Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ok, ek het nou net met Frederick (van Triggercam) gepraat. Lyk my ons doen dit nog heel tyd verkeerd
As jy vanaf die app op jou foon record, is die resolusie 360p; dit word lokaal op die foon gestoor. As jy die recording op die Triggercam begin (deur die power knoppie weer te druk en die groen liggie flikker), dan eers neem hy op op die SD kaart en die resolusie is dan 1080p. Ek het gou 'n toets hier gedoen en kan dit bevestig dat die video op die SD kaart wel 1080p is.
So leer ons maar; ek hoop om beter resolusie videos op te neem die naweek.
Soos ek reeds op 'n ander draad gemeld het is ons beter skuts as kamera manne, wel sommige van ons.
Die opstel en fokus van die teleskoop en die kamera is uiters belangrik. Goeie glas op jou teleskoop maak seker die grootste verskil. Met die Triggercam het jy eintlik 'n baie objektiewe maatstaf van hoe goed jou teleskoop se lense werklik is.
Leupold al die pad manne!
O-ja! enige man wat al videos op Youtube gelaai het, sal weet dat hoe hoër die kwaliteit, hoe langer vat dit om te laai.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Al my videos is direk met die unit record- ek gebruik glad nie die app nie. Ek sal bietjie probeer n vid neem waar alles perfek en reg is dan kyk ons hoe lyk hy.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Rather don’t post videos of yourself shooting over the skyline.
As jy 'n probleem het met 'n video wat ek plaas of die manier hoe ek skiet is jy baie welkom om my per PM te kontak en jouself te vergewis van die omstandighede waaronder ek bobbejane as plaagdiere beheer. Siende dat jy die direkte roete gevolg het sal ek die moeite doen om jou in die openbaar te antwoord.
Ek is terdeë bewus van die algemene jag-reël wat sê dat jy nooit oor die horison moet skiet of dat jy nie moet skiet indien jy nie weet wat agter jou teiken staan nie.
Ek kan jou belowe dat daar nie oor die horison geskiet is nie. Agter daai bobbejaan is 'n moerse Bolandse berg en ek bedoel; Moerse! Die hoek van ten minste 22 grade laat dit lyk asof daar oor die horison geskiet word. Ek hoop my antwoord is voldoende.

Nico Harris wrote:Al my videos is direk met die unit record- ek gebruik glad nie die app nie. Ek sal bietjie probeer n vid neem waar alles perfek en reg is dan kyk ons hoe lyk hy.
Heh, ek het geen kritiek bedoel met my vorige kommentaar nie. Van die opmerkings hier het my inderdaad gehelp om dieper ondersoek in te stel om die resolusie vraag te antwoord. Ek verstaan die produk nou beter en ek glo ander sal ook baat vind.

Geen kritiek geneem nie ek ken nie die tegniese kant van die goed nie- so ek luister en lees mooi
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ek moet bysê, Fred se bereidwilligheid om al my dom vrae te antwoord is ongelooflik. Ek verstaan hulle is nou besig met ‘n update wat jou gaan toelaat om 720p opnames teen 60fps te maak; dit sal lekker werk om daai slo-mo impact shots te wys.
Ek die een gelaai teen hd(720p) sien youtube gee my nie die opsie vir full hd(1080p) nie.
Kyk wel as jou internet stadig is verlaag youtube die kwalityt sodat die video nie buffer nie.
Die 720p is nog aansienlik swakker beeld as die video wat ek van die trigger cam na my foon gewifi het.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ek het nie 'n probleem met jou skoot nie.
Wel met jou beskrywing van wat die bobbie gedoen het toe hy die skoot gekry het.
Hy het nie opelyf gehad nie hy het gesterf.
Ek het nie 'n probleem met jou skoot nie.
Wel met jou beskrywing van wat die bobbie gedoen het toe hy die skoot gekry het.
Hy het nie opelyf gehad nie hy het gesterf.
"SNVL"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ek het nie 'n probleem met jou skoot nie.
Wel met jou beskrywing van wat die bobbie gedoen het toe hy die skoot gekry het.
Hy het nie opelyf gehad nie hy het gesterf.
"SNVL"
In Namakwaland sou jy die "S" ook moes rooi maak. Hulle gebruik 'n "N"-woord vir wat jy met Bob gemaak het.
Gaan maar na die meeste vakansie oorde waar hulle ook voorkom. Steel kos en breek oop om in te kom. Verder is hulle arrogant en parmantig. Hy is mooi daar waar hy nie bederf is of skade doen nie.