Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagse vrinne! Die mense van ons jaracal familie is die laaste tyd so goed vir my gewees met my soektog na 270 komponente. Supacow en Musgrave270 onderandere. So ek sit so paar goedjies sommer hier op. Ek het n splinter nuwe 6.5x55 Redding full lenth die wat nog nooit gebruik was nie. Dan ook so 38 Rhino solid shank 85gr punte vir 6mm. Laat weet maar.
Armand Steenkamp wrote: Wed Jan 22, 2020 6:51 pm
Dagse vrinne! Die mense van ons jaracal familie is die laaste tyd so goed vir my gewees met my soektog na 270 komponente. Supacow en Musgrave270 onderandere. So ek sit so paar goedjies sommer hier op. Ek het n splinter nuwe 6.5x55 Redding full lenth die wat nog nooit gebruik was nie. Dan ook so 38 Rhino solid shank 85gr punte vir 6mm. Laat weet maar.
Armand van waar is jy.
Stuur my jou nommer asb. Ek soek die 6.5 x55 full body die asb.
1. kolhasie
2. Maartin
3. kolhasie
4. FrancoisV
5. 2x 60mm Nitecore lens filters (1x groen, 1x rooi)
6. 4x32 wide angle scope. Geen naam of beskrywing. Ook geen elevation of windage verstelling nie
7. #18 RCBS shell holder (.44Mag) effe geroes, maar sal nog mooi werk
Kontak my op nul82 vier93 vyf210
Combo.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by heywillie on Mon Jan 27, 2020 8:32 am, edited 1 time in total.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
heywillie wrote: Mon Jan 27, 2020 8:07 am
Ek het die volgende beskikbaar
1. Beartooth comb raising kit
2. 50x rondte plastiek kassie vir 30-06 grootte rondtes
3. Hand kleiduif gooi toestel
4. Geseelde blik Rottweil R905
5. 2x 60mm Nitecore lens filters (1x groen, 1x rooi)
6. 4x32 wide angle scope. Geen naam of beskrywing. Ook geen elevation of windage verstelling nie
7. #18 RCBS shell holder (.44Mag) effe geroes, maar sal nog mooi werk
1. Beartooth comb raising kit
2. 50x rondte plastiek kassie vir 30-06 grootte rondtes
3. Hand kleiduif gooi toestel
4. Geseelde blik Rottweil R905
5. 2x 60mm Nitecore lens filters (1x groen, 1x rooi)
6. 4x32 wide angle scope. Geen naam of beskrywing. Ook geen elevation of windage verstelling nie
7. #18 RCBS shell holder (.44Mag) effe geroes, maar sal nog mooi werk
Hier is die reels:
Sit iets op wat jy nie meer gebruik nie ter waarde van watookal (nou nie Loftus seisoenkaartjies nie asb. Ons soek proper pryse), en die pakkie is joune.
Iemand anders sit weer iets op om jou pakkie te kry, en so gaan ons aan.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
CassellG wrote: Mon Jan 27, 2020 3:21 pm
iets vir iets goeie more...hallo nikki..
Ek wil graat twee Cortina tyres ruil vir 7 budjies.
Laat my terugdink aan 2 dogtertjies wat op die plaas gekuier het. Ek het na die reen n klein skilpadjie lags die pad gekry en dit opgetel om vir die kinders te wys. Hulle het gevra of hulle dit kon kry om huis toe te neem (Pretoria toe)Ek het nee gese maar die een het toe aangebied om my te ruil vir 3 slakke. Lekker gelag vir die klein klits.
Pierre kan ek die 160gr 6.5 neem asb. ek het juis die naweek dit gaan toets en hulle loop mooi.
Oom het my net 20 gegee omdat hy genoem hy sukkel met sy 6.5 met hulle, toe werk ek vir hom lading uit wat hy net moet gaan klaar maak vir sy roer.