Hoedertande

Post Reply
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Hoedertande

Post by EtienneA »

Goeie more

Ek is opsoek na 'n .22 Brnu 10 skoot magasyn. Weet iemand van een of twee wat te koop is.

Groetnis

Etienne
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoedertande

Post by Geno »

Gee my so rukkie kans. Glo ek kan kry.
Stuur my sommer n Whatsapp. 0825354100

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Hoedertande

Post by Chris Swart »

Kontak Randburg arms 0118862888

Ek weet hulle het 'n magdom ou magasyne in 'n boks en ek het al baie skaars goed daar gekry
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoedertande

Post by EtienneA »

Dankie Eugene en Chris. Sal net eers Randburg Arm probeer.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Hoedertande

Post by OosKaapJagter »

K-Mag het dit op hulle lys, maar dit wys tans as uit voorraad. Probeer hulle dalk kontak.

Die nuwe CZ plastiek magasyne wat oral te koop is, pas op die meeste BRNO .22's. Vat jou geweer na 'n handelaar en probeer dit.
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoedertande

Post by EtienneA »

OosKaapJagter wrote:K-Mag het dit op hulle lys, maar dit wys tans as uit voorraad. Probeer hulle dalk kontak.

Die nuwe CZ plastiek magasyne wat oral te koop is, pas op die meeste BRNO .22's. Vat jou geweer na 'n handelaar en probeer dit.
Die CZ pas nie. VGK Firearms in Humansdorp kry in die week voorraad. K-Mag sal iewers in die nuwejaar kry.

Dankie

Etienne
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hoedertande

Post by Ratel »

Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Maak 'n verskil
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoedertande

Post by EtienneA »

Ratel wrote:Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Die CZ pas nie Ratel. Het die geweer by verskeie winkels gehad. Sal maar wag vir VGK om voorraad te kry.

Dankie vir jul moeite.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hoedertande

Post by JPS »

EtienneA wrote:
Ratel wrote:Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Die CZ pas nie Ratel. Het die geweer by verskeie winkels gehad. Sal maar wag vir VGK om voorraad te kry.

Dankie vir jul moeite.
Baie snaaks,
Watse Model Brno het jy?


Ek het 2 x BRno's (Mod 2's) en die CZ plastiese magesyn werk in beide myne?
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Hoedertande

Post by heywillie »

Kontak vir Luzaan Maree by Special Armory
060 633 4497
special.armory@gmail.com
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoedertande

Post by EtienneA »

JPS wrote:
EtienneA wrote:
Ratel wrote:Het nou net vir jou uitgevind. Aug Behrens op Kroondal buite Rustenburg het oorspronklike CZ 10 skoot magasyne. R565 nuut. Hulle nommer is 014 536 3611. Vra vir vuurwapen afdeling en praat met Wynand. Hy reken daai magasyn sal pas op Brno.
Die CZ pas nie Ratel. Het die geweer by verskeie winkels gehad. Sal maar wag vir VGK om voorraad te kry.

Dankie vir jul moeite.
Baie snaaks,
Watse Model Brno het jy?


Ek het 2 x BRno's (Mod 2's) en die CZ plastiese magesyn werk in beide myne?
Ek het 'n ou enkelskoot Savage laat "modify" om Brno magasyn te vat.
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoedertande

Post by EtienneA »

heywillie wrote:Kontak vir Luzaan Maree by Special Armory
060 633 4497
special.armory@gmail.com
Dankie Heywillie. Luzaan het baie van die hoendertande.
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Hoedertande

Post by EtienneA »

Baie dankie vir almal se hulp!
Post Reply