My .338 Lapua

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

My .338 Lapua

Post by G-force »

Hier is n paar fotos van my geweer.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.Die gropeering is deur die voorige eienaar geskiet.Hy was net een keer baantoe met die geweer.
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000021.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000019.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000023.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000024.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000350.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08747.jpg[/img]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: My .338 Lapua

Post by martinf »

Baie jaloers en baie mooi. Watse maak is dit.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My .338 Lapua

Post by Geno »

martin,
Dis 'n Truvelo
Goed, beter, 6millimeter!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: My .338 Lapua

Post by Louis102 »

G-force wrote: ... Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit ...
Wat op aarde kan fout wees met die teleskoop wat hy op het?
Goeie dade oortref goeie woorde.
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: My .338 Lapua

Post by martinf »

Baie geluk. Lieflike geweer. Sien uit om te hoor hoe groepeer hy met die nuwe scope en op watse afstande dit is.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

Louis102 wrote:
G-force wrote: ... Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit ...
Wat op aarde kan fout wees met die teleskoop wat hy op het?


haha Boggeral behalwe die prys.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My .338 Lapua

Post by BLOK »

Bitter mooi stukkie wat jy hier beet het, al wat jy volgens my nog kort is n Terminator, en dan terminate jy alles.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: My .338 Lapua

Post by tafjak »

G-Force
.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.
...........Ai tog!

Mooiloop

Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

tafjak wrote: G-Force
.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.
...........Ai tog!

Mooiloop

Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
Hy is reeds verkoop deur die voorige eienaar.
haha Ja dit rym nogals mooi saam. ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

BLOK wrote: Bitter mooi stukkie wat jy hier beet het, al wat jy volgens my nog kort is n Terminator, en dan terminate jy alles.

Blok
Het jy n link? ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My .338 Lapua

Post by .::Alwyn-U::. »

Magtig dis 'n mooi ding! G-force wat prys daai goed deesdae? sonder scope natuurlik..  Ek sou raai in die R30K range??
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

.::Alwyn-U::. wrote: Magtig dis 'n mooi ding! G-force wat prys daai goed deesdae? sonder scope natuurlik..   Ek sou raai in die R30K range??

Nuut dink ek so R45000 maar nie seker nie.Myne het ek tweedehands gekry met 18 skote deur sy loop.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
300Winmag

Re: My .338 Lapua

Post by 300Winmag »

Ai maar hys mooi !! Mens kan mos nou nie anders as om te kyk of jy die blesbokkie hier in die
Vrystaat op +500m te klop nie. Jag sommer van die die huis se voorstoep af ...
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My .338 Lapua

Post by .::Alwyn-U::. »

Dis nes nuut daai! 18 skote doen mens sommer op een dag opi baan..

Geniet hom G-force

Groete
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: My .338 Lapua

Post by Lourens »

Waar krap jy al hierdie pragtige skietgoed uit ou maat?? Eers die 17 HMR en nou hierdie meesterstuk!! Baie geluk, dis 'n wonderlikke klipgooier wat jy daar beet het!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

Rooijakkals wrote: Waar krap jy al hierdie pragtige skietgoed uit ou maat?? Eers die 17 HMR en nou hierdie meesterstuk!! Baie geluk, dis 'n wonderlikke klipgooier wat jy daar beet het!!

Groete,
Lourens
Gelukkig vir my by die selde ou.n Kennis van my.Ju moes sy ander gewere ook gesien het.Matching Weatherby's in .375 en .416...gesoek R50 000 elk maar as n paar.Hy ook n baie mooi .404 Jefferies van Truvelo...man so mooi...ek droom nog oor hom.Hy soek R28000 dink ek sonder die S&B scope wat opwas.Ek weet hy het sy 338-30 klaar verkoop plus n klomp ander mooi goed.Hy immigreer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My .338 Lapua

Post by BLOK »

VdW

Soos jy se op die stoep sit en jag. Maar hy gaan by 3 plase moet toestemming kry vir die jag met so yster.

Die plaas waarvanaf hy skiet
Die plaas waaroor hy skiet
Die plaas waar die bok staan wat hy skiet.

;D ;D ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My .338 Lapua

Post by .::Alwyn-U::. »

Dit kan nie lekker wees om al jou roere te verkoop nie >:(
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

.::Alwyn-U::. wrote: Dit kan nie lekker wees om al jou roere te verkoop nie >:(
Dis so..ek kry hom jammer maar aan die ander kant hy het sommer klaar vir hom n splinternuwe Beretta silver pigeon daar ander kant gekoop..hy nog nie eers hier weg nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: My .338 Lapua

Post by Lourens »

Nes jy daar se blok.... 'n man skiet sommer deur 'n paar plase met daai stunja.  ;D ;D ;D ;D

G-Force ek weet jy het die gunne nog net op stoor permit, maar jyt nie dalk al perongeluk 'n skoot of 2 geskiet nie?  ;D ;D ;D
Soos 300Winmag se jy kan sommer daar van jou stoep af die koelkamer volskiet met daai Lapua'kie, mense maar ek sal my lippe af lek vir so long range .338!!

Daai 17 HMR van jou lyk ok vir my soos 'n bielie, alhoewel hy kleiner is is daai ding is amper 'n .22 op steroids en hy sal klein peste lekker gas kan gee!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

Rooijakkals wrote: Nes jy daar se blok.... 'n man skiet sommer deur 'n paar plase met daai stunja.  ;D ;D ;D ;D

G-Force ek weet jy het die gunne nog net op stoor permit, maar jyt nie dalk al perongeluk 'n skoot of 2 geskiet nie?  ;D ;D ;D
Soos 300Winmag se jy kan sommer daar van jou stoep af die koelkamer volskiet met daai Lapua'kie, mense maar ek sal my lippe af lek vir so long range .338!!

Daai 17 HMR van jou lyk ok vir my soos 'n bielie, alhoewel hy kleiner is is daai ding is amper 'n .22 op steroids en hy sal klein peste lekker gas kan gee!!

Groete,
Lourens
Lourens ja nee die gat jeuk so bietjie...gelukkig het ek net doppe en punte vir die lapua so ek kan nie skiet nie.Die HMR skiet lekker plat as jy na sy kurwe kyk teen oor n .22LR.Hy het n klomp energie.Kyk bietjie die tabelle op die ou se site.
http://www.varmintal.com/17hmr.htm

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My .338 Lapua

Post by .::Alwyn-U::. »

Hoe persies werk stoor permit?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

.::Alwyn-U::. wrote: Hoe persies werk stoor permit?
Maklik.Daar is n ander thread wat daaroor gaan.Anders stuur my n PM Dan bel ek jou.Cheers.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
big daddy

Re: My .338 Lapua

Post by big daddy »

Dis n flippen mooi geweer.  Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum.  Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie.  Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: My .338 Lapua

Post by G-force »

big daddy wrote: Dis n flippen mooi geweer.  Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum.  Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie.  Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
Geluk met jou Sako en dankie.
Ek het hom net op n stoorpermit sover.Ek wens ek kon al skiet. >:(
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply