Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Baie dankie François !! ,dit was my eerste belt van enige aard. N man beoordeel maar sy werk vanuit ander manne se oë
Xplicitly, ons kan dalk praat....begeer juis nog n mooi cookery en kry nie meer tyd om self messe te maak nie. Will juis gou vanmiddag tyd kry om vir my n "head knife" te maak vir die leer werk maar sal sommer net iets eenvoudig wees
Dankie vir julle mooi aanmoediging
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JD jou stempelwerk lyk baie goed - jy het beslis n goeie aanvoeling vir die stokperdjie.
Koop vir jou n walking foot masjien vir die stikwerk.
Gaan van die begin af vir die een met die dikste naald om effek te gee aan die stiksels!
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
Viking wrote: Tue Jan 14, 2020 4:13 pm
JD jou stempelwerk lyk baie goed - jy het beslis n goeie aanvoeling vir die stokperdjie.
Koop vir jou n walking foot masjien vir die stikwerk.
Gaan van die begin af vir die een met die dikste naald om effek te gee aan die stiksels!
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
Baie dankie Viking.
Dalk ontwikkel dit in iets wat mens kan doen vir 'n almoesie as 'n man eendag moet aftree
Ek vermoed jy toor ook met die leerwerk ......gooi 'n paar kiekies asb.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Viking wrote: Wed Jan 15, 2020 2:06 pm
JD jy is in die kol...ek begin al die aalmoese bymekaarmaak!
Hierdie was 'n wet forming projek...handsakke vir die skoondogters.
20141213_094002.jpg
Ammo houers vir die jaggroep
image (18).jpg
As die leer min raak gebruik jy enige materiaal en maak iets! Dit help om tegnieke van uitleg en stik te oefen.
IMG-20161114-WA0002.jpg
Daai is pragrig Viking. Hoe kry jy die hoeke so mooi met die wet forming. Klamp jy die leer in 'n jig/plankies of form jy net met die hand ?. Ek't iewers gelees van manne wat 'n vakuum verpakker gebruik. Om so baie stempelwerk nekies te kry vat mooi oplet.
Ek vermoed die kiekies van jou is net die pint van die byl
Last edited by jdpretorius on Wed Jan 15, 2020 3:38 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Heinz Petersen wrote:Waar koop julle die gereedskap vir die leerwerk
Hi Heinz, die wat ek van weet is maar hier in Pta...Leatherite (vervoer koste na my toe is R120) dan is daar Leather & Canvas ook, sy web blad is nie sleg nie en sal vir jou postnet. Ek't nou al n paar keer vir Woodmead Leer emails gestuur vir prys lyste ens. maar kry niks terug van hulle af nie. Die leer en goetertjies is net peper duur en n ou blaas gou n klomp geld. Daardie klein d-rings wat ek op die voël strop gebruik het was iets soos R15 een en conchos kos enigiets van R75 een tor R170 een en op.
Ek probeer so hier en daar my eie goetertjies maak...het nou al n paar goed soos n "head knife" van n ou saag lem gemaak en n "stitching pony" van afval hout. Die stitching pony help nogal baie. Ek sal graag ou enjin valves wil probeer omskep in stamps vir tooling. Dan is daar natuurlik op die net ook plekke soos Banggood en Wish....baie van hulle goed is maar China cheap
Hoop dit help

JD,
Die head knife is ook van ou saaglem gemaak - ek strop hom net gereeld en hy loop soos warm mes deur botter met dik leer.
Die leer is juis die strop wat ek gesny het - perde leer uit engeland!
20160806_090505.jpg
20160806_090452.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Nou nie so smart soos Viking sin nie en moet hom nog lekker skerp maak op die strop
Wat gan ek op die strop gebruik as n skuur middel?
Op die oomblik gebruik ek somme Poly-Steel se burnishing compound
Ns. O ja, myne lyk effens kleiner
IMG_20200116_181701.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
BenJacobs wrote:Dit doen beslis oom, weet net nie eers waar om te begin nie.
Die beste is dalk om n stukkie leer iewers te bedel of kyk vir "of cuts" en begin eksperimenteer deur iets te maak wat jy nodig het of begeer. Iemand wat ek so 2 maande terug raak geloop het, het baie basiese goedjies gehaad wat ek toe by hom geleen het. As ek vashak soek ek iets op YouTube.
Ou skroewedraaiers het else geword en n ou bees been wat ek in die veld opgetel het het n "folder" geword, het iewers n staal steek passer uit geskrap wat my help om n eweredige lyn rondom iets te trek vir die stik werk. Met die eerste sak het ek nie dye gehaad nie en sommer "wood stain" en skoen polish gebruik...en so an. 'n 100 jaar terug het die manne baie basiese tools gehaad en seker n klomp self gemaak so jy hoef nie fancy tools te hê om mee te begin nie...met initiatief en so klien bietjie kreatiwiteit kom n man ver.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Met so bietjie tyd op hand...hierdie is deel van n bestelling, met onder andere n scabbard vir n lever-action 44, wat nog baie werk aan het. Ek het vir die draband so effe van n padding in gesit vir meer gemak..... dit darem vir n almoesie die keer.
Ek hoop nou maar net die man sal my nog kan betaal na dese
Gee asb bietjie kritiek waar nodig sodat n ou kan weet waar om te verbeter
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan