Hoedertande
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Hoedertande
Goeie more
Ek is opsoek na 'n .22 Brnu 10 skoot magasyn. Weet iemand van een of twee wat te koop is.
Groetnis
Etienne
Ek is opsoek na 'n .22 Brnu 10 skoot magasyn. Weet iemand van een of twee wat te koop is.
Groetnis
Etienne
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoedertande
Gee my so rukkie kans. Glo ek kan kry.
Stuur my sommer n Whatsapp. 0825354100
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Stuur my sommer n Whatsapp. 0825354100
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Hoedertande
Kontak Randburg arms 0118862888
Ek weet hulle het 'n magdom ou magasyne in 'n boks en ek het al baie skaars goed daar gekry
Ek weet hulle het 'n magdom ou magasyne in 'n boks en ek het al baie skaars goed daar gekry
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Hoedertande
Dankie Eugene en Chris. Sal net eers Randburg Arm probeer.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hoedertande
K-Mag het dit op hulle lys, maar dit wys tans as uit voorraad. Probeer hulle dalk kontak.
Die nuwe CZ plastiek magasyne wat oral te koop is, pas op die meeste BRNO .22's. Vat jou geweer na 'n handelaar en probeer dit.
Die nuwe CZ plastiek magasyne wat oral te koop is, pas op die meeste BRNO .22's. Vat jou geweer na 'n handelaar en probeer dit.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Hoedertande
Die CZ pas nie. VGK Firearms in Humansdorp kry in die week voorraad. K-Mag sal iewers in die nuwejaar kry.OosKaapJagter wrote:K-Mag het dit op hulle lys, maar dit wys tans as uit voorraad. Probeer hulle dalk kontak.
Die nuwe CZ plastiek magasyne wat oral te koop is, pas op die meeste BRNO .22's. Vat jou geweer na 'n handelaar en probeer dit.
Dankie
Etienne
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hoedertande
Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Maak 'n verskil
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Hoedertande
Die CZ pas nie Ratel. Het die geweer by verskeie winkels gehad. Sal maar wag vir VGK om voorraad te kry.Ratel wrote:Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Dankie vir jul moeite.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hoedertande
Baie snaaks,EtienneA wrote:Die CZ pas nie Ratel. Het die geweer by verskeie winkels gehad. Sal maar wag vir VGK om voorraad te kry.Ratel wrote:Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Dankie vir jul moeite.
Watse Model Brno het jy?
Ek het 2 x BRno's (Mod 2's) en die CZ plastiese magesyn werk in beide myne?
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Hoedertande
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Hoedertande
Ek het 'n ou enkelskoot Savage laat "modify" om Brno magasyn te vat.JPS wrote:Baie snaaks,EtienneA wrote:Die CZ pas nie Ratel. Het die geweer by verskeie winkels gehad. Sal maar wag vir VGK om voorraad te kry.Ratel wrote:Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Dankie vir jul moeite.
Watse Model Brno het jy?
Ek het 2 x BRno's (Mod 2's) en die CZ plastiese magesyn werk in beide myne?
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Hoedertande
Dankie Heywillie. Luzaan het baie van die hoendertande.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Hoedertande
Baie dankie vir almal se hulp!


