Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Manne
Het n paar gewere wat se patrone nie van die rak af beskikbaar is nie, altans nie hier by ons nie.....
Die eenste is n 25 Koevoet, wat al elders redelik bespreek is, 243 dop, opgenek na .25kal met n reguit dop en skerp skouers,
Dan is daar die 6mm TBR, dis ook n 243 dop wat net deur n BR se sizer die gaan om n BR se nek en skouers op te sit, vandaar die naam TBR (Tall BR), die geweer (kaliber) verwaarloos ek baie, nog nooit regtig gaan sit en bietjie lading ontwikkeling gedoen nie, die eerste lading wat ek gekry get wat redelik werk gebruik ek, die geweer het n 1-8 twist loop en ek skiet 105 gr A-Max punte op hom, die geweer is ook op n K98 aksie gebou en sal heel waarskeinlik beter potensiaal toon met n meer akurate aksie......
Ek het ook n 500 A-Square, ek kon nie ammo hier by ons opspoor nie, en gebruik nou 460 Weatherby Mag doppe wat ek opnek na .510 kal, skiet n 600gr koeel teen 2450ft/sec, hy maak mooi war die koeel heen gaan......
Mooi loop
Francois

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Geno
Jy is heeltemal reg dat die Trex die 577 Teraunesaur is, maar daar was Paar Amerikaners wat die 700 Nitro ook Die TRex gedoop het, dit het nogals verwarring veroorsaak en heelparty argumente ook tot gevolg gehad het.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
wynboer
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Ken iemand met 'n 7x61 sharpe and hart. Hy kon nie partoone kry vir die mnr nie, maar het dam n plek gekry in Kaap Stad wat enige snaakse kaluber invoer, maar dan kos hul nie min nie
-
Gerard
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Ek wou op 'n stadium 'n 7x61S&H vir myself bou en het nooit sover gekom nie. Ek het nog omtrent 180 Norma doppe wat net een keer geskiet is, as iemand belang stel. Ek het lank terug R3.00 per dop betaal en sal dieselfde vir hulle vra.
-
Hunter xxx
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Final Thoughts on the 6-6.5x47
I have owned three rifles chambered in 22-250 and will always own a rifle in this caliber because it is inherently accurate and drives a 50gr bullet at 3800 fps. No question the 22-250 can be deadly out to 500 yards. However, I've found that shooting past 400 yards with the light bullets is difficult if there is any wind at all. That's why I liked my 6mm AI for those longer shots and why I decided on the 6-6.5x47 Lapua for my new gun. I couldnt be happier with my choice. The only thing that could make it better is if Lapua would produce the 6-6.5x47 as an "official" factory 6mm cartridge with 6mm necks right out of the box. This would eliminate the step of running the brass through a Forster full-length 6x47 die before turning the neck and loading. (After the brass has been full-length-sized the first time, if your loads are moderate, you can probably get by with just neck-sizing, at least for a few load cycles.)
Hunter

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
My nie-algemene geweer is 'n 300 ultra magnum,remington sendero.Skop ook lekker ,ek gaan maar 'n kd op sit.
Push to test....Release to detonate
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Een van die dae gaan my 260Rem AI ook seker nie meer tel as 'n nie algemene kaliber nie.
Lapua, Nosler en Remington maak 260Rem doppe maar baie manne vorm maar steeds hul eie doppe van 308W of 243W af.
Ek skiet 'n 130gr Berger VLD (BC = 0.552) teen so 3000 fps en dan maak hy so op 100m
[img width=484 height=480]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 000fps.jpg[/img]

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Arnoldus
Ek het vir my die Creedmore gekoop so die kompetisie is aan my maat!
Jy sal maar hiedie tyd wat ek wag vir liksens moet oefen maatjie! 
Groetnis
Wout
Ek het vir my die Creedmore gekoop so die kompetisie is aan my maat!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Ek sal darem moet kom kuier daar by jou sodat ek jou net kan wys hoe 'n 6.5mm moet skiet 
Daai Creedmore sal mooi skiet met 'n 123gr Lapua teen so 3000 fps, maar ongelukkig het hy dieselfde probleem as die 260 Rem en dit is dat die dop te klein is om die swaarder 140gr koeels teen ho? spoed te skiet.
So die 1:8 twist is eintlik te vinnig op die 28" loop. Die 140gr koeels kan jy teen so 2800 fps lanseer en daarvoor het jy maar net 'n 24" loop nodig.
Ek dink wel die Creedmore se dop met 30 grade skouers is 'n goeie ontwerps keuse en die ouens hier wat die 260Rem met 30 grade skouers skiet is baie tevrede. Jy sal maar net moet sorg dat hulle vir jou genoeg ammo/doppe saam met die geweer invoer
Daai Creedmore sal mooi skiet met 'n 123gr Lapua teen so 3000 fps, maar ongelukkig het hy dieselfde probleem as die 260 Rem en dit is dat die dop te klein is om die swaarder 140gr koeels teen ho? spoed te skiet.
So die 1:8 twist is eintlik te vinnig op die 28" loop. Die 140gr koeels kan jy teen so 2800 fps lanseer en daarvoor het jy maar net 'n 24" loop nodig.
Ek dink wel die Creedmore se dop met 30 grade skouers is 'n goeie ontwerps keuse en die ouens hier wat die 260Rem met 30 grade skouers skiet is baie tevrede. Jy sal maar net moet sorg dat hulle vir jou genoeg ammo/doppe saam met die geweer invoer
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Julle moes die 7 mm gekry het man
7x61mm Sharpe & Hart Magnum
160gr teen 3100ft/sec mmm
7x61mm Sharpe & Hart Magnum
160gr teen 3100ft/sec mmm
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
MY VRIEND skiet nou n 6.5 284 klink my hy doen ook goed vir trajek en spoed en wind?
Enige kennis van die man Die roer wat my self verbaas het met lang afstand en akkuraatheid was die 30 HART..
EK DINK DAAR WAS NOG N FRANCOIS IN NAM wat so kaliber gegooi het...
Seker vir die kenners niks nuut maar die twee skiet nogal mooi vir my
Jacques Botha

Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Arnoldus
Dit is juis die 130gr Bergers wat ek wil skiet teen 3030ft/sek in die 28 duim loop. Hy slaan die node presies op 60000psi. Ek wag vir jou ou maat!
JB
Altwee daai is bul kalibers. Het gister by Armtec n 408 Cheytac vasgehou. Ook darem iets interessant!
Hoe gaan dit met daai skouer ou maat?
Groetnis
Wout
Dit is juis die 130gr Bergers wat ek wil skiet teen 3030ft/sek in die 28 duim loop. Hy slaan die node presies op 60000psi. Ek wag vir jou ou maat!
JB
Altwee daai is bul kalibers. Het gister by Armtec n 408 Cheytac vasgehou. Ook darem iets interessant!
Hoe gaan dit met daai skouer ou maat?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
safric
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Ek skiet 'n paar nl.
6x45mm (.223 dop opgenek na 6mm kaliber)
.300 Whisper (.221 Fireball dop opgenek na .308 kaliber)
.30-06 Ackley Improved (30-06 dop met skerper skouer)
8mm-06 (.30-06 dop opgenek na 8mm kaliber)
.416 Taylor (.458 Win dop afgenek na .416 kaliber)
Almal wonderlike kalibers en maklik om te herlaai!
Groete
Safric

- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Vriend van my en sy pa besit 3 van die 7x 61 SH. Ek sal hom se van die doppe.Gerard wrote: Ek wou op 'n stadium 'n 7x61S&H vir myself bou en het nooit sover gekom nie. Ek het nog omtrent 180 Norma doppe wat net een keer geskiet is, as iemand belang stel. Ek het lank terug R3.00 per dop betaal en sal dieselfde vir hulle vra.
Hulle het die hele Mannlicher Shonhauser(spelling) reeks en ander snaakse maak wat in die magnum is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Ek het gesoek na foto's, maar kry niks. Ek het as apie in Nam 'n klient gesien wat met 'n .300 Pegasus geskiet het. Dis 'n .416 dop met .30 punt.
Dit was 'n enkelskoot breakneck geweer met goud inlays en die lever wat die aksie oopmaak was ook van goud. Die geweer het die hel uit die aarde geskiet onthou ek.
Ek was saam toe die klient 'n SWB op 250m geskiet het(hy kon seker to 80m kom as hy wou..) die SWB het geval asof hy met 'n trok raakgery is.
Weet nie of dit so skaars is nie, maar ek hou van wat ek van die .375 RUM(Remington Ultra Mag) lees. Het iemand hiereen?
Dit was 'n enkelskoot breakneck geweer met goud inlays en die lever wat die aksie oopmaak was ook van goud. Die geweer het die hel uit die aarde geskiet onthou ek.
Ek was saam toe die klient 'n SWB op 250m geskiet het(hy kon seker to 80m kom as hy wou..) die SWB het geval asof hy met 'n trok raakgery is.
Weet nie of dit so skaars is nie, maar ek hou van wat ek van die .375 RUM(Remington Ultra Mag) lees. Het iemand hiereen?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Dok
Ek sal met my 7mm Rem Mag so bietjie meer kan doen as wat jy met die 7x61 S&H kan doen my maat!
Tau
Ek het n 375 AI wat so kort koppie agter die 375 RUM is. Ek kan nie werklik vir jou se of ek n verskil tussen hom en die 375 H&H kan agter kom in doodmaakvermoe nie. Daar is wel n verskil in trajek maar ook nie soveel dat jy die kind van die katel gaan afgooi nie! Wat hulle vir my laat uitstyg bo die H&H is die feit dat jy bv die 350 en 380 greiners teen dieselfde spoed kan skiet as die 300 greiners in die H&H wat die penetrasie van monometaal koeels amper dieselfde maak as n 300gr soliede koeel.
Die probleem in SA met enige 308 kaliber groter in dopkapasiteit as die 300 WM/H&H/Norma Mag is dat S385/S361 te vinnig is om die volle potensiaal van die kalibers soos die Pegasis en 300-378 Wheatherby en dies meer te realiseer. B12.7 is weer te stadig vir hulle so dit sal wees soos om n Ferrari te besit en net toegang tot grondpaaie te he!
Iets wat ons op die platteland bly al te mooi van weet!
Groetnis
Wouter
Ek sal met my 7mm Rem Mag so bietjie meer kan doen as wat jy met die 7x61 S&H kan doen my maat!
Tau
Ek het n 375 AI wat so kort koppie agter die 375 RUM is. Ek kan nie werklik vir jou se of ek n verskil tussen hom en die 375 H&H kan agter kom in doodmaakvermoe nie. Daar is wel n verskil in trajek maar ook nie soveel dat jy die kind van die katel gaan afgooi nie! Wat hulle vir my laat uitstyg bo die H&H is die feit dat jy bv die 350 en 380 greiners teen dieselfde spoed kan skiet as die 300 greiners in die H&H wat die penetrasie van monometaal koeels amper dieselfde maak as n 300gr soliede koeel.
Die probleem in SA met enige 308 kaliber groter in dopkapasiteit as die 300 WM/H&H/Norma Mag is dat S385/S361 te vinnig is om die volle potensiaal van die kalibers soos die Pegasis en 300-378 Wheatherby en dies meer te realiseer. B12.7 is weer te stadig vir hulle so dit sal wees soos om n Ferrari te besit en net toegang tot grondpaaie te he!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Wouter
Ek het na die naweek weereens besef my 7mm REM MAG is darem net 'n yster.
My vriend het die 7x61 S & H, 7x57 Mauser, 7 x64 Brenneke en die 7mmm REM MAG (obend Mauser pragtige roer) en hy kies altyd die 7 x 61 S & H. Hy se altyd ook die geweer is die beste van al die sewes.
Ek wil nie vervang nie, ek soek eintlik net 'n ander speelding.
En lag nou maar, maar dis of 22-250 klas of groot geweer. Grap is ek sal sekerlik altyd eers my 7mm vat voor iets anders. As ek jakkies skiet los ek eerder die .243 by die huis. My .308 en ek is kwaad vir mekaar en ek soek iets anders.
Miskien is dit uit onkunde, want soos ek verstaan sukkel mens met doppe n jy moet fireform en jy het verkeerde kalibers stempels op die doppe se gatte as jy resize vanaf 'n ander kaliber etc.
Ek wil 'n grootwild kaliber kry, maar dis nou eintlik net om te ontwikkel en te ervaar aangesien ek nie die kapitaal het om buffels etc. te skiet nie.
Ek het na die naweek weereens besef my 7mm REM MAG is darem net 'n yster.
My vriend het die 7x61 S & H, 7x57 Mauser, 7 x64 Brenneke en die 7mmm REM MAG (obend Mauser pragtige roer) en hy kies altyd die 7 x 61 S & H. Hy se altyd ook die geweer is die beste van al die sewes.
Ek wil nie vervang nie, ek soek eintlik net 'n ander speelding.
En lag nou maar, maar dis of 22-250 klas of groot geweer. Grap is ek sal sekerlik altyd eers my 7mm vat voor iets anders. As ek jakkies skiet los ek eerder die .243 by die huis. My .308 en ek is kwaad vir mekaar en ek soek iets anders.
Miskien is dit uit onkunde, want soos ek verstaan sukkel mens met doppe n jy moet fireform en jy het verkeerde kalibers stempels op die doppe se gatte as jy resize vanaf 'n ander kaliber etc.
Ek wil 'n grootwild kaliber kry, maar dis nou eintlik net om te ontwikkel en te ervaar aangesien ek nie die kapitaal het om buffels etc. te skiet nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Hallo Manne
Hier is so fototjie van n paar interessante kalibers
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h41 ... CN0043.jpg[/img]
Van links is dit n 25-06 AI, 7x57 AI, 30-06 AI, 375 AI en 458 Lott.
Groetnis
Wouter
Hier is so fototjie van n paar interessante kalibers
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h41 ... CN0043.jpg[/img]
Van links is dit n 25-06 AI, 7x57 AI, 30-06 AI, 375 AI en 458 Lott.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Ek skiet met `n .45-70 Government.
Dis `n .458 kaliber, wat oorspronlik as `n swartkruit kaliber in die 1870's vir die Amerikaanse weermag ontwerp is. Nou skiet die meeste manne hom in "gewone" nitro gewere soos die Marlin hefboom-aksie en soos my eie Ruger No.1.
Ek skiet `n 350gr Swift A-frame koe?l teen sowat 2050vps. Lekker vir die bos.

.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- Tjopie
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Aug 01, 2011 9:03 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
My pa het n 410 haalgeweer wat in spanje gemaak is. daar is ook dele wat van egte silver gemaak is.
Groete Tjopie
Groete Tjopie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie skiet nie-algemene / interessante kalibers?
Moenie so wees nie. Wys ons 'n foto asb.Tjopie wrote: My pa het n 410 haalgeweer wat in spanje gemaak is. daar is ook dele wat van egte silver gemaak is.
Groete Tjopie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br