Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

PAC is maar 1 kalant. maar ek ken die litte lankal. ek se vir jou daardie Blok, HY, is die groot Bl1KSEM.  MAAR  PAC sal nie weer van hom laat hoor nie. ek skiet maar elke middag die varke so eensaam. ek is dit nou al gewoont.  die lede dink maar ek nooi almal vir n flous, nou het ek uiteindelik iemand(PAC) wat se hy sal kom. sien is glo!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet, hy sal nie. hy praat net groot.  8)
wat meer is, ek het nog n "big screen" vir satredag se toets ook.  se ek lieg!!!.  komk kyk en se dit is nie so nie!!  en ek sal nooit weer op jaracal post nie!!!

piet, wat moet ek nog doen om n jagmaat te kry???
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet-Skiet wrote: Byt net vas. Ekt gese ek kom en as ek se ek gan iets doen dan doen ek dit. Vra mar die manne wat my ken. Dis net bietjie moeilik want dis ver en petrol en toll hekke is duur,veral op my salaris. Moet net nie alles uit en tewild skiet nie. Ek soek ook ietsie om teskiet. Het jy al reg gekom met die r4 band?

nee, ek sal werklik draaie loop om nog so n band te kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Dan, bere ek maar soalnk een boud vir jou. 

terloops daai kamplek van my by die rivier se koper pype van die badkamer is glad gesteel.  nou gaan ek eers daai pype vervang die donderdag voor die eerste jag naweek, en ek gaan daai donderdag n lidmaat daar laat slaap, net om seker te maak dit word nie weer gesteel nie. dit is nou nadat ek na die vloed alles reg gekry het. maar wie keer die swart vloed?  maar as julle hier kom sal alles reg wees, ek onderneem dit.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Moore moore moore manne, almal lekker geslaap

Alwyn

Ek is in die windskerm besigheid hier in Potch, deeltyds vat ek jagters vir n maat van my uit en meer voltyds pas ek Beretta se dogter teen kalante soos jy en Geno op. ;)

Geno

Wil my voorkom ek het jou al daar by die Elgro of Impala met my Gamo verdryf het. Pasop volgende keer het Beretta dalk al die ammo aangestuur en stoot ek jou met my 300Hondsdol Hond.

Beretta

Ek wag nog vir daai ammo, Geno pla juis vreeslik hier en nou dat Alwyn snif gekry het gaan hy soos n skelm jakkals seker ook van ver af ingedraf kom.

PAC

Aitsa ek sien jy het n challenge, jy moet nou nie die westransvaal se naam weg gooi nie sit die punte op die telbord man.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep

As my seun al sy vuurwapen lisensie gehad het, het ek hom al laaaaaankal gestuur om te gaan kyk hoe lyk jou jagplek, die varkies en die kampplek by die rivier.Ek is mos net om die draai van jou af.

Ek kom beslis en dis geen lee beloftes nie en kan ooknie wag om daar uit te kom nie.......die dae hier gaan net hopeloos te stadig verby.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

ai ou Dawid sterkte!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Jy moet solank jou verskoning wat jy op die forum gaan sit mooi uitdink,ek aanvaar geen hierjy verskoning nie. Jy moet my asb kontak met die koordinate van waar ek jou sal kry,ek gaan beslis daar uitkom,"no two ways about it". Ek kan net nie se wanneer presies nie maar Saterdagoggend beslis,miskien nog Vrydagmiddag,wil net sien hoe my vervoer relings gaan werk. So,stuur maar die gps se koordinate asb.Laat ek nou eers wag vir jou reply.

PAC
NS: MOFFIE!!!! MOFFIE!!!!!!! Ons praat weer na die naweek. ;D
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Ek het vergeet om by te voeg,daar kom n persentjie van my kant af saam.

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

PAC / Jagbehep

Die jagter wat saterdag sou kom het gekanseleer al wat ek moet doen is sy 3 bokke vir hom skiet en die vleisies anstuur. Nou wonder ek moet ek dit nie Vrydag middag gou gaan doen en dan Saterdag saam PAC deurglip nie.

Net as getuie om onenge spel uit te skakel.  :angel:

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Problem Animal Control wrote: Jagbehep

Jy moet solank jou verskoning wat jy op die forum gaan sit mooi uitdink,ek aanvaar geen hierjy verskoning nie. Jy moet my asb kontak met die koordinate van waar ek jou sal kry,ek gaan beslis daar uitkom,"no two ways about it". Ek kan net nie se wanneer presies nie maar Saterdagoggend beslis,miskien nog Vrydagmiddag,wil net sien hoe my vervoer relings gaan werk. So,stuur maar die gps se koordinate asb.Laat ek nou eers wag vir jou reply.

PAC
NS: MOFFIE!!!! MOFFIE!!!!!!! Ons praat weer na die naweek. ;D
JIPIEEEEE, ek het n jagmaatjie!!!  wie gaan nog kom??
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Blok

Ek is al van 7uur Vrydagoggend af af,my groot probleem is vervoer,ek sit met n kar wat bearings geslaan het en wil dit nie eintlik so ver waag nie. My eintlike punt is dit:as jy vroeer dai man se vleis kan afhaal kan ek dalk saam met jou deur ry,sal petrolgeld las. Dis net n voorstel

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

PAC

Sal jou later n lui gee.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Ek probeer my uiterste bes om nou Blok se arm te draai,ons kyk maar wat sy reply is. :D ;D :D ;D

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Laat jy n .303 toe op jou plaas? Daar is n vriend wat miskien ook wil saam kom.  Blok,as jy met n bakkie ry sal nie een van ons twee omgee om agterop te sit nie.

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

bring julle n tent saam?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Ek het nie gedink aan oorslaap nie,sal terugkom na jou toe.

nou begin dink daaraan ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Blok
as ek weer in potch kom chip ek sommer net my widscreen sodat jy dit kan reg maak en jou die okapi en nuwe pak ammo kan gee ;D
Groete
Beretta
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Ek hoop net daai mes is stomp ons wil dit nie glad afsny nie ;D ;D Of wat se jy Geno. ;)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Blok

Help n bietjie,gaan ons oorslaap?

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Blok
Ons sal nie die man bederf nie daardie mes sal op n stuk sement skerp gemaak word en nie op n lansky nie ;D ;D
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

hy dis Vrydagmore!!!  nou wa is julle???
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep! wrote: hy dis Vrydagmore!!!  nou wa is julle???
Dis seker te koud vir die manne, ek hoor my vrou se dis lekker koud op Christiana want sy en my seun is daar hulle het loop lusern haal, dis seker daar naby jou. By n oubaas so 7km anderkant die dorp langs die grootpad,ken jy hom dalk?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

hier is maar baie manne wat lusern langs die rivier verkoop, maar wat wel seker is op daardie groot pad het n taxi die naweek n groot vlarkvark beer getref.  3 insittendes is dood. dit het op die ingang gebeur van een van die dames wat vir my werk se man se plaas.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply