Varke begin oorneem in die Vrystaat!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
PAC is maar 1 kalant. maar ek ken die litte lankal. ek se vir jou daardie Blok, HY, is die groot Bl1KSEM. MAAR PAC sal nie weer van hom laat hoor nie. ek skiet maar elke middag die varke so eensaam. ek is dit nou al gewoont. die lede dink maar ek nooi almal vir n flous, nou het ek uiteindelik iemand(PAC) wat se hy sal kom. sien is glo!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Piet, hy sal nie. hy praat net groot. 
wat meer is, ek het nog n "big screen" vir satredag se toets ook. se ek lieg!!!. komk kyk en se dit is nie so nie!! en ek sal nooit weer op jaracal post nie!!!
piet, wat moet ek nog doen om n jagmaat te kry???

Piet-Skiet wrote: Byt net vas. Ekt gese ek kom en as ek se ek gan iets doen dan doen ek dit. Vra mar die manne wat my ken. Dis net bietjie moeilik want dis ver en petrol en toll hekke is duur,veral op my salaris. Moet net nie alles uit en tewild skiet nie. Ek soek ook ietsie om teskiet. Het jy al reg gekom met die r4 band?
nee, ek sal werklik draaie loop om nog so n band te kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Dan, bere ek maar soalnk een boud vir jou.
terloops daai kamplek van my by die rivier se koper pype van die badkamer is glad gesteel. nou gaan ek eers daai pype vervang die donderdag voor die eerste jag naweek, en ek gaan daai donderdag n lidmaat daar laat slaap, net om seker te maak dit word nie weer gesteel nie. dit is nou nadat ek na die vloed alles reg gekry het. maar wie keer die swart vloed? maar as julle hier kom sal alles reg wees, ek onderneem dit.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Moore moore moore manne, almal lekker geslaap
Alwyn
Ek is in die windskerm besigheid hier in Potch, deeltyds vat ek jagters vir n maat van my uit en meer voltyds pas ek Beretta se dogter teen kalante soos jy en Geno op.
Geno
Wil my voorkom ek het jou al daar by die Elgro of Impala met my Gamo verdryf het. Pasop volgende keer het Beretta dalk al die ammo aangestuur en stoot ek jou met my 300Hondsdol Hond.
Beretta
Ek wag nog vir daai ammo, Geno pla juis vreeslik hier en nou dat Alwyn snif gekry het gaan hy soos n skelm jakkals seker ook van ver af ingedraf kom.
PAC
Aitsa ek sien jy het n challenge, jy moet nou nie die westransvaal se naam weg gooi nie sit die punte op die telbord man.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
As my seun al sy vuurwapen lisensie gehad het, het ek hom al laaaaaankal gestuur om te gaan kyk hoe lyk jou jagplek, die varkies en die kampplek by die rivier.Ek is mos net om die draai van jou af.
Ek kom beslis en dis geen lee beloftes nie en kan ooknie wag om daar uit te kom nie.......die dae hier gaan net hopeloos te stadig verby.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
ai ou Dawid sterkte!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Jy moet solank jou verskoning wat jy op die forum gaan sit mooi uitdink,ek aanvaar geen hierjy verskoning nie. Jy moet my asb kontak met die koordinate van waar ek jou sal kry,ek gaan beslis daar uitkom,"no two ways about it". Ek kan net nie se wanneer presies nie maar Saterdagoggend beslis,miskien nog Vrydagmiddag,wil net sien hoe my vervoer relings gaan werk. So,stuur maar die gps se koordinate asb.Laat ek nou eers wag vir jou reply.
PAC
NS: MOFFIE!!!! MOFFIE!!!!!!! Ons praat weer na die naweek.

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Ek het vergeet om by te voeg,daar kom n persentjie van my kant af saam.
PAC
Ek het vergeet om by te voeg,daar kom n persentjie van my kant af saam.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
PAC / Jagbehep
Die jagter wat saterdag sou kom het gekanseleer al wat ek moet doen is sy 3 bokke vir hom skiet en die vleisies anstuur. Nou wonder ek moet ek dit nie Vrydag middag gou gaan doen en dan Saterdag saam PAC deurglip nie.
Net as getuie om onenge spel uit te skakel.
Blok
Die jagter wat saterdag sou kom het gekanseleer al wat ek moet doen is sy 3 bokke vir hom skiet en die vleisies anstuur. Nou wonder ek moet ek dit nie Vrydag middag gou gaan doen en dan Saterdag saam PAC deurglip nie.
Net as getuie om onenge spel uit te skakel.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
JIPIEEEEE, ek het n jagmaatjie!!! wie gaan nog kom??Problem Animal Control wrote: Jagbehep
Jy moet solank jou verskoning wat jy op die forum gaan sit mooi uitdink,ek aanvaar geen hierjy verskoning nie. Jy moet my asb kontak met die koordinate van waar ek jou sal kry,ek gaan beslis daar uitkom,"no two ways about it". Ek kan net nie se wanneer presies nie maar Saterdagoggend beslis,miskien nog Vrydagmiddag,wil net sien hoe my vervoer relings gaan werk. So,stuur maar die gps se koordinate asb.Laat ek nou eers wag vir jou reply.
PAC
NS: MOFFIE!!!! MOFFIE!!!!!!! Ons praat weer na die naweek.![]()
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Blok
Ek is al van 7uur Vrydagoggend af af,my groot probleem is vervoer,ek sit met n kar wat bearings geslaan het en wil dit nie eintlik so ver waag nie. My eintlike punt is dit:as jy vroeer dai man se vleis kan afhaal kan ek dalk saam met jou deur ry,sal petrolgeld las. Dis net n voorstel
PAC
Ek is al van 7uur Vrydagoggend af af,my groot probleem is vervoer,ek sit met n kar wat bearings geslaan het en wil dit nie eintlik so ver waag nie. My eintlike punt is dit:as jy vroeer dai man se vleis kan afhaal kan ek dalk saam met jou deur ry,sal petrolgeld las. Dis net n voorstel
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
PAC
Sal jou later n lui gee.
Blok
Sal jou later n lui gee.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Ek probeer my uiterste bes om nou Blok se arm te draai,ons kyk maar wat sy reply is.

Laat jy n .303 toe op jou plaas? Daar is n vriend wat miskien ook wil saam kom. Blok,as jy met n bakkie ry sal nie een van ons twee omgee om agterop te sit nie.
PAC
Laat jy n .303 toe op jou plaas? Daar is n vriend wat miskien ook wil saam kom. Blok,as jy met n bakkie ry sal nie een van ons twee omgee om agterop te sit nie.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
bring julle n tent saam?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Ek het nie gedink aan oorslaap nie,sal terugkom na jou toe.

Problem Animal Control wrote: Jagbehep
Ek het nie gedink aan oorslaap nie,sal terugkom na jou toe.
PAC
nou begin dink daaraan
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Blok
as ek weer in potch kom chip ek sommer net my widscreen sodat jy dit kan reg maak en jou die okapi en nuwe pak ammo kan gee
Groete
Beretta
as ek weer in potch kom chip ek sommer net my widscreen sodat jy dit kan reg maak en jou die okapi en nuwe pak ammo kan gee
Groete
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ek hoop net daai mes is stomp ons wil dit nie glad afsny nie
Of wat se jy Geno. 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Blok
Help n bietjie,gaan ons oorslaap?
PAC
Help n bietjie,gaan ons oorslaap?
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Blok
Ons sal nie die man bederf nie daardie mes sal op n stuk sement skerp gemaak word en nie op n lansky nie

Ons sal nie die man bederf nie daardie mes sal op n stuk sement skerp gemaak word en nie op n lansky nie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
hy dis Vrydagmore!!! nou wa is julle???
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Dis seker te koud vir die manne, ek hoor my vrou se dis lekker koud op Christiana want sy en my seun is daar hulle het loop lusern haal, dis seker daar naby jou. By n oubaas so 7km anderkant die dorp langs die grootpad,ken jy hom dalk?Jagbehep! wrote: hy dis Vrydagmore!!! nou wa is julle???
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
hier is maar baie manne wat lusern langs die rivier verkoop, maar wat wel seker is op daardie groot pad het n taxi die naweek n groot vlarkvark beer getref. 3 insittendes is dood. dit het op die ingang gebeur van een van die dames wat vir my werk se man se plaas.