Lisensies
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Ja nee man moet omtrent tande kners. Geluk jou kant ook. Kan ongelukkig nie die naweek al lood gooi nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Uiteindelik... gister middag gekry, met sy Hyperpod wat ek by Geno gekoop het, en ek behoort hopelik voor die einde van die week sy Silent Hunter met 2 ekstra kamers in te kry.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190507/8e3508d728ba50f38551d14efa1381ab.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190507/8e3508d728ba50f38551d14efa1381ab.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Aansoeke ingedien 09 Oktober laasjaar (Een jagwapen, een los loop en een selfverdediging handwapen), "receiving attention" SMS'e gekry op 05 Desember, nooit niks verder gehoor nie.... Kry netnou SMS - al drie goedgekeur!!! 133 werksdae later, maar lyk my daar is nog hoop kerels!
Nog niks verder op die prosessering van die SAPS 350 van 2 jaar gelede nie (Skyfskiet wapen sit nog op die invoerder se naam, kan nie eers aansoek doen nie!)
Nou net die wag vir die kaartjies print en aflewer... Ai!!!
Vanoggend SMS gekry kaartjies is by die DFO!!! (19 werksdae later) Jippeee - as als nou vinnig gebeur kan ek dalk nog die seisoen met my eie roer gaan jag!
Aangaande die uitstaande 350 van nou 2 en half jaar later het ons vanoggend ook geloer en dit is deur!!! Maar niemand weet daarvan nie! Nou kan ek my skyfskiet wapen wat ek die graagste wou he se aansoek indien!
Nog niks verder op die prosessering van die SAPS 350 van 2 jaar gelede nie (Skyfskiet wapen sit nog op die invoerder se naam, kan nie eers aansoek doen nie!)
Vanoggend SMS gekry kaartjies is by die DFO!!! (19 werksdae later) Jippeee - as als nou vinnig gebeur kan ek dalk nog die seisoen met my eie roer gaan jag!
Aangaande die uitstaande 350 van nou 2 en half jaar later het ons vanoggend ook geloer en dit is deur!!! Maar niemand weet daarvan nie! Nou kan ek my skyfskiet wapen wat ek die graagste wou he se aansoek indien!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
Goed, beter, 6millimeter!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Lisensies
CZ 527 in 7.62x39 die 25ste Januarie ingedien.Nou net sms vir goedkeuring gekry!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
My appel was die 5de Nov ingehandig en ek was suksesvol al die 14de Maart gewees. Joune sloer heeltemal te lank, jy moet gaan stem dik maak.Geno wrote:.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Vanoggend kaartjies opgetel vir die .22 en .416Geno wrote:.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
AR steeds by appel raad. Laaste update is dat my lidmaadskapsertifikaat uitgedatteer is en hulle die nuutste soek. 128 werksdae...
Goed, beter, 6millimeter!
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensies
Nuwe moeilikheid? SAPS en SITA betaal nie vir FDA nie. FDA is die maatskappy wie se sagteware vir die FPS (Firearm Permit System) gebruik word. Tensy die maatskappy betaal word, mag die SAPS nie meer kragtens 'n hofinterdik gebruik maak van die sisteem nie. Blykbaar gebruik die SAPS al so 18 maande lank die sagteware onwettig.
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... g-20190626
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... g-20190626
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
N maand terug my 222 se aansoek ingedien. Le nounog by die stasie
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Lisensies
12 boor lisensie ingedien 19 Mar, goedgekeur 26 Jun.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Lisensies
16 Jan ingehandig en 2 Mei goedgekeur. Jagtersreg het my motivering gedoen. Baie bly. Het daardie Anchutz .22 gisteraand ogies opgesit, moet vandag by die baan uitkom!
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Basie2 wrote:16 Jan ingehandig en 2 Mei goedgekeur. Jagtersreg het my motivering gedoen. Baie bly. Het daardie Anchutz .22 gisteraand ogies opgesit, moet vandag by die baan uitkom!
Sent from my iPad using Tapatalk
Mooi man, groot plesier gaan skiet die oudjie en geniet hom!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Lisensies
Ja, baie dankie vir daardie motivering, geen drama en die geweertjie skiet gaaf. Nou loop ek deur .22 patrone soos purgasie deur ‘n maer mannetjie (Etiopiëse uitruilstudent, skeleton in die wetenskapklas). 

Sent from my iPad using Tapatalk


Sent from my iPad using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
My CZ 75 Compact goedgekeur op 70 werksdae
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Vanoggend kluis inspeksie gehad. Vinnig nog twee boutte in die vloer vasgesit nadat ek die draad oor "kluise vassit" gelees het.Gawie(13mm) wrote:14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Watter Superglue werk die beste?Gawie(13mm) wrote:Vanoggend kluis inspeksie gehad. Vinnig nog twee boutte in die vloer vasgesit nadat ek die draad oor "kluise vassit" gelees het.Gawie(13mm) wrote:14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Lisensies
Gister my Creedmoor se goedkeuring SMS ontvang na 79 werksdae.
Sent from my G8141 using Tapatalk
Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Vanoggend SMS ontvang dat my AR15 se appél suksesvol was.Geno wrote:Vanoggend kaartjies opgetel vir die .22 en .416Geno wrote:.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.
AR steeds by appel raad. Laaste update is dat my lidmaadskapsertifikaat uitgedatteer is en hulle die nuutste soek. 128 werksdae...
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Toitjie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am
Re: Lisensies
Sjoe dis goeie nuus. Dan is daar nog hoop vir my ook.Deon R wrote:Baie geluk Geno!!!
Baie geluk.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Lisensies
En vandag my kaartjie opgetel, 90 dae na my aansoek ingegee isDraegan wrote:Gister my Creedmoor se goedkeuring SMS ontvang na 79 werksdae.
https://i.imgur.com/5c22RvF.gif
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Lisensies
Hoe lank ná die goedkeuring sms kry mens die kaartjie? Gewoonlik?
My .22 semi outo is goedgekeur, nou net nog wag vir die kaartjie....
My Tikka T3x aansoek is nog 'in for consideration'...
My .22 semi outo is goedgekeur, nou net nog wag vir die kaartjie....
My Tikka T3x aansoek is nog 'in for consideration'...
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Lisensies
My goedkeuring was die 8ste, ek het twee weke en een dag later die kaartjie gekry.BigBoreFanatic wrote:Hoe lank ná die goedkeuring sms kry mens die kaartjie? Gewoonlik?
My .22 semi outo is goedgekeur, nou net nog wag vir die kaartjie....
My Tikka T3x aansoek is nog 'in for consideration'...
Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019
Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
DFO sms: 12/09/2019
Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het