Meat-Free Mondays

User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Biker »

Ai Ai Waaroor worry julle so .Voor die 80 jre was dit onwettig en nogal sonde om op n Sondag te drink en net n klein klompie mense was gehoorsaam. Nou hoe gaan jy 90% van die mense dan kry om uit vrye-wil nie vleis op Maandag te eet nie ??? ???

Groete Biker
dangerous dan

Re: Meat-Free Mondays

Post by dangerous dan »

vleis is die mens se grootste protein bron. sodra jy protein uit 'n dieet haal dan verswak jy daardie mens en sy nageslag. dit is 'n skelm manier van die wereld elites om hulle eugenics program op almal af te forseer en so die wereld populasie te verminder. die globale elites se groot doel is om wereld populasie met 90% te verminder.

hulle is 'n klomp moordenaars. God het gese plant voort, brei uit en subdue the earth. God het die aarde vir die mens gemaak, die mens is nie vir die aarde gemaak nie. as hulle se eet minder vleis, eet dubbel jou kwota. as hulle se shut up en submit to gevernment, dan rebeller jy en gooi hulle omver. moenie dat hierdie bliksems oor jou regeer nie. ons is as free moral agents deur God geskep en niemand het 'n mandaat om oor 'n ander man te regeer nie. alle mans is gelyk. submit to God en laat Hy oor ons regeer, dan sal ons vrede en voorspoed he.

die konsentrasie kampe van die briite tydens die anglo boere oorlog was die eugenics beginsel in aksie. die groenes is fasisme {nazi} in disguise! pasop vir hulle gis
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Coenie (Swift) »

Manne,

As ek in Europa gewoon het sou ek dit ook ondersteun.

Hulle vleis daar proe maar nie soos ons rasse sin nie en hulle het nie Karoo Lam nie ;D
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by G-force »

Jissie hierdie stuk blesbok biltong gaan darem lekker af op n vroe maandag oggend.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Coenie (Swift) »

G-force nou praat jy......

Gaan sommer nou gister se Gammon warm maak
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by erx »

Hulle se mos as jy nie genoeg p@ep nie travel hy op teen jou ruggraat en dit is waar 'n idee ontstaan!
Hierdie is definitief een van daai p@epe! ;D ;D

Groete
erx
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Ponkie »

Manne

Hulle het die nonsens nou al hier by die koshuis ook aangebring! Ons kry alklaar so min vleis en nou begin hulle nog met dit ook! Maak my sommer die ?%$# in!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by G-force »

Kyk as dit nou "FREE-MEAT Mondays" was sou hul baie ondersteuning gehad het. :laugh:
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by James Wilson »

Ponkie wrote: Manne

Hulle het die nonsens nou al hier by die koshuis ook aangebring! Ons kry alklaar so min vleis en nou begin hulle nog met dit ook! Maak my sommer die ?%$# in!

Groetnis
Ponkie
Ponkie............. Ponkie    jy lyk baie kwaad ou maat. maar se eers vir ons waarvoor staan ?%$# ? ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Ponkie »

Jagbehep

Ek weet self nie, maar die ouens in die koshuis se as ek daai taal begin praat lyk my aksies soos oeverblindery...!  ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Foxcreek »

Ponkie.

Nou hoe verstaan ek jou nou. Op varsity leef mens mos net van bier en girls. ;D :o ;D :o
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Post Reply