker
Groete Biker
-
dangerous dan
Re: Meat-Free Mondays
vleis is die mens se grootste protein bron. sodra jy protein uit 'n dieet haal dan verswak jy daardie mens en sy nageslag. dit is 'n skelm manier van die wereld elites om hulle eugenics program op almal af te forseer en so die wereld populasie te verminder. die globale elites se groot doel is om wereld populasie met 90% te verminder.
hulle is 'n klomp moordenaars. God het gese plant voort, brei uit en subdue the earth. God het die aarde vir die mens gemaak, die mens is nie vir die aarde gemaak nie. as hulle se eet minder vleis, eet dubbel jou kwota. as hulle se shut up en submit to gevernment, dan rebeller jy en gooi hulle omver. moenie dat hierdie bliksems oor jou regeer nie. ons is as free moral agents deur God geskep en niemand het 'n mandaat om oor 'n ander man te regeer nie. alle mans is gelyk. submit to God en laat Hy oor ons regeer, dan sal ons vrede en voorspoed he.
die konsentrasie kampe van die briite tydens die anglo boere oorlog was die eugenics beginsel in aksie. die groenes is fasisme {nazi} in disguise! pasop vir hulle gis

- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Meat-Free Mondays
Manne,
As ek in Europa gewoon het sou ek dit ook ondersteun.
Hulle vleis daar proe maar nie soos ons rasse sin nie en hulle het nie Karoo Lam nie
As ek in Europa gewoon het sou ek dit ook ondersteun.
Hulle vleis daar proe maar nie soos ons rasse sin nie en hulle het nie Karoo Lam nie
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Meat-Free Mondays
Jissie hierdie stuk blesbok biltong gaan darem lekker af op n vroe maandag oggend.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Meat-Free Mondays
G-force nou praat jy......
Gaan sommer nou gister se Gammon warm maak
Gaan sommer nou gister se Gammon warm maak
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Meat-Free Mondays
Hulle se mos as jy nie genoeg p@ep nie travel hy op teen jou ruggraat en dit is waar 'n idee ontstaan!
Hierdie is definitief een van daai p@epe!

Groete
erx
Hierdie is definitief een van daai p@epe!
Groete
erx
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Meat-Free Mondays
Manne
Hulle het die nonsens nou al hier by die koshuis ook aangebring! Ons kry alklaar so min vleis en nou begin hulle nog met dit ook! Maak my sommer die ?%$# in!
Groetnis
Ponkie
Hulle het die nonsens nou al hier by die koshuis ook aangebring! Ons kry alklaar so min vleis en nou begin hulle nog met dit ook! Maak my sommer die ?%$# in!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Meat-Free Mondays
Kyk as dit nou "FREE-MEAT Mondays" was sou hul baie ondersteuning gehad het. 
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Meat-Free Mondays
Ponkie............. Ponkie jy lyk baie kwaad ou maat. maar se eers vir ons waarvoor staan ?%$# ?Ponkie wrote: Manne
Hulle het die nonsens nou al hier by die koshuis ook aangebring! Ons kry alklaar so min vleis en nou begin hulle nog met dit ook! Maak my sommer die ?%$# in!
Groetnis
Ponkie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Meat-Free Mondays
Jagbehep
Ek weet self nie, maar die ouens in die koshuis se as ek daai taal begin praat lyk my aksies soos oeverblindery...!
Groetnis
Ponkie
Ek weet self nie, maar die ouens in die koshuis se as ek daai taal begin praat lyk my aksies soos oeverblindery...!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Meat-Free Mondays
Ponkie.
Nou hoe verstaan ek jou nou. Op varsity leef mens mos net van bier en girls.

Nou hoe verstaan ek jou nou. Op varsity leef mens mos net van bier en girls.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.