Bullet puller raad gesoek
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Bullet puller raad gesoek
My kinetiese hamer neuk die ELD-X se plastiek punte op en die aluminium collet het ook intussen gegroet.
Wat sal julle voorstel as alternatief:
1. RCBS collet bullet puller
2. Hornady cam lock bullet puller
3. Perfect bullet puller ?
Dankie
Wat sal julle voorstel as alternatief:
1. RCBS collet bullet puller
2. Hornady cam lock bullet puller
3. Perfect bullet puller ?
Dankie
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Dalk moet jy so bietjie watte (cotton wool) voor in die kinetiese hamer indruk? Dit behoort die punte te beskerm.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Dit het ek al gedoen dankie, maar wil heeltemal wegbeweeg van die kinetiese hamerDraegan wrote:Dalk moet jy so bietjie watte (cotton wool) voor in die kinetiese hamer indruk? Dit behoort die punte te beskerm.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek gebruik die Hornady cam lock en werk baie goed - het egter geen ondervinding met die ander nie.heywillie wrote:My kinetiese hamer neuk die ELD-X se plastiek punte op en die aluminium collet het ook intussen gegroet.
Wat sal julle voorstel as alternatief:
1. RCBS collet bullet puller
2. Hornady cam lock bullet puller
3. Perfect bullet puller ?
Dankie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het die RCBS en hy werk. As ek egter na die werking van die 3 kyk wat jy noem sou my keuse die Hornady cam lock puller wees.
Terloops, jy kan 'n shelholder in plek van die aluminium stukkie gebruik in jou gewone kinetic hammer
Terloops, jy kan 'n shelholder in plek van die aluminium stukkie gebruik in jou gewone kinetic hammer
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het dit gedoen totdat ek die rim van 'n Lapua dop aan die een kan so te sê afge-"shear" het.Arnold wrote: Terloops, jy kan 'n shelholder in plek van die aluminium stukkie gebruik in jou gewone kinetic hammer
Dit werk in 'n noodgeval, maar die shell holder hou nie die dop so sekuur vas nie.
Dit tesame met die twee punte wat ek opgeoffer het, het gemaak dat ek na 'n alternatief begin soek het.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Gom jy die koeëls vas in die dop? 
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek gebruik ook Hornady sin en is happy met dit. Dit is kinderspeletjies om gou 50 koeels te trek en oor te laai. Ek gebruik hamers maar net vir spykers en om my IT probleme uit te sorteer....
Aim small, miss small
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
If you can't fix it with a hammer, it's an electrical problemEugene wrote: Ek gebruik hamers maar net vir spykers en om my IT probleme uit te sorteer....
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Een druppel superglue werk wonders vir daai nek spanning problemeArnold wrote:Gom jy die koeëls vas in die dop?
Ek dink die dop "spring rond" in die shell holder terwyl jy die hamer slaan
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
[/quote]
Ek gebruik die Hornady cam lock en werk baie goed - het egter geen ondervinding met die ander nie.[/quote]
Lyk of die Hornady se collets ook goedkoper is as die RCBS sin
Ek gebruik die Hornady cam lock en werk baie goed - het egter geen ondervinding met die ander nie.[/quote]
Lyk of die Hornady se collets ook goedkoper is as die RCBS sin
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek weet jy wil weg beweeg van 'n kinetiese hamer maar oorweeg bietjie Lyman se kinetiese hamer. Myne het al om en by 'n 1000 rondtes getrek, waar die collet seker so 300 rondtes terug gegaan het maar jy koop hulle goedkoop by enige wapen winkel. Ek het regtig al my bes probeer om Lyman sin stukkend te slaan maar dis regtig 'n beter kwaliteit hamer as die ander. 'N stukkie skoonmaak lappie voor in die punt van die hamer keer dat die punte beskadig word
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
As jou kinetiese hamer se collet groet, gebruik jou shellholder vir jou press.
Ek het oorgeskakel na die Hornady cam lock bullet puller. Baie gemaklik om te gebruik (net nie te styf knyp nie, anders sit jy 'n ekstra ring op jou koeël).
Ek het oorgeskakel na die Hornady cam lock bullet puller. Baie gemaklik om te gebruik (net nie te styf knyp nie, anders sit jy 'n ekstra ring op jou koeël).
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Dankie, ekt al spons en lap probeer dit maak steeds die punte seerKnewel wrote:Ek weet jy wil weg beweeg van 'n kinetiese hamer maar oorweeg bietjie Lyman se kinetiese hamer. Myne het al om en by 'n 1000 rondtes getrek, waar die collet seker so 300 rondtes terug gegaan het maar jy koop hulle goedkoop by enige wapen winkel. Ek het regtig al my bes probeer om Lyman sin stukkend te slaan maar dis regtig 'n beter kwaliteit hamer as die ander. 'N stukkie skoonmaak lappie voor in die punt van die hamer keer dat die punte beskadig word
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Dankie, lees bo, het dit gedoen en doppe beskadigMaroelas wrote:As jou kinetiese hamer se collet groet, gebruik jou shellholder vir jou press.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Probeer gerus Mauritz se koeeltrekkers, werk bitter goed en goeie waarde vir geld, ons gebruik sy produk al baie lank, en ons ondersteun plaaslik http://www.perfectbulletpuller.co.za/ 084 461 3421 / 012 546 4672
Last edited by andre007 on Thu Oct 31, 2019 10:46 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het duisende R1 en R5 koelle met daai setup getrek, geen / minimale skade aan die koelle!andre007 wrote:Probeer gerus Mauritz se koeeltrekkers, werk bitter goed en goeie waarde vir geld, ons gebruik sy produk al baie lank, en ons ondersteun plaaslik http://www.perfectbulletpuller.co.za/
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Julle manne moet net die 1ste keer reg laai

- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Tsek jyMalan123 wrote:Julle manne moet net die 1ste keer reg laai![]()
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Jy weet mos hoe is dit. Jy het jou "beste-koele-wat-geld-kan-koop" gelaai en is oppad baan toe. Jy hoor oor die radio daar is nou nuwe koele uit met 'n nog beter BC as die koele wat jy gelaai het en nou wil jy jou loop spaar deur nie die ou "uitgediende" koele onnodig uit te skiet nie en eerder die nuwe hoë BC koele te laai.....Malan123 wrote:Julle manne moet net die 1ste keer reg laai![]()
Aim small, miss small
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het ook so maand terug my Lyman hammer stukkend geslaan. Die prop het los gedraaai en na die 4de hou breek die prop middeldeur. Het toe maar die RCBS collet puller gekoop. Hy werk seker bietjie stadiger as Hornady sin maar dit gaan n leeftyd hou.
Wat ek hou van die stel is geen kruit wat oral rond spat nie, lê nog mooi in die dop en die koeëls se punte makeer niks.
Wat ek hou van die stel is geen kruit wat oral rond spat nie, lê nog mooi in die dop en die koeëls se punte makeer niks.
Groete, Willie
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Bullet puller raad gesoek
Stem saam. Nog altyd great diens van Mauritz gekry en sy produk werk fantasies sonder om punte the beskadig. “Local is lekker “ in die gravel.andre007 wrote:Probeer gerus Mauritz se koeeltrekkers, werk bitter goed en goeie waarde vir geld, ons gebruik sy produk al baie lank, en ons ondersteun plaaslik http://www.perfectbulletpuller.co.za/ 084 461 3421 / 012 546 4672
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Die lekker van die cam tipe puller is dat di kruit nog in di doppie bly sonder 'n gemors, ek gebruik self di hornady cam puller
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Bullet puller raad gesoek
Ek het n Forster by Wildman gekoop. Hy werk met kaliber spesifiek collets en dit is maklik die oulikste stukkie gereedskap wat ek onlangs aangekoop het. Hy werk so lekker ek laai sommer aspris verkeerd
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR


