My .338 Lapua
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
My .338 Lapua
Hier is n paar fotos van my geweer.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.Die gropeering is deur die voorige eienaar geskiet.Hy was net een keer baantoe met die geweer.
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000021.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000019.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000023.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000024.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000350.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08747.jpg[/img]

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: My .338 Lapua
Baie jaloers en baie mooi. Watse maak is dit.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: My .338 Lapua
Wat op aarde kan fout wees met die teleskoop wat hy op het?G-force wrote: ... Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: My .338 Lapua
Baie geluk. Lieflike geweer. Sien uit om te hoor hoe groepeer hy met die nuwe scope en op watse afstande dit is.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
haha Boggeral behalwe die prys.Louis102 wrote:Wat op aarde kan fout wees met die teleskoop wat hy op het?G-force wrote: ... Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit ...
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My .338 Lapua
Bitter mooi stukkie wat jy hier beet het, al wat jy volgens my nog kort is n Terminator, en dan terminate jy alles.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: My .338 Lapua
G-Force
Mooiloop
Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
...........Ai tog!.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.
Mooiloop
Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Hy is reeds verkoop deur die voorige eienaar.tafjak wrote: G-Force
...........Ai tog!.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.
Mooiloop
Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
haha Ja dit rym nogals mooi saam.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Het jy n link?BLOK wrote: Bitter mooi stukkie wat jy hier beet het, al wat jy volgens my nog kort is n Terminator, en dan terminate jy alles.
Blok
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: My .338 Lapua
Magtig dis 'n mooi ding! G-force wat prys daai goed deesdae? sonder scope natuurlik.. Ek sou raai in die R30K range??
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Nuut dink ek so R45000 maar nie seker nie.Myne het ek tweedehands gekry met 18 skote deur sy loop..::Alwyn-U::. wrote: Magtig dis 'n mooi ding! G-force wat prys daai goed deesdae? sonder scope natuurlik.. Ek sou raai in die R30K range??
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
300Winmag
Re: My .338 Lapua
Ai maar hys mooi !! Mens kan mos nou nie anders as om te kyk of jy die blesbokkie hier in die
Vrystaat op +500m te klop nie. Jag sommer van die die huis se voorstoep af ...
Vrystaat op +500m te klop nie. Jag sommer van die die huis se voorstoep af ...
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: My .338 Lapua
Dis nes nuut daai! 18 skote doen mens sommer op een dag opi baan..
Geniet hom G-force
Groete
Geniet hom G-force
Groete
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: My .338 Lapua
Waar krap jy al hierdie pragtige skietgoed uit ou maat?? Eers die 17 HMR en nou hierdie meesterstuk!! Baie geluk, dis 'n wonderlikke klipgooier wat jy daar beet het!!
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Gelukkig vir my by die selde ou.n Kennis van my.Ju moes sy ander gewere ook gesien het.Matching Weatherby's in .375 en .416...gesoek R50 000 elk maar as n paar.Hy ook n baie mooi .404 Jefferies van Truvelo...man so mooi...ek droom nog oor hom.Hy soek R28000 dink ek sonder die S&B scope wat opwas.Ek weet hy het sy 338-30 klaar verkoop plus n klomp ander mooi goed.Hy immigreer.Rooijakkals wrote: Waar krap jy al hierdie pragtige skietgoed uit ou maat?? Eers die 17 HMR en nou hierdie meesterstuk!! Baie geluk, dis 'n wonderlikke klipgooier wat jy daar beet het!!
Groete,
Lourens
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My .338 Lapua
VdW
Soos jy se op die stoep sit en jag. Maar hy gaan by 3 plase moet toestemming kry vir die jag met so yster.
Die plaas waarvanaf hy skiet
Die plaas waaroor hy skiet
Die plaas waar die bok staan wat hy skiet.

Blok
Soos jy se op die stoep sit en jag. Maar hy gaan by 3 plase moet toestemming kry vir die jag met so yster.
Die plaas waarvanaf hy skiet
Die plaas waaroor hy skiet
Die plaas waar die bok staan wat hy skiet.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: My .338 Lapua
Dit kan nie lekker wees om al jou roere te verkoop nie 
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Dis so..ek kry hom jammer maar aan die ander kant hy het sommer klaar vir hom n splinternuwe Beretta silver pigeon daar ander kant gekoop..hy nog nie eers hier weg nie..::Alwyn-U::. wrote: Dit kan nie lekker wees om al jou roere te verkoop nie![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: My .338 Lapua
Nes jy daar se blok.... 'n man skiet sommer deur 'n paar plase met daai stunja.

G-Force ek weet jy het die gunne nog net op stoor permit, maar jyt nie dalk al perongeluk 'n skoot of 2 geskiet nie?

Soos 300Winmag se jy kan sommer daar van jou stoep af die koelkamer volskiet met daai Lapua'kie, mense maar ek sal my lippe af lek vir so long range .338!!
Daai 17 HMR van jou lyk ok vir my soos 'n bielie, alhoewel hy kleiner is is daai ding is amper 'n .22 op steroids en hy sal klein peste lekker gas kan gee!!
Groete,
Lourens
G-Force ek weet jy het die gunne nog net op stoor permit, maar jyt nie dalk al perongeluk 'n skoot of 2 geskiet nie?
Soos 300Winmag se jy kan sommer daar van jou stoep af die koelkamer volskiet met daai Lapua'kie, mense maar ek sal my lippe af lek vir so long range .338!!
Daai 17 HMR van jou lyk ok vir my soos 'n bielie, alhoewel hy kleiner is is daai ding is amper 'n .22 op steroids en hy sal klein peste lekker gas kan gee!!
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Rooijakkals wrote: Nes jy daar se blok.... 'n man skiet sommer deur 'n paar plase met daai stunja.![]()
![]()
![]()
G-Force ek weet jy het die gunne nog net op stoor permit, maar jyt nie dalk al perongeluk 'n skoot of 2 geskiet nie?![]()
![]()
Soos 300Winmag se jy kan sommer daar van jou stoep af die koelkamer volskiet met daai Lapua'kie, mense maar ek sal my lippe af lek vir so long range .338!!
Daai 17 HMR van jou lyk ok vir my soos 'n bielie, alhoewel hy kleiner is is daai ding is amper 'n .22 op steroids en hy sal klein peste lekker gas kan gee!!
Groete,
Lourens
Lourens ja nee die gat jeuk so bietjie...gelukkig het ek net doppe en punte vir die lapua so ek kan nie skiet nie.Die HMR skiet lekker plat as jy na sy kurwe kyk teen oor n .22LR.Hy het n klomp energie.Kyk bietjie die tabelle op die ou se site.
http://www.varmintal.com/17hmr.htm
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: My .338 Lapua
Hoe persies werk stoor permit?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Maklik.Daar is n ander thread wat daaroor gaan.Anders stuur my n PM Dan bel ek jou.Cheers..::Alwyn-U::. wrote: Hoe persies werk stoor permit?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
big daddy
Re: My .338 Lapua
Dis n flippen mooi geweer. Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum. Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie. Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My .338 Lapua
Geluk met jou Sako en dankie.big daddy wrote: Dis n flippen mooi geweer. Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum. Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie. Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
Ek het hom net op n stoorpermit sover.Ek wens ek kon al skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?