Plaas Trigger Cam Videos hier!

Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gbyleveldt »

Ok, ek het nou net met Frederick (van Triggercam) gepraat. Lyk my ons doen dit nog heel tyd verkeerd :)

As jy vanaf die app op jou foon record, is die resolusie 360p; dit word lokaal op die foon gestoor. As jy die recording op die Triggercam begin (deur die power knoppie weer te druk en die groen liggie flikker), dan eers neem hy op op die SD kaart en die resolusie is dan 1080p. Ek het gou 'n toets hier gedoen en kan dit bevestig dat die video op die SD kaart wel 1080p is.

So leer ons maar; ek hoop om beter resolusie videos op te neem die naweek.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Arnold »

Awesome, ek sien uit daarna om die videos te kyk :)

Die wifi stream is sekerlik te stadig om die 1080p op jou foon op te neem.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Joe13 »

Arnold wrote:Awesome, ek sien uit daarna om die videos te kyk :)

Die wifi stream is sekerlik te stadig om die 1080p op jou foon op te neem.
Ek self, geniet dit as die manne die bobos so kap.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Soos ek reeds op 'n ander draad gemeld het is ons beter skuts as kamera manne, wel sommige van ons. ;D
Die opstel en fokus van die teleskoop en die kamera is uiters belangrik. Goeie glas op jou teleskoop maak seker die grootste verskil. Met die Triggercam het jy eintlik 'n baie objektiewe maatstaf van hoe goed jou teleskoop se lense werklik is.
Leupold al die pad manne! >:D

O-ja! enige man wat al videos op Youtube gelaai het, sal weet dat hoe hoër die kwaliteit, hoe langer vat dit om te laai. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Bobbejaan op die bult. Die ou het op so 350m gesit.
https://youtu.be/MzZ6jT6TJZs
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Nico Harris »

Al my videos is direk met die unit record- ek gebruik glad nie die app nie. Ek sal bietjie probeer n vid neem waar alles perfek en reg is dan kyk ons hoe lyk hy.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Ranger »

Gawie(13mm) wrote:Bobbejaan op die bult. Die ou het op so 350m gesit.
https://youtu.be/MzZ6jT6TJZs

Rather don’t post videos of yourself shooting over the skyline.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

Ranger wrote:
Gawie(13mm) wrote:Bobbejaan op die bult. Die ou het op so 350m gesit.
https://youtu.be/MzZ6jT6TJZs

Rather don’t post videos of yourself shooting over the skyline.
As jy 'n probleem het met 'n video wat ek plaas of die manier hoe ek skiet is jy baie welkom om my per PM te kontak en jouself te vergewis van die omstandighede waaronder ek bobbejane as plaagdiere beheer. Siende dat jy die direkte roete gevolg het sal ek die moeite doen om jou in die openbaar te antwoord.
Ek is terdeë bewus van die algemene jag-reël wat sê dat jy nooit oor die horison moet skiet of dat jy nie moet skiet indien jy nie weet wat agter jou teiken staan nie.
Ek kan jou belowe dat daar nie oor die horison geskiet is nie. Agter daai bobbejaan is 'n moerse Bolandse berg en ek bedoel; Moerse! Die hoek van ten minste 22 grade laat dit lyk asof daar oor die horison geskiet word. Ek hoop my antwoord is voldoende.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Apie »

Gawie(13mm) wrote:

Whhoooo Ssaaaaaaaaa!

Gooi nog videos manne!
Ons jag lekker saam!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gbyleveldt »

Nico Harris wrote:Al my videos is direk met die unit record- ek gebruik glad nie die app nie. Ek sal bietjie probeer n vid neem waar alles perfek en reg is dan kyk ons hoe lyk hy.
Heh, ek het geen kritiek bedoel met my vorige kommentaar nie. Van die opmerkings hier het my inderdaad gehelp om dieper ondersoek in te stel om die resolusie vraag te antwoord. Ek verstaan die produk nou beter en ek glo ander sal ook baat vind.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Nico Harris »

Gbyleveldt wrote:

Geen kritiek geneem nie ;D ek ken nie die tegniese kant van die goed nie- so ek luister en lees mooi ++>:
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gbyleveldt »

Ah wonderlik.

Ek moet bysê, Fred se bereidwilligheid om al my dom vrae te antwoord is ongelooflik. Ek verstaan hulle is nou besig met ‘n update wat jou gaan toelaat om 720p opnames teen 60fps te maak; dit sal lekker werk om daai slo-mo impact shots te wys.
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by hennief »

Jissie, dis 'n lekker topic.
Jag lekker saam...

Groete

Hennie
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Nella »

Julle manne moet viniger skiet.
Kry nie my asem so lank opgehou nie :laugh:
Daai twee gemmies het my skoon uit asem gehad!
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Nico Harris »

https://m.youtube.com/watch?v=YvPV0FGb8mo

Ek die een gelaai teen hd(720p) sien youtube gee my nie die opsie vir full hd(1080p) nie.
Kyk wel as jou internet stadig is verlaag youtube die kwalityt sodat die video nie buffer nie.
Die 720p is nog aansienlik swakker beeld as die video wat ek van die trigger cam na my foon gewifi het.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Arnold »

Jis daai gunnetjie loop mooi!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by wlm »

Gawie(13mm) wrote:Bobbejaan op die bult. Die ou het op so 350m gesit.
https://youtu.be/MzZ6jT6TJZs
Ek het nie 'n probleem met jou skoot nie.
Wel met jou beskrywing van wat die bobbie gedoen het toe hy die skoot gekry het.
Hy het nie opelyf gehad nie hy het gesterf. ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gawie(13mm) »

wlm wrote:
Gawie(13mm) wrote:Bobbejaan op die bult. Die ou het op so 350m gesit.
https://youtu.be/MzZ6jT6TJZs
Ek het nie 'n probleem met jou skoot nie.
Wel met jou beskrywing van wat die bobbie gedoen het toe hy die skoot gekry het.
Hy het nie opelyf gehad nie hy het gesterf. ++>:
"SNVL"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Joe13 »

Mooi Nico!
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by wlm »

Gawie(13mm) wrote:
wlm wrote:
Gawie(13mm) wrote:Bobbejaan op die bult. Die ou het op so 350m gesit.
https://youtu.be/MzZ6jT6TJZs
Ek het nie 'n probleem met jou skoot nie.
Wel met jou beskrywing van wat die bobbie gedoen het toe hy die skoot gekry het.
Hy het nie opelyf gehad nie hy het gesterf. ++>:
"SNVL"
In Namakwaland sou jy die "S" ook moes rooi maak. Hulle gebruik 'n "N"-woord vir wat jy met Bob gemaak het.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by tripodmvr »

Voel lus om hardop te skree "dakakhy".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by wlm »

tripodmvr wrote:Voel lus om hardop te skree "dakakhy".
Marius
Lyk my jy weet hoeveel skade die "burgers van die berge" boere berokken. Jammer dat die konflik net een oplossing het.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by tripodmvr »

Gaan maar na die meeste vakansie oorde waar hulle ook voorkom. Steel kos en breek oop om in te kom. Verder is hulle arrogant en parmantig. Hy is mooi daar waar hy nie bederf is of skade doen nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Gbyleveldt »

Nico Harris wrote:https://m.youtube.com/watch?v=YvPV0FGb8mo

Ek die een gelaai teen hd(720p) sien youtube gee my nie die opsie vir full hd(1080p) nie.
Kyk wel as jou internet stadig is verlaag youtube die kwalityt sodat die video nie buffer nie.
Die 720p is nog aansienlik swakker beeld as die video wat ek van die trigger cam na my foon gewifi het.
Daai lyk al klaar baie beter as myne. Dankie!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Post Reply