Lisensies

Post Reply
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Ja nee man moet omtrent tande kners. Geluk jou kant ook. Kan ongelukkig nie die naweek al lood gooi nie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Uiteindelik... gister middag gekry, met sy Hyperpod wat ek by Geno gekoop het, en ek behoort hopelik voor die einde van die week sy Silent Hunter met 2 ekstra kamers in te kry.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190507/8e3508d728ba50f38551d14efa1381ab.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman »

Aansoeke ingedien 09 Oktober laasjaar (Een jagwapen, een los loop en een selfverdediging handwapen), "receiving attention" SMS'e gekry op 05 Desember, nooit niks verder gehoor nie.... Kry netnou SMS - al drie goedgekeur!!! 133 werksdae later, maar lyk my daar is nog hoop kerels!
Nog niks verder op die prosessering van die SAPS 350 van 2 jaar gelede nie (Skyfskiet wapen sit nog op die invoerder se naam, kan nie eers aansoek doen nie!) ::) Nou net die wag vir die kaartjies print en aflewer... Ai!!!

Vanoggend SMS gekry kaartjies is by die DFO!!! (19 werksdae later) Jippeee - as als nou vinnig gebeur kan ek dalk nog die seisoen met my eie roer gaan jag!
Aangaande die uitstaande 350 van nou 2 en half jaar later het ons vanoggend ook geloer en dit is deur!!! Maar niemand weet daarvan nie! Nou kan ek my skyfskiet wapen wat ek die graagste wou he se aansoek indien!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Lisensies

Post by Smitstertjies »

CZ 527 in 7.62x39 die 25ste Januarie ingedien.Nou net sms vir goedkeuring gekry!


Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Geno wrote:.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
My appel was die 5de Nov ingehandig en ek was suksesvol al die 14de Maart gewees. Joune sloer heeltemal te lank, jy moet gaan stem dik maak.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Geno wrote:.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
Vanoggend kaartjies opgetel vir die .22 en .416
AR steeds by appel raad. Laaste update is dat my lidmaadskapsertifikaat uitgedatteer is en hulle die nuutste soek. 128 werksdae...
Goed, beter, 6millimeter!
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter »

Nuwe moeilikheid? SAPS en SITA betaal nie vir FDA nie. FDA is die maatskappy wie se sagteware vir die FPS (Firearm Permit System) gebruik word. Tensy die maatskappy betaal word, mag die SAPS nie meer kragtens 'n hofinterdik gebruik maak van die sisteem nie. Blykbaar gebruik die SAPS al so 18 maande lank die sagteware onwettig.
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... g-20190626
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

N maand terug my 222 se aansoek ingedien. Le nounog by die stasie
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensies

Post by Forester »

12 boor lisensie ingedien 19 Mar, goedgekeur 26 Jun.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Basie2 »

16 Jan ingehandig en 2 Mei goedgekeur. Jagtersreg het my motivering gedoen. Baie bly. Het daardie Anchutz .22 gisteraand ogies opgesit, moet vandag by die baan uitkom!


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Basie2 wrote:16 Jan ingehandig en 2 Mei goedgekeur. Jagtersreg het my motivering gedoen. Baie bly. Het daardie Anchutz .22 gisteraand ogies opgesit, moet vandag by die baan uitkom!


Sent from my iPad using Tapatalk

Mooi man, groot plesier gaan skiet die oudjie en geniet hom!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Basie2 »

Ja, baie dankie vir daardie motivering, geen drama en die geweertjie skiet gaaf. Nou loop ek deur .22 patrone soos purgasie deur ‘n maer mannetjie (Etiopiëse uitruilstudent, skeleton in die wetenskapklas).


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3648
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensies

Post by Fanta300 »

My CZ 75 Compact goedgekeur op 70 werksdae
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

Gawie(13mm) wrote:14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO. ;D
Vanoggend kluis inspeksie gehad. Vinnig nog twee boutte in die vloer vasgesit nadat ek die draad oor "kluise vassit" gelees het.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Gawie(13mm) wrote:
Gawie(13mm) wrote:14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO. ;D
Vanoggend kluis inspeksie gehad. Vinnig nog twee boutte in die vloer vasgesit nadat ek die draad oor "kluise vassit" gelees het.
Watter Superglue werk die beste? >:+
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Lisensies

Post by Draegan »

Gister my Creedmoor se goedkeuring SMS ontvang na 79 werksdae.

Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Geno wrote:
Geno wrote:.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
Vanoggend kaartjies opgetel vir die .22 en .416
AR steeds by appel raad. Laaste update is dat my lidmaadskapsertifikaat uitgedatteer is en hulle die nuutste soek. 128 werksdae...
Vanoggend SMS ontvang dat my AR15 se appél suksesvol was.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Baie geluk Geno!!!
User avatar
Toitjie
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am

Re: Lisensies

Post by Toitjie »

Deon R wrote:Baie geluk Geno!!!
Sjoe dis goeie nuus. Dan is daar nog hoop vir my ook.
Baie geluk.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Lisensies

Post by Draegan »

Draegan wrote:Gister my Creedmoor se goedkeuring SMS ontvang na 79 werksdae.
En vandag my kaartjie opgetel, 90 dae na my aansoek ingegee is 8) ;D

https://i.imgur.com/5c22RvF.gif
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
BigBoreFanatic
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm

Re: Lisensies

Post by BigBoreFanatic »

Hoe lank ná die goedkeuring sms kry mens die kaartjie? Gewoonlik?

My .22 semi outo is goedgekeur, nou net nog wag vir die kaartjie....

My Tikka T3x aansoek is nog 'in for consideration'...
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Lisensies

Post by Draegan »

BigBoreFanatic wrote:Hoe lank ná die goedkeuring sms kry mens die kaartjie? Gewoonlik?

My .22 semi outo is goedgekeur, nou net nog wag vir die kaartjie....

My Tikka T3x aansoek is nog 'in for consideration'...
My goedkeuring was die 8ste, ek het twee weke en een dag later die kaartjie gekry.

Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensies

Post by musgrave270 »

Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019

Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Post Reply