Bullet puller raad gesoek

User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

My kinetiese hamer neuk die ELD-X se plastiek punte op en die aluminium collet het ook intussen gegroet.

Wat sal julle voorstel as alternatief:

1. RCBS collet bullet puller
2. Hornady cam lock bullet puller
3. Perfect bullet puller ?

Dankie
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Draegan »

Dalk moet jy so bietjie watte (cotton wool) voor in die kinetiese hamer indruk? Dit behoort die punte te beskerm.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Draegan wrote:Dalk moet jy so bietjie watte (cotton wool) voor in die kinetiese hamer indruk? Dit behoort die punte te beskerm.
Dit het ek al gedoen dankie, maar wil heeltemal wegbeweeg van die kinetiese hamer
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Ammion »

heywillie wrote:My kinetiese hamer neuk die ELD-X se plastiek punte op en die aluminium collet het ook intussen gegroet.

Wat sal julle voorstel as alternatief:

1. RCBS collet bullet puller
2. Hornady cam lock bullet puller
3. Perfect bullet puller ?

Dankie
Ek gebruik die Hornady cam lock en werk baie goed - het egter geen ondervinding met die ander nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Arnold »

Ek het die RCBS en hy werk. As ek egter na die werking van die 3 kyk wat jy noem sou my keuse die Hornady cam lock puller wees.

Terloops, jy kan 'n shelholder in plek van die aluminium stukkie gebruik in jou gewone kinetic hammer
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Arnold wrote: Terloops, jy kan 'n shelholder in plek van die aluminium stukkie gebruik in jou gewone kinetic hammer
Ek het dit gedoen totdat ek die rim van 'n Lapua dop aan die een kan so te sê afge-"shear" het.
Dit werk in 'n noodgeval, maar die shell holder hou nie die dop so sekuur vas nie.
Dit tesame met die twee punte wat ek opgeoffer het, het gemaak dat ek na 'n alternatief begin soek het.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Arnold »

Gom jy die koeëls vas in die dop? :laugh:
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Eugene »

Ek gebruik ook Hornady sin en is happy met dit. Dit is kinderspeletjies om gou 50 koeels te trek en oor te laai. Ek gebruik hamers maar net vir spykers en om my IT probleme uit te sorteer....
Aim small, miss small
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Eugene wrote: Ek gebruik hamers maar net vir spykers en om my IT probleme uit te sorteer....
If you can't fix it with a hammer, it's an electrical problem ;D ;D ;D
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Arnold wrote:Gom jy die koeëls vas in die dop? :laugh:
Een druppel superglue werk wonders vir daai nek spanning probleme ><)

Ek dink die dop "spring rond" in die shell holder terwyl jy die hamer slaan
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

[/quote]
Ek gebruik die Hornady cam lock en werk baie goed - het egter geen ondervinding met die ander nie.[/quote]

Lyk of die Hornady se collets ook goedkoper is as die RCBS sin
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Knewel »

Ek weet jy wil weg beweeg van 'n kinetiese hamer maar oorweeg bietjie Lyman se kinetiese hamer. Myne het al om en by 'n 1000 rondtes getrek, waar die collet seker so 300 rondtes terug gegaan het maar jy koop hulle goedkoop by enige wapen winkel. Ek het regtig al my bes probeer om Lyman sin stukkend te slaan maar dis regtig 'n beter kwaliteit hamer as die ander. 'N stukkie skoonmaak lappie voor in die punt van die hamer keer dat die punte beskadig word
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Maroelas »

As jou kinetiese hamer se collet groet, gebruik jou shellholder vir jou press.

Ek het oorgeskakel na die Hornady cam lock bullet puller. Baie gemaklik om te gebruik (net nie te styf knyp nie, anders sit jy 'n ekstra ring op jou koeël).
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Knewel wrote:Ek weet jy wil weg beweeg van 'n kinetiese hamer maar oorweeg bietjie Lyman se kinetiese hamer. Myne het al om en by 'n 1000 rondtes getrek, waar die collet seker so 300 rondtes terug gegaan het maar jy koop hulle goedkoop by enige wapen winkel. Ek het regtig al my bes probeer om Lyman sin stukkend te slaan maar dis regtig 'n beter kwaliteit hamer as die ander. 'N stukkie skoonmaak lappie voor in die punt van die hamer keer dat die punte beskadig word
Dankie, ekt al spons en lap probeer dit maak steeds die punte seer
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Maroelas wrote:As jou kinetiese hamer se collet groet, gebruik jou shellholder vir jou press.
Dankie, lees bo, het dit gedoen en doppe beskadig
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by andre007 »

Probeer gerus Mauritz se koeeltrekkers, werk bitter goed en goeie waarde vir geld, ons gebruik sy produk al baie lank, en ons ondersteun plaaslik http://www.perfectbulletpuller.co.za/ 084 461 3421 / 012 546 4672
Last edited by andre007 on Thu Oct 31, 2019 10:46 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by andre007 »

andre007 wrote:Probeer gerus Mauritz se koeeltrekkers, werk bitter goed en goeie waarde vir geld, ons gebruik sy produk al baie lank, en ons ondersteun plaaslik http://www.perfectbulletpuller.co.za/
Ek het duisende R1 en R5 koelle met daai setup getrek, geen / minimale skade aan die koelle!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Malan123 »

Julle manne moet net die 1ste keer reg laai :laugh: >:D
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by heywillie »

Malan123 wrote:Julle manne moet net die 1ste keer reg laai :laugh: >:D
Tsek jy
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Malan123 »

:laugh: :laugh: :laugh:
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Eugene »

Malan123 wrote:Julle manne moet net die 1ste keer reg laai :laugh: >:D
Jy weet mos hoe is dit. Jy het jou "beste-koele-wat-geld-kan-koop" gelaai en is oppad baan toe. Jy hoor oor die radio daar is nou nuwe koele uit met 'n nog beter BC as die koele wat jy gelaai het en nou wil jy jou loop spaar deur nie die ou "uitgediende" koele onnodig uit te skiet nie en eerder die nuwe hoë BC koele te laai..... >:D >:D >:D
Aim small, miss small
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Williel »

Ek het ook so maand terug my Lyman hammer stukkend geslaan. Die prop het los gedraaai en na die 4de hou breek die prop middeldeur. Het toe maar die RCBS collet puller gekoop. Hy werk seker bietjie stadiger as Hornady sin maar dit gaan n leeftyd hou.

Wat ek hou van die stel is geen kruit wat oral rond spat nie, lê nog mooi in die dop en die koeëls se punte makeer niks.
Groete, Willie
phyllox
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by phyllox »

andre007 wrote:Probeer gerus Mauritz se koeeltrekkers, werk bitter goed en goeie waarde vir geld, ons gebruik sy produk al baie lank, en ons ondersteun plaaslik http://www.perfectbulletpuller.co.za/ 084 461 3421 / 012 546 4672
Stem saam. Nog altyd great diens van Mauritz gekry en sy produk werk fantasies sonder om punte the beskadig. “Local is lekker “ in die gravel.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Izak H »

Die lekker van die cam tipe puller is dat di kruit nog in di doppie bly sonder 'n gemors, ek gebruik self di hornady cam puller

Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Bullet puller raad gesoek

Post by Hansieslim »

Ek het n Forster by Wildman gekoop. Hy werk met kaliber spesifiek collets en dit is maklik die oulikste stukkie gereedskap wat ek onlangs aangekoop het. Hy werk so lekker ek laai sommer aspris verkeerd
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Post Reply